Lylius Farm Cottage
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 km langs die N7, Algerai/Cederberg-afdraai, Kriedouw Plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 350R945 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lylius Farm Cottage is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n egte plattelandse ervaring wat omring word deur berge. Dis 'n rustige wegbreekplek wat maklik vanaf die N7 bereik word.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oondjie, stoof, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die eetarea en kaggel.
Die privaat stoep het braaigeriewe en 'n vuurput. Daar is lugversorging, 'n privaat houtvuurwarmbad op die stoep, 'n gemeenskaplike swembad en 'n kinderspeelarea met 'n oerwoudgimnasium. Daar is nog eenhede op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Lydia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 36
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 5 km langs die N7, Algerai/Cederberg-afdraai, Kriedouw Plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink Lylius Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 km langs die N7, Algerai/Cederberg-afdraai, Kriedouw Plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap