Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Island Villa and Suites

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luxury Villa
Vanaf
Vanaf R 16 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 18 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Villa bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 6 groot slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die gesinsuite het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens wat geskik is vir 2 kinders. Die tweede en vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die sesde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het 'n platskerm-TV met Netflix en toegang tot WiFi. Die moderne kombuis het 'n eiland met oorgenoeg sitplek waar gaste ontbyt kan geniet. Verder is die kombuis met 'n gasstoof, oond en stoofplaat, koffiemasjien, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na die leefarea met gemaklike banke en 'n pooltafel. Die leefarea bied toegang tot 'n buitebraai-area met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die tuin en swembad. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 10. Gaste kan in die houtvuurwarmbad of langs die vuurput ontspan. Daar is 8 veilige parkeerplekke op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 18 mense 6 Slaapkamers 6 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.
Let asb. dat gedeeltes van die villa via trappe bereik word en nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Ekstra hout kan voorsien word mits dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 10 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kingsway-laan 3, Leisure Isle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaea11e3c73aebf63b3a10fcaec681a3f5f10588cd9c39d2fc70477775c1aa42f69bb793923a04ffa258f9b6d35aba1a845f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 200 per nag, vir 2 mense 3 Kingsway Avenue Leisure Isle 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.067455562318 23.063305631244

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang