Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ma Tala Tala Wildlife Reserve

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 115

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 108 resensies vir Ma Tala Tala Wildlife Reserve
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5
Johanni C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanni C

Peaceful, quiet, excellent hosts.

Thank you for a memorable stay there. From arrival till departure, the hosts were the best. Just the plain simple things that make this place very special. You have the bush and animals.

Lukas M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas M

Mooi wild en mak.

Baie lekker gebly. Sal graag naweek saam familie beplan - groot huis huur.

Hannelie H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie H

Delicious.

Thank you. We enjoyed our stay. Regards.

Mveledzo M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mveledzo M

Peaceful and amazing.

The stay was peaceful and amazing. The hosts are friendly and amazing. I'd recommend it to my circle of friends.

Anneli V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli V

Heerlik.

Wonderlike plek naby genoeg aan die huis en ver genoeg vir jou siel om te gaan rus.

Ma Tala Tala Wildlife Reserve se terugvoer

Good day Anneli,
Thank you for your feedback. We are glad that you enjoyed your stay with us.
Looking forward to hosting you at the lodge again.
Warm regards

Ma Tala Tala Wildlife Reserve
Veronica N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica N

Baie afgesonder maar nie baie om te doen nie.

Ons het op dieselfde perseel as 'n ander groep gebly. Dit was nie baie privaat nie. Het uitgesien na die swembad, maar dit is reg voor die deur van die ander groep mense. Ons het ongelukkig nie baie wild gesien nie.

Madelein J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein J

Dit was rustig en ontspannend.

Verblyf was aangenaam. Daar is nie genoeg selfsorggeriewe nie. Die gemeenskaplike kombuis is ook nie goed toegerus nie.

Ma Tala Tala Wildlife Reserve se terugvoer

Good day Madelein,
Thank you for your feedback, this helps us to strive for better service and gives us direction on what our guests require.
Unfortunately, the Chalets are all semi self-catering (details were sent to you on Whatsapp), with only a microwave, fridge, kettle and cutlery/crockery for your use. The communal kitchen was only set up for you to cook a little breakfast, this kitchen is normally not available for cooking but just a washing up area.
We do have fully self-catering units available that offer a home-away-from-home experience, where you have a fully stocked kitchen, stove and many other kitchen appliances.
Trust this information helps you when booking with us.
Warm regards

Ma Tala Tala Wildlife Reserve
A O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
A O

Lekker en gemaklik.

Alles was baie lekker. Ek sou wel voorstel dat hulle net waaiers in die kamers sit asook die lugversorging regmaak in die hoofslaapkamer. Dit sal een naweek se geld kos om alles reg te maak en die verblyf baie beter te maak. Matte kan ook gewas of dalk eerder vervang word. Behalwe vir dit was alles baie lekker.

Jocelindaphne M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jocelindaphne M

Heel okay.

Baie netjies en gerieflik. Vat wel jou eie koffie en toiletpapier.

Shani E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Shani E

Average.

Staff was friendly and helpful. Cleanliness was neglected, bedsheets were clean, towels had brown stains. No cleaning services were available during the stay. Wash-up facilities were also not clean and not very practical to stay longer than one night. Nice braai facilities and walking routes to see the animals.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Kevin H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Kevin H

Not nice.

Unpleasant, the curtains had holes in them. The shower clogged up. The bath had weird stains all over it. The bedding was dirty. The second bedroom didn't even have a light.

Ma Tala Tala Wildlife Reserve se terugvoer

Good day Kevin,
Thank you for your feedback.
This helps us to strive for better service and lets us know where we can improve to make your stay as pleasant as possible.
Warm regards

Ma Tala Tala Wildlife Reserve
Johann Bekker B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johann Bekker B

Nooit weer nie.

Eienaars beklei en skree op mekaar tot laat aand. Ek het net opgepak en gery 2 uur die oggend.

Ma Tala Tala Wildlife Reserve se terugvoer

Good day Johann,
Thank you for your feedback.
To set the record straight, the management were not fighting or arguing.
We did have a guest staying downstairs in the other unit who may have been causing disruption.
We were asleep in bed and did not hear anything.
If you had just sent us a message, we would have attended to it immediately, without you having a bad experience.
We hope you will give us another chance and experience the peace and serenity that we offer.
Warm regards

Ma Tala Tala Wildlife Reserve
Hannelie H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie H

Baie lekker ontspan.

Gesellige kuier plek met genoeg spasie vir almal. Mooi skoon en netjies.

Jacques V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Heerlike rustigheid in die bosveld.

'n Boskamp baie naby aan Pretoria wat jou die gevoel gee dat jy baie verder weg in die bos is.

Etienne C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne C

Als wat ons nodig gehad het, was daar. Goeie, vriendelike mense. Jammer ek kon nie langer bly nie.

Pragtige plek. Baie rustig en wens ek kon langer bly.

Karlien V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien V

Wow. Dit was net wat ons nodig gehad het.

Bosveld, natuur stilte en sommer net lekker geselligheid. Baie mooi plek waarin ons gebly het, alles was daar wat ons benodig het. Ons kom verseker weer kuier.

Natasia J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasia J

Perfek vir wegkom.

Sal definitief weet teruggaan - was perfek.

Chante J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chante J

Rustig, mooi, netjies.

Baie lekker dankie! Vriendelike diens, baie goed onderhou.

Clarise P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarise P

Baie rustig, vriendelike mense en heerlik rond gestap.

Dit was 'n baie mooi, skoon blyplek, perfek vir 'n langnaweek. Het heerlik rondgestap op die perseel met ons hond. Ons het baie veilig en rustig gevoel.

Gerda K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda K

Rustigheid, vrede, gemoedsrus, vriendelike diens en eg Suid-Afrikaanse gasvryheid.

Ek kan begin met "as jy moeg word vir die lewe in die stad", woorde wat ons graag sing as ons so lekker in die natuur stap. Ons gashere, Marina en Anton, het ons al laat tuis voel deur inligting te stuur nog voordat ons klaar gepak het by die huis. Pragtige, gasvrye mense. Goed georganiseerd en ingelig. Gerieflik naby Pretoria, maar so lekker in die bos. As jy stilte soek weg van die stad se gewoel is hierdie die plek om te wees. Pragtige, rollende grasperke wat omring is deur goeie heining en beligting, met die wild en natuur enkele treë weg. Naguiltjies wat saam met die krieke 'n nagliedsimfonie van wilde natuurklanke voltooi. Vir seker ook 'n heerlike venue vir 'n lekker verjaarsdagparty, reunie of troue. Alles net gerieflik gegroepeer en bekostigbaar. Ons sal graag weer gaan en die boskamp of een van die familiehuise in die middel van die bos gaan beleef.

Sebastian L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastian L

Vryheid in die Natuur.

'n Lekker wegbreek uit die besige lewe. Natuur is mooi, swembad kyk op 'n voerplek van wild uit.

Richard S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Richard S

My stay was good as I wanted to rest but a TV set is needed for the news.

Vehicles for game drive need to be fixed but we did enjoy.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Elizabeth C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elizabeth C

Rustig, lekker bergfiets gery.

Die gasheer was vriendelik en aanpasbaar met in- en uitkloktye. Ons was 1 nag in die eenheid bo met styl trappe op. Dit was ruim en beddens gemaklik. Die kombuiskaste was egter amper leeg. Hoewel die gasvrou als gegee het waarvoor ek gevra het, was dit nie baie gerieflik in daardie opsig nie. Die braai-area was lekker, die stoele en tafels by swembad kort net 'n skoonmaak. Die wildkamp het heelwat diere en daar is 'n goeie netwerk van grondpaaie (sonder dorings!) waarop ons kon fietsry as gesin, en die bosveld geniet.

Narien V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Narien V

Baie basies.

Geen info oor presiese geriewe en wat saamgeneem moet word en wat nie. Verder aangenaam.

Rieka O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Rieka O

Rustig en vêr van alle geraas/lawaai, lekker rusplekkie.

WiFi was nie beskikbaar nie, al was dit as beskikbaar op die platform. Geen self-catering beskikbaarheid nie, kan nie self maaltye maak nie, behalwe braai. Sal voorstel dat etes beskikbaar gemaak word. Dit was 'n reënerige naweek, die pad baie sleg aangesien dit grondpad is, so niemand aanbeveel om te gaan as dit reën nie. Wel yskassie en mikrogolfoond in die kamer gewees, met eetgerei.

Vanessa B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Vanessa B

Was disappointed that rooms were not serviced and also not really equipped for self-catering. Only a microwave and small bar fridge.

I feel that if you are staying for the weekend you at least need a 2-plate stove, and a bigger fridge as the drive to shopping facilities is a fair way and a person does not want to go shopping every day due to fridge space. We enjoyed our stay but would not go again due to the non-servicing of rooms and all although it says self-catering those facilities were not up to scratch.

Meruska M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meruska M

Skoon, netjies vriendelik personeel.

Sien sterre.

Pieter S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Super relaxing, beautiful rooms and surroundings.

We had a wonderful stay at Ma Tala!

Kobashini N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobashini N

Excellent.

Friendly. Very welcoming & helpful. Enjoyed my stay. Thank you Anton & Marina. Absolutely great host.

Liesyl H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesyl H

Absoluut heerlik.

Baie netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Die wild wat kom water drink het was 'n absolute bonus om te besigtig vanaf die kamer se stoep.

Ian S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S

Lovely place.

Lovely quiet place to stay. Very peaceful and the host is always ready to assist. No TVs which was an extra to keep our minds on our daily routine.

Riette H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette H

Rustige naweek-wegbreek.

Ons was eintlik op soek na verblyf in Dinokeng om diere te kyk maar het baie meer diere gesien by Ma Tala Tala. Boonop kon ons die hele wildplaas plat stap en kameelperde, zebras en bokke van baie naby, ongesteurd besigtig. Die kamers se kombuis is baie basies ingerig so aandete was 'n ent se ry op n 4x4 grondpad maar die ontbyt wat hulle bedien was goeie waarde vir geld. Die kamers kyk uit op groot oop spasies met baie bome en voëls en die rustigheid sal ons nog lank bybly.

Gloria M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria M

We were warmly welcomed, by the owner. The place looks exactly as it is advertised. We really had fun with my husband and friends.

See stars.

Koos N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos N

Baie lekker vir 'n vinnige wegbreek.

Was heerlik gewees en standaard van akkommodasie meer as wat verwag was.

Hendre D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendre D

Rus vir die siel.

Dit is 'n trou-venue, meer as selfsorg. Vir my gewerk, maar mag ander pla.

Chris W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris W

Bush expeience close to home.

Management and staff sweet and helpful. Our suite was "unfinished" - no TV, dark, incomplete kitchen facility, but nice and spacious which is what we wanted. The whole facility is clean and neat. Walks and game viewing limited but good. Breakfast not good value.

Clint B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Clint B

Nice, relaxing atmosphere.

Rooms could do with a refurb, kettles aren't easy to fill, had to find a plug to plug in the kettle and no to Ricoffy.

Arthur B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Arthur B

Heerlik om in die natuur te kan ontspan.

Die gasheer en gasvrou is baie aangenaam. Die kothuis se breekgoed is absoluut substandaard. Daar is geen braaipan gewees, geen steakmesse vadoekke was vuil, geen breekware pas bymekaar nie, geen wynglase pas bymekaar nie, die kastrolle het geen deksels, die toilet het gelek. Die wildspaaie in die plaas het beslis aandag nodig.

Wally D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Wally D

Rustig. Kalm. Diere. Swem.

Op ons eie in tent met kampvuur. Geswem terwyl ons diere waarneem. Vriendelikste personeel en ontvangs. Behulpsaam.

Ray S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ray S

Ons het 'n dag vroeër vertrek a.g.v. verveling en geen manier van selfsorg.

Ons is nie die soort mense wat oor alles kla nie, maar is tog ongelukkig oor ons ondervinding by MTT. Ons kon nie oor die bestuur en fasiliteit se skoonheid ens. kla nie. Ons het duidelik, op skrif versoek dat die verblyf binne-in Dinokeng moet wees en dat dit selfsorg moet wees. Die naaste ingang in Dinokeng is, verstaan ons van MaTalaTale se personeel, sowat 30 km van laasgenoemde af en die toegangsfooi taamlik hoog sodat ons elke dag wat ons Dinokeng sou besoek hierdie fooi sou moes betaal. MTTA het nie voldoende toersuting om maaltye voor te berei nie. Daar was slegs fasiliteit on koffie of tee te maak nie. Breekware was 2 koffie bekers, 2 borde, 2 pap/nageregbakkies, 2 messe/vurke/vurke d.w.s. geen van die benodigdhede om maaltye voor te berei nie. Daar was wel 'n braai maar geen bakke om braai-items te hanteer nie. Ook geen braaivurk nie. Ook was daar geen werksblad om kos op voor te berei nie. Verder was daar geen moontlikheid om self te ry en wild te besigtig nie of te stap nie. Die woongebied is afgekamp en besoekers is verplig om binne die kamp te bly (die rede dat ons vroeg vertrek het soos hierbo genoem). Geen etes behalwe ontbyt word bedien sodat gaste self moet sorg vir etes en sonder die nodige toerusting. Weereens die personeel by Ma TalaTala is besonder behulpsaam en vriendelik. Die probleem was sonder twyfel dat die webtuiste nie die inligting vooraf gestel het nie.

Dewald H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Dewald H

Nie gepas vir selfsorg nie.

As ons skottelgoed gewas het, het dit gebeur in die badkamer se wasbak a.g.v tekort aan fasiliteite. Wat meer hoef 'n man te sê.

Ma Tala Tala Wildlife Reserve se terugvoer

Beste Dewald,
Die omskrywing op alle eenhede se kwotasies is baie spesifiek, met 'n mikrogolf en 'n yskasie.
Daar is geen rede om in die wasbak te was soos gestel nie en sou ook teen ons reels wees m.b.t. septiese tenks.
Die Lodge bied 'n pragtige Boma met vuurpit en dubbel-diep-trof vlekfrye-staal wasbak, asook stofie, aspook warmwater slegs 10 meter weg van die Chalets af en is boonop verniet.
Personeel gaan uit hulle pad uit en sal met graagte ook was soos wat dit nodig is en/of ander geriewe bied vir die menige braai geriewe ens.
Ons hoop julle is so gewys en dit spyt ons dat jul nie tevrede was met die uitstekende waarde vir geld aanbieding van Matalatala nie.

Ma Tala Tala Wildlife Reserve
Adriaan V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Adriaan V

Baie slegte ervaring, slegs goed vir 'n trou venue.

Eenhede is nie geskik vir selfsorg nie, en die paaie is sleg indien jy nie 'n voertuig het wat grondpaaie kan ry nie. Verblyf ten strengste aanbeveel vir trougaste alleenlik. Geen selfsorg.

Ma Tala Tala Wildlife Reserve se terugvoer

Beste Riaan

Ons bedank u vir u besoek, asook jou resensie. Meer spesifiek verwelkom ons positiewe kritiek en poog om die beste vir ons klient te lewer.

Dankie dan ook vir die 3-ster gradering op sekuriteit en skoonheid

Ons is nie 'n Primere "Trou Venue" nie. Ons is 'n Wildreservaat met gepaartgaande reels, ook ten opsigte van musiek en reservaat hek tye, net aanlyn besprekings ens., daarom ons wonderlike resensies van klein groepies, stilte, rus en vrede.

Ons mislei nie gaste nie, eerder bied ons mikrogolf en kroeg yskas met 2-persoon basiese skottelgoed en enige ander geriewe soos per aanvraag van die gas aangebied deur ons op-terrein-woonagtig gasvrou. Verskeie braai areas en boma verniet beskikbaar.

'n Bosveld Wildsbestemming en grondpaaie vorm deel van die natuur en die omgewing. Ons is ook nie in beheer of onderhoud van publieke paaie nie, maar ons is wel altyd baie dankbaar vir reen van bo ek kan ook vir u se dat ons wesenlik bydra tot herstel van sulke paaie om die gemeenskap ook by te staan.

U was omtrent die enigste gas a.g.v. 'n groep bespreking van 1 aand uit al die naweek aande, en u is ingelig dat van die gaste ook hul eie troue (30 gaste) in die aand sou geniet net soos enige ander gesellige groep. Verder was die funksie slegs ook 1 aand van u verblyf.

Bestuur het die Sondag oggend aangeklop, maar gesien dat u toe reeds al die reservaat verlaat het op 'n uitstappie. Ons het persoonlik u telkemale probeer opspoor. U is weg en dit met alle kamer en toegang sleutels, sonder om iemand in kennis te stel. Die personeel neem ook verantwoordelik oor u veiligheid en dus het ons bekommerd geraak.

U het hele reservaat gehad om op eie te geniet vir die res van die langnaweek en dit spyt ons dat u nie ons komplimentere wildrit aangebied en/of 'n ekstra aand aanbod kon geniet nie.

Ons hek sluit 18:00, u het Sondag aand 22:00 terug gekeer in die stikdonker en in die reen, terwyl ons personeel wag en sommige slaap, waarna ons personeel wat dagskof werk u moes bystaan buite ons eiendom en insleep ens.

Ons het gepoog om beste te lewer as diens, alhoewel dit buite ons hek ook buite ons beheer is.

Ons hoop dat u wel in die toekoms weer ons sal ondersteun en ons wens u wel.

Ma Tala Tala Wildlife Reserve
Charl S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl S

Gasvry en hulpvaardige personeel

Baie gelukkig. Baie lekker gebly en het baie welkom gevoel.

Petrus N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus N

It was excellent.

Very cool place and nice view.

Alida V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Het lekker gerus.

Mooi plek waar jy net kan lekker ontspan.

Theuns N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns N

Baie lekker gebly, mooi natuur.

Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Goeie geleenthede om mooi foto`s van natuur en wild te neem, asook baie voëls.

Rosa C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rosa C

Was fantasties en baie rustig.

Uitstekende bestemming om jou batterye te herlaai.

Corne K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne K

Baie geniet.

Baie geniet. Rustig.

Frank R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank R

Awesome relaxation.

The challenge is that there is no network, you become out of reach for a long time.

Andrea B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andrea B

Sal aanbeveel vir iemand wat net wil wegbreek en niks en niemand wil sien nie.

Daar is skottelgoed in die kamer, maar geen wasbak of iets om dit mee te was en af te droog nie. Oor die algemeen lekker, maar lugverkoeling in die kamer sal 'n positiewe punt wees.

Anel S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S

Gasvryheid is puik.

Goed ingerigte en netjiese kamers kamer. Wonderlike ondervinding met wild wat op die voorstoep wei.

Angelique H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique H

Dit is n lekker rustige vakansie oord en is geskik vir oud en jonk :-)

Dit is n wonderlike plekkie en die staff was baie gasvry, daar is tot wild in die agtergrond terwyl jy rustig sit en braai. Ek sal hulle defnitief aanbeveel vir n troue of net n lekker naweek weg.

Lucia J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia J

Awesome naweek, pragtige oord, baie vriendelike bestuur en personeel.

Baie lekker gerus, tannie Yvonne was baie gasvry en het uit haar pad gegaan om dit vir ons aangenaam te maak! Ons gaan beslis weer en ons vat hierdie keer die hele familie!

Suzaan L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan L

Amazing short breakaway.

Wonderful place suitable for the entire family! Very friendly staff. We will definitely go there again!

Tossie C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tossie C

Pragtige natuur.

Bekostigbaar en rustige vakansie.

Bertus K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus K

Baie rustig.

Niks om by te voeg nie - dis rustig.

Mark M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark M

Heerlike naweek saam met goeie vriende in die bosveld.

Ons gasheer, Abri, was byderhand vir enige iets sou ons dit nodig kry en ons huisie was great, mooi skoon met alles wat ons nodig het in die bos. 'n lig by die braai sal even greater wees. Daar is volop wild om te gaan kyk en met al die lekker reën is die bos regtig mooi. Net 'n stukkie informasie - selfoonsein is maar sleg daar bo op die berg, maar dit was fantasties, want niemand was behep met hul fone nie en ons kon die bos terdeë geniet.

Nick R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick R

Sal weer terugkeer.

So tussen die staptogte in die pragtige reservaat, het ons darem ook tyd gekry om heerlik te ontspan en uit te rus. Gerieflik naby aan Pretoria as 'n mens voel jy het 'n wegbreek nodig om rus vir jou siel te kry.

Adrienne W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrienne W

Very relaxing, easy going weekend. Great place to unwind.

We enjoyed our weekend - met great people and had a very relaxing time. The semi-catering facilities need to be more clear as we didn't realise we would need to bring braai tongs and possibly a skottel and a few other items to make things easier - the general kitchen facilities could do with an upgrade, very low sink, not much hot water and plates and utensils in each unit could be more. Great having access to ice machine and glasses etc from the hall. On the whole though an enjoyable stay and would recommend it for a big group of friends looking for a weekend getaway.

Miemmie B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miemmie B

Wonderlik om tyd in die natuur te spandeer.

Die akkommodasie was netjies, skoon en volledig. Die personeel was vriendelik en gretig om help. Ek kry die gevoel dat Ma Tala Tala gaan 'n gunstelingwegbreekplekkie word vir die wat uit die gejaag van die stad wil kom. Ons het spesifiek gegaan om ons siele te verkwik in die natuur en was nie teleurgesteld nie. Met sebras, kameelperde, rooibokke, waterbokke en nog meer wat net buite the kamp loop was dit presies wat ons verwag het.

Leon B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon B

Lekker rustig gekuier.

Ons het lekker gekuier en die gasvrou het baie gehelp met 'n lig, pan en tang vir die braai. Die slaapeenhede is nie juis ingerig vir selfsorg nie en dus mos ons van die goed leen by die gasvrou. Ongelukkig kon ons weens Covid nie etes kry nie en die kroeg is ook nie oop nie.

Gerhard S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Fantasties. Heilsaam. Idillies. Pastoraal. Goed vir die siel.

Heerlike vinnige wegbreek na ‘n boskamp vir kuier met goeie vriende.

David B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David B

Charming hosts, enjoyable for a couple of nights.

We stayed in the suite which was spacious but lacked a few things such as a toaster ,tea towels,etc. The steep steps up to the suite could be dangerous . The Bar is not really a bar as it is not open after 5pm. Tranquil surroundings with nice walks although not overstocked with game.

Theuns B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns B

Baie oulik daar en netjies.

Sal net graag 'n eetplekkie binne die huisie wil sien, anders 100%.

Amanda J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda J

Rustig.

Baie lekker en rustig, heerlik geswem en kameelperde gesien. Sal net voorstel dat 'n besem beskikbaar gemaak word in elke eenheid, asook 'n tafeltjie in die badkamer. En as daar slegs bv. twee eenhede geboek is, boek hul ver uitmekaar uit en nie langs mekaar nie vir meer privaatheid.

Ina P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina P

In die middel van nêrens. Baie vriendelike diens, fasiliteite netjies maar gebrekkig (bedlampies werk nie, ens). Geen eetplekke naby.

Te ver van ander fasilitiete. Paaie moeilik en baie min borde met naam langs die pad.

Frans R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans R

Very nice establishment, quiet and safe. The surrounding area with wildlife, the dam and braai facilities are some of the wonderful features.

Very clean rooms that are well maintained. Cooking area around the boma may need some attention, maybe more gas stoves needed.

Ma Tala Tala Wildlife Reserve se terugvoer

Thank you very much for the positive feedback and hope to see you again.

Ma Tala Tala Wildlife Reserve
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Renier E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Renier E

Die rustigheid was heerlik

Probleem areas met bestuur bespreek en uitgelig. Tekens van verwaarlosing wat opgradering nodig het.

Michell D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Michell D

Not recommended.

As an instant hotel we expected comfort and leisure. Someones home offered for rent is what this is, someone lived here before and is now renting it as holiday home and we rated it poorly. This is the very first time I have left a review after any stay at a place and we have been all over. Being a middle class household we don't travel expensive at all so we are not posh and fancy people be any means. We booked at Ma Tala Tala because we love the bush and the old farm house vibe was appealing to us. On arrival we opened the door with the very unorganised set of keys none clearly marked. We were hit with a very horrible musty smell like the old smell and a house that had been left closed for years. The bread board was so worn and disgusting. None of the cutlery and dishes matched and some where bent and damaged. The beds were absolutely unacceptable. Our main room bed frame was so bad it was broken and you could see it on the floor under the bed. the furniture was so outdated its depressing. The main room door can't open because there is no key and it was chained closed with such a thick chain which is very worrying to guests. The 3rd room, otherwise labelled by our family as a dorm room or hospital room, the frame from the window was totally out of the window so it could just be pushed out. The curtains were all off their hooks in that room. We were very shocked to hear that the game drive costs R250 per person and all there is no game on the farm only thing we saw was 4 giraffe buck here and there and zebra or two, which was the highlight sadly and I love giraffes. We stayed 2 nights and after an absolutely horrible sleep in main room we moved to the 3rd room with our 2 kids to sleep on the spare beds hoping for a better night but the beds over all in the house are just horrible. The lounge couches have slashes on the arms. I found a old empty box of cigarettes under the main bed as it wasn't cleaned properly. These bedrooms are in desperate need of a make over and there are no head boards. The management when we arrived were very friendly and on departing at 09:35 to drop off the helper for cleaning the gentlemen was also very friendly. I find carpets in place for holiday inappropriate as we don't know the hygiene levels of them so that was horrible. Garden within the house was terrible red sand no effort has gone into trying to maintain it around the house area. The furniture around the house is very mismatched old damaged and just put there for space closure. Nothing is functional or working. The desk in the main rooms drawers are broken with no chair so what is the point. Room 3 had 4 peaces of different and old wood furniture that is terrible quality and some doors all broken or not functional. Please advise the owners they are not able to charge the amount they are charging if your stay isn't at a certain standard. We didn't feel safe at all in the home while there so we all had basically no sleep.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Carina B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B

Rustige bosveld wegbreek.

Die boskamp is baie privaat geleë, weg van die main lodge af. Heerlike buite lug stort. Ons het die stilte baie geniet.

Moja M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moja M

It is an amazing holiday destination/

Ria received us very warmly. She did not only tell us where to find places, but practically went with us to show where the swimming pool, braai areas etc. are. I loved the gas braaier. We enjoyed viewing animals. The rooms are neat and beautiful. We were not even hurried up to book out. I will definitely visit Ma Tala Tala.

Ma Tala Tala Wildlife Reserve se terugvoer

Thank you very much, Moja. It is nice to receive pleasant reviews and we hope to see you again soon.

Ma Tala Tala Wildlife Reserve
Storm K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Storm K

Hidden gem not far from Johannesburg.

Ma Tala Tala was a great stay for our family. There is no TV, no busy life, just pure relaxation. We absolutely loved our stay at Ma Tala Tala. Ria was so sweet and accommodating. My 5 year old son did not want to leave. Our morning walks seeing wild life will be a holiday I will cherish forever. Thank you Ma Tala Tala. We will be back.

Barend J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend J

Lekker rustig en stil. Mooi omgewing.

Sal enige tyd weer soontoe gaan en sal aanbeveel vir enige iemand van paartjies tot families. Lekker rustige omgewing en ek het die stap baie geniet.

Ma Tala Tala Wildlife Reserve se terugvoer

Baie dankie Barend

Ons is bly julle het dit geniet en ons hoop om jul weer vinnig te sien, ons waardeer alle insette en terugvoer

Baie dankie weereens,
M

Ma Tala Tala Wildlife Reserve
Paul V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Rustig en lekker.

Om my familie te vat om te sien hoe lekker dit is.

Johan D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Baie geniet. Ria en Eddy het ons voorwaar tuis laat voel.

Van aankoms tot vertrek baie tuis gevoel. Genoeg wild gesien en lekker gebraai. Het rugby saam met Eddy (gasheer) gekyk. Jammer sy Blou Bulle het verloor. Grondpad was nogal 'n challenge. Sien klaar uit na my volgende besoek aan Ma Tala Tala.

Yolanda J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda J

Wonderlike bosveldstilte met goeie. Netjiese verblyf.

Goeie keuse vir 'n wegbreek met vriende of 'n gesin. Die selfsorg-eenhede kan net beter toegerus word met wynglase, eetgerei ens. Braaiplekke is 'n bietjie ver van die eenhede en 'n asblik by elk sal goed wees. Boma is baie goed! Vriendelike diens!

Christien S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christien S

Gasvryheid en diens uit die boonste rakke!

Julle omgee en besorgtheid oor my ouers, met ons besoek aan Ma Tala Tala, was vir my 'n riem onder die hart. Hulle was baie beïndruk met die verskeidenheid wild en die pragtige bome.

Corne H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne H

Pragtige omgewing met wild.

Ons het heerlik by Ma Tala Tala gebly. Die 6-slaper is 'n behoorlike tweeslaapkamerhuis met twee badkamers in die bosveld wat met 'n elektriese heining omhein is. Daar is 'n lekker stoep met ingeboude braaier.

Karen O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen O

Die gasvryheid was ongelooflik.

Ons het heerlik gekuier en die wegbreek geniet. Dit is baie rustig daar, maar het dit geniet om na die wild te kyk. Die gasvryheid van die bestuurder was ongelooflik en het bygedra tot 'n wonderlike ervaring. Dankie.

Jack B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jack B

Beautiful peaceful place.

A wonderful and peaceful break away from the maddening city.

Riana N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana N

Vriendelike, skoon diens.

Ons het baie lekker gebly, kamers is netjies en skoon. Natuurskoon is 'n pluspunt.

Nicolene P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene P

Vir my was dit gerieflik genoeg.

Ons is geskuif na 2 kamers toe aangesien my ouers (85, 80 jaar oud) saam met ons daar was. Die feit dat dit kamers was, verstaan ek dat slegs sekere dinge nodig is in die 1-kamer chalet. Aangesien ons egter vit die hele naweek daar was en self moes kosmaak was daar sekere dinge wat ek gemis het, soos bv. skerp messies, bakke, ens. Die bestuurderes het uit haar huis uit gehelp sover sy kon, maar dit het tog gepla. Soos verduidelik, voldoen dit wat daar is wel aan die vereistes in die die lig gesien van dat dit slegs 'n oornagfasiliteit is.

Kate V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kate V

Baie aangenaam.

Ons het baie tuis gevoel en het dit geniet. Dit is net nie baie goed ingerig vir self-catering nie en ver van winkels ens.

Keith V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Keith V

Great potential for a wedding or conference venue.

Unless you book one of two houses available the remainder of the accommodation is like glamping but sleeping in a room with a shower. The facilities are not good or adequate for the glamping accommodation. The price for the glamping accommodation will allow one to book and stay at much nicer places.

Alet S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Alet S

Sien die sterre.

Sien sterre.

Ma Tala Tala Wildlife Reserve se terugvoer

Hello Aletta,
Thank you for your patronage, we appreciate a review. A room with fan, heating, coffee/tea station, en-suite shower toilet and twin beds with white linen and towels, ground floor overlooking nature and animals is hardly "glamping".

Ma Tala Tala Wildlife Reserve
Ellistine R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellistine R

Dit was 'n ongelooflike en fantastiese wegbreek.

Ek sal dit beslis aanbeveel vir familie en vriende.

Gert B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B

Waarde vir geld.

Ons het as gesin dit baie geniet en het die natuurskoon en wild baie geniet.

Rita O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rita O

Ht dit baie geniet gasheer en gasvrou baie vriendelik en het ons dadelik laat tuis voel. Beveel Ma Tala Tala aan.

Sal Ma Tala Tala enige tyd aanbeveel lekker rustig en is nie so ver van Boksburg af nie. Het dit baie geniet. Dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het en die webtuiste vir die aanbeveling' Sal weer van julle gebruik maak.

Marelize G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize G

Weg van die stad.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer is netjies en ruim. Ons het wel gevoel dat 'n tweeplaatstofie handig sou wees. Om die potjie pap te maak saam met die braaivleisie, of ontbyt. Daar is nie 'n restaurant op die perseel nie, die naaste winkels is 'n hele entjie se ry, en dis nogal beperk met net 'n mikrogolf. Dankie vir die Weber wat nader getrek is vir ons om te kon braai by ons kamer. Ons tyd was te beperk om die hele reservaat deur te stap, maar in die entjie wat ons wel gestap het was daar heelwat diere. Was lekker om so in die bos te kon wegbreek uit die stad.

Jochen S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jochen S

Great getaway.

For people that stay in Gauteng, Ma Tala Tala offers a great getaway close to home.

Flynn N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Flynn N

Baie stil en ontspanne.

Die plekkie is geskik vir groep-kuiers. Gerieflik en netjies.

Daleen G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Daleen G

Lekker rustig.

Aircon werk nie, te min wynglase, TV ontbreek, gordyne onversorg, elektriese heining werk nie, kamera drade is geknip.

Wanda B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda B

Asemrowend.

Baie dankie vir Danie en sy metgesel vir die wonderlike tyd daar, dit was regtig baie lekker en die diens was puik.

Phillip S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip S

Bush experience at it's best and for those who want to relax. For the nature lovers.

Two bedroom 6 sleep accommodation as if you are at your own home in the bush. Accommodation is isolated up in the mountain with lovely view. No microwave, no electric kettle (water to be boiled on stove with kettle) and no fans in house (might be needed for the hot SA summers). Accommodation is fenced and there was no need to take special care of our 3 year old grandchild.

Michael S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Michael S

Terrible.

We were subjected to a wedding that carried on the whole night, the staff were very unfriendly and unhelpful, the room was full of dust that affected my wife's sinus so badly we nearly left at 1 am. Never again.

Nadien S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadien S

Die verblyf was 100% presies wat ons gehoop het dit sal wees.

Martin en sy personeel het ons 'n wonderlike kuiertjie verseker. Die diens en tegemoetkoming was uit die boeke uit. Ons sal definitief terug gaan. Groot dank en komplimente!

Sandra J - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra J

Baie rustige omgewing.

Vriendelike verwelkoming.

Anne B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne B

Attention to customer detail is fantastic.

Spent a fabulous weekend break. Karl was very hospitable. The house was specious and clean. The walks around the reserve was magical, seeing the giraffe, kudu, zebra and wildebeest at close quarters. Martin took us for a sunset/moonlight drive and I was very impressed that he knew exactly what we drank and who we were, without meeting us before. Well done Karl for briefing him. Nothing was too much trouble and we had a wonderful time, getting away from the rat race. So happy there was no television in the house, definitely not needed.

Anil Kumar S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anil Kumar S

Its a nice, lonely private place to spend time with your close group of friends all together.

It needs a swimming pool at the big house. There is a koi pond there, which is of no use. Rather converting it into a small pool will also satisfy the visitors.

Ma Tala Tala Wildlife Reserve se terugvoer

Good day Anil,
Thank You for the kind comment and to have had you stay with us.
Us being the conservationists are waiting for a new home for the Koi to be completed and then this will be exactly what we envisage to do as well as a new small pool at the other family unit, will happen asap .
Thanks for the review and regards,
Matalatala

Ma Tala Tala Wildlife Reserve
Juanita K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita K

Baie lekker.

Mooi met goeie diens. Ons het lekker gekuier.

Annemare J - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemare J

Baie netjies en nuut, stil omgewing, baie wild om te besigtig.

Lokale en slaapvertrekke baie netjies, linne spierwit en van die beste kwaliteit. Heerlik om te gaan stap teen die koppie uit en wild baie rustig sodat hulle besigtig kan word, veld in goeie kondisie. Veiligheid baie goed, wildheinings en heining om die verblyf-deel. Rustig en stil en naby genoeg om na besienswaardighede op Cullinan te reis.

Willem H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Willem H

Rustig skoon verblyf met 'n paar tekortkominge.

Ma Tala Tala is baie gerieflik naby vir 'n naweek-wegbreek. Die huis waarin ons gebly het was netjies en skoon en die verblyf was redelik gerieflik.

Johan S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Vriendelike staf, uitstekende diens, rustige atmosfeer.

Ek het my werkspan vir 'n jaareindfunksie na MaTalaTala geneem. Ons is warm verwelkom. Die personeel was vriendelik en behulpsaam met enigiets wat ons nodig gehad het. Die wildrit was 'n treffer met baie wild om te sien. Die atmosfeer was baie rustig en my span het die uitstappie baie geniet.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 63 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ma Tala Tala Wildlife Reserve, Langs die R573, Cullinan, 1003, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViZDQyNWQ3LWFiOWQtNDg5Yy05YmU5LTFiNmM1NDUxNTQ0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 108 5 1 5 Ma Tala Tala Wildlife Reserve Off the R573 1003 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.58239 28.44805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang