Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ma Tala Tala Wildlife Reserve

Wildsplaas
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
Chalet met enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 2 enkelbeddens in elke chalet. Die beddens kan teenmekaar geskuif word. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n en suite-toilet en 'n stort, ingboude kaste, koffie- en teemaakgeriewe, 'n plafonwaaier, 'n mikrogolf en 'n yskassie. Verder is daar ook 'n stoep met berguitsigte en 'n skuifdeur-ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Wild wei vrylik op die perseel, daar is mooi wandelpaaie en volop voëls, jy kan gerus jou bergfiets bring, maar begeleide wildritte is beskikbaar teen 'n addisionele koste. Gewoonlik net vir vooraf besprekings.
Enige uitstaande betalings moet ten volle betaal word met aankoms, anders sal jy nie kan inklok nie. Dit is nie onderhandelbaar nie. Lees asb. voor aankoms ons kansellasie- en inklokbeleid. Kinders tussen 0 en 3 jaar oud bly verniet. Kinders tussen 4 en 12 jaar oud betaal selgs 50% van die tarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Dubbel-Chalet
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is verblyf in 12 chalets. Elkeen het slaapplek vir 2 mense. Die chalet het 'n dubbelbed, en wit linne en handdoeke word voorsien. Verder is daar 'n en suite-toilet en stort, ingeboude kaste, 'n koffie- en teestasie, 'n plafonwaaier, mikrogolf en yskassie. Daar is ook 'n patio met 'n uitsig op die berg en 'n skuifdeur-ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Wild wei vrylik op die perseel, daar is mooi wandelpaaie en volop voëls, jy kan gerus jou bergfiets bring, maar begeleide wildritte is beskikbaar teen 'n addisionele koste. Gewoonlik net vir vooraf besprekings.
Enige uitstaande betalings moet ten volle betaal word met aankoms, anders sal jy nie kan inklok nie. Dit is nie onderhandelbaar nie. Lees asb. voor aankoms ons kansellasie- en inklokbeleid. Kinders tussen 0 en 3 jaar oud bly verniet. Kinders tussen 4 en 12 jaar oud betaal selgs 50% van die tarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid met slaapplek vir 3
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid met slaapplek vir 3 is 'n aparte kothuis by die eenheid met slaapplek vir 8 en dit het 'n volledige kombuis en braaigeriewe. Daar is nie 'n TV nie. Daar is 'n pragtige uitsig en tonele in die hartjie van die reservaat. Die eenheid het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Wild wei vrylik op die perseel, daar is mooi wandelpaaie en volop voëls, jy kan gerus jou bergfiets bring, maar begeleide wildritte is beskikbaar teen 'n addisionele koste. Gewoonlik net vir vooraf besprekings.
Enige uitstaande betalings moet ten volle betaal word met aankoms, anders sal jy nie kan inklok nie. Dit is nie onderhandelbaar nie. Lees asb. voor aankoms ons kansellasie- en inklokbeleid. Kinders tussen 0 en 3 jaar oud bly verniet. Kinders tussen 4 en 12 jaar oud betaal selgs 50% van die tarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Suite
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan verblyf se kombuis is ten volle toegrus, dit het 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer, sitkamer en genoeg ruimte vir langtermyn-verblyf.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Wild wei vrylik op die perseel, daar is mooi wandelpaaie en volop voëls, jy kan gerus jou bergfiets bring, maar begeleide wildritte is beskikbaar teen 'n addisionele koste. Gewoonlik net vir vooraf besprekings.
Enige uitstaande betalings moet ten volle betaal word met aankoms, anders sal jy nie kan inklok nie. Dit is nie onderhandelbaar nie. Lees asb. voor aankoms ons kansellasie- en inklokbeleid. Kinders tussen 0 en 3 jaar oud bly verniet. Kinders tussen 4 en 12 jaar oud betaal selgs 50% van die tarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid met slaapplek vir 8
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n volledige kombuis, braaigeriewe in 'n boma en 'n swembad. Die eenheid bied 'n uitsig oor die pan en is in die hartjie van die reservaat. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers met ekstra beddens vir 2 ekstra gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elkeen 'n bad of 'n stort. Daar is nie 'n TV nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Wild wei vrylik op die perseel, daar is mooi wandelpaaie en volop voëls, jy kan gerus jou bergfiets bring, maar begeleide wildritte is beskikbaar teen 'n addisionele koste. Gewoonlik net vir vooraf besprekings.
Enige uitstaande betalings moet ten volle betaal word met aankoms, anders sal jy nie kan inklok nie. Dit is nie onderhandelbaar nie. Lees asb. voor aankoms ons kansellasie- en inklokbeleid. Kinders tussen 0 en 3 jaar oud bly verniet. Kinders tussen 4 en 12 jaar oud betaal selgs 50% van die tarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ma Tala Tala Wildlife Reserve, Langs die R573, Cullinan, 1003, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViZDQyNWQ3LWFiOWQtNDg5Yy05YmU5LTFiNmM1NDUxNTQ0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 108 5 1 5 Ma Tala Tala Wildlife Reserve Off the R573 1003 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.58239 28.44805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang