Ma Tala Tala Wildlife Reserve
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Suite
- Slegs verblyf
- Chalet met enkelbeddens
- Slegs verblyf
- Dubbel-Chalet
- Slegs verblyf
- Eenheid met slaapplek vir 3
- Slegs verblyf
- Eenheid met slaapplek vir 8
- Slegs verblyf
Huisreëls
Wild wei vrylik op die perseel, daar is mooi wandelpaaie en volop voëls, jy kan gerus jou bergfiets bring, maar begeleide wildritte is beskikbaar teen 'n addisionele koste. Gewoonlik net vir vooraf besprekings.
Enige uitstaande betalings moet ten volle betaal word met aankoms, anders sal jy nie kan inklok nie. Dit is nie onderhandelbaar nie. Lees asb. voor aankoms ons kansellasie- en inklokbeleid. Kinders tussen 0 en 3 jaar oud bly verniet. Kinders tussen 4 en 12 jaar oud betaal selgs 50% van die tarief.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 39 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ma Tala Tala Wildlife Reserve, Langs die R573, Cullinan, 1003, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang