Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 202 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Geraldine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Naweek rus in die bos. A fabulous stay! Incredibly peaceful and beautiful. The unit was impeccable and had everything we needed for the weekend and more. The WiFi was a great option. The boma is well equipped and great for evening braais and a drink by the fire. The location of the unit is also excellent as it is very close to the shop and entertainment, game drive meetup point, and the reserve reception, bar, and restaurant. Would definitely book again! Yolanda was a fabulous host and always made sure we had all the info we needed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Genotvol. 5 dae spandeer in eenheid 260 B, baie geniet, baie diere ens. gesien. Sal weer hier bly, dit was ons 2de keer, maak volgende jaar weer so. Het die Luiperd se spore by Phiri gekry en 6 renosters, en Rugby by Kalahari was iets om te beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was heerlik. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hyla S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Heerlik, stil, skoon, diere en goeie diens. Was so verras oor die plek. Pragtige uitsig, heerlike braaiplek (dis vir my belangrik), 'n baie lekker stort. Soggens groet die vlakvarke, njalas en tarentale ons. Dit was so lekker, gerieflik en stil. 'n Baie lekker diens is dat jy vooraf hout en firelighters kan bestel en dit word by jou huis afgelewer voordat jy arriveer. Ons het ook vooraf die WiFi bespreek. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ane F
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Dit was heerlik. Dit was heerlik en die plek was baie netjies en verskriklik skoon. Ons sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Heerlik gerus, sal beslis weer gaan. Baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grietjie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Familietyd in die bosveld. Vriendelike en hulpvaardige diens en waarde vir geld. Netjiese huisie met diere op jou voorstoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great chalet. Great chalet in a great location. Chalet very well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend, batterye is weer gelaai. Was baie gelukkig om 'n luiperd raak te sien. Die terugvoer is gebaseer op die Tlou eenheid 260B en nie die verblyf in sy geheel nie. Verblyf was uitstekend en goeie interaksie met die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very nice. Within expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 202

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, R516, Bela-Bela, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e4d487a85ee440dd721035f423af52c27bb18f0c68855c78a7d24c06675b90227e944fe850866711932a3b54a57ac0894d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 2) 202 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve R516, Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.822157740712 28.062489263907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang