M & M Flat Arniston
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R500 skoonmaakfooi per bespreking.
Huisreëls
Tariewe geld vir selfsorgverblyf.
Gaste moet hulle eie dekodeerder en slimkaart vir DStv saambring. Daar is ongelukkig nie 'n koppelpunt vir PVR-dekodeerders nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Die gebruik van die motorhuis word nie by die bespreking ingesluit nie.
Gaste moet asseblief by die kantoor inklok. Aanwysings na die woonstel sal by die kantoor voorsien word.
Bring asseblief jou eie lanterns of ligte saam in geval van beurtkrag.
Reg van toegang word voorbehou deur die bestuur.
Gaste neem volle verantwoordelikheid vir enige breekskade, skade en verlies gedurende gaste se verblyf.
Die perseel en alle toerusting word op eie risiko gebruik en Etna's Accommodation en/of die huiseienaars sal nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade gedurende verblyf nie.
Slegs die aantal persone waarvoor die bespreking gemaak is, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat. Indien die kapasiteit oorskry word, sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat.
Geen mondigwordingspartytjies, matrieks, en luide jolyt word toegelaat nie.
Gaste onder 21 jaar word nie sonder volwasse toesig toegelaat nie.
Geen terugbetalings indien jy jou verblyf kortknip nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Galjoenstraat 4, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang