Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lylius Farm Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Sanmarie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Pragtig en rustig. Pragtige plaas met heerlike kort staproetes wat selfs jong kinders kan doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker gebly en lekker geslaap. Pragtige plek met 'n pragtige ligging. Definitief 'pet-friendly'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die kampplek is redelik privaat en perfek vir groter groepe ook. Ons het by Taaibos gekamp. Baie aangename ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zahra J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Will come again. It was quite memorable, and we went hiking. They will definitely see us again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekend. Ons het 'n baie lekker naweek gehad. Gerieflik en skoon. Lekker gras om op te kamp. Persoonlike geriewe is 'n groot voordeel. Een van ons gunsteling plekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

It was excellent. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

In die natuur. Rustigheid in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Geen sein, lieflike omgewing. Sien uit na die volgende keer. Ons het onsself geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

We stayed in the cottage and it had everything we needed. Good place to recharge. My husband, Furbaby and I thoroughly enjoyed ourselves in the cottage. We will definitely be back. Limited cell coverage which was perfect! Nice walks and 4x4 routes too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zahra J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

A weekend well spent. We had a very pleasant stay and would go again with friends and family. I would recommend the accommodation to people. There's a hiking trail for the kids and very friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lydia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 015
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 015
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 km langs die N7, Algerai/Cederberg-afdraai, Kriedouw Plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa4854dddadadac2c213a4acb323447ca5d523009b7fd42c3cd6973b1f2ac1151b66932b2afc545c7b282dfd7cf8ea6dab9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 015 per nag (plek vir 4) 42 5 1 5 5 km off the N7, Algeria/Cederberg turn-off Kriedouw Farm 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -32.373805928909 18.9896992543

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang