Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Modern Studio Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamontweg 22, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Luxury Modern Studio Apartment is in Umdloti, 'n klein oorddorpie aan die KwaZulu-Natalse Noordkus. Dit is die ideale plek vir paartjies, sakereisigers of enkelreisigers wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort.

Die leefarea beskik ook oor 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en TV, en die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien toegerus.

Hierdie pragtige ateljee is net 'n entjie vanaf die sprankelende see en bied 'n mengsel van moderne elegansie en kusbekoring. Gaste kan in die swembad afkoel, en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Corrine Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bellamontweg 22, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamontweg 22, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7654f5ed6231a410fb30d8a1d099f613d677ccd1af0ec798e75bb3a623d24358b989e065a4f2419dee833f298a7859b7d895?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 22 Bellamont Road Umdloti 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.665452699851 31.120188391996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang