Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

M & M Flat Arniston

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.4
Veiligheid
3.6
Zunika H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2023

Dit is 'n lieflike plekkie. Voel nie die R650 skoonmaakfooi is R650 werd nie. Dit is 'n lieflike plekkie, alhoewel die onkruid redelik erg deur die paving gekom het en die blare baie erg buite gele het. Voel nie die R650 skoonmaakfooi is R650 werd nie. Daar is ook nie enige gras soos in die foto getoon nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Izak P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2023

Die ligging en toestand is nie wonderlik nie. Baie mense wat in die straat rondbeweeg, laat mens nie gerus voel oor jou voertuig nie. Die hek is ook nie geskik vir 'n vrou om oop en toe te kan maak nie. Agterste area van die woonstel is onnet.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Hester M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Dit was ’n heerlike kuiertjie. Baie oulike plekkie en naby genoeg aan die hoofstrand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rual K
Kort verblyf
5.0
Nov 2019

Perfekte blyplek vir naweek se visvang! Aangename verblyf vir naweek se visvang, met alles wat jy benodig. Een klein klagte: Stort se drain was verstop en met gevolg dat elke badkamer onder water was na iemand gestort. Maar ek is seker daar is reeds omgesien na.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2019

Rustige omgewing. Ongelukkig is dit net in die straatparkering.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Du Toit K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Feb 2019

Het dit nie geniet. Die eenheid is verwaarloos en daar is te veel goed wat nie nie werk nie soos bv. die stort en wasbak wat gevaarlik is om te gebruik. Ek dink die kliënt moet vooraf ingelig word aangaande toerusting wat nie werk nie sodat jy kan besluit of dit vir jou aanvaarbaar is. Die tuin voor was ook onversorg en so ook die area rondom die braai waar die afgekrapte verf oral gelê het. Dit help ook nie daar is 'n braai, maar geen toebehore word voorsien om te kan braai nie. Selfs die opwasbak in die kombuis kan nie gebruik word nie want daar in geen manier om water in die bak te hou nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Cornel
M & M Flat Arniston
Hello daar, Baie dankie vir u terugvoering. Die plekkie was toegemaak en mooi opgeknap, u moet nou kom loer.

Dina J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Rustig. Honde was welkom. Stapafstand vanaf strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornel
M & M Flat Arniston
Dankie vir u mooi resensie. Hoop om u spoedig weer te sien.

Jackie C
Kort verblyf
3.8
Sep 2018

Ek sou net wou hê daar moes êrens 'n spieël wees. Daar was geen spieël in hele plekkie nie. Overall baie netjies en heerlik gewoon. Stapafstand van see.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Cornel
M & M Flat Arniston
Hello Jackie, Baie dankie, ons maak 'n plan met 'n spieel. Ons hoop dat julle gou weer sal kom kuier. Lekker dag Cornel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 56

Resensies 159

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 073
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 073
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 4, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4INWQcNFZAjFtxfLp7Hx0sOQ5Zc4oMR5u1UkONZDoxhOSoaC9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 073 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 4 Galjoen Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.665704 20.230093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang