Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 213 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Michelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker naweek wegbreek. Verblyf self was fantasties. Wilde diere reg op jou voorstoep. 'n Bottel oopmaker sal 'n gawe byvoeging wees tot die anders volledige kombuisware. Let op dat Sondae na 17:00 is niks oop in Mabalingwe nie, so hou dit maar in gedagte vir langnaweek beplanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit was baie lekker, die plek is netjies en diens is uitstekend. Ons het baie lekker gebly. Die vlak varke en Bosvarke is net bietjie lastig in die aand. Dit is so bietjie van 'n risiko/gevaarlik, veral met kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ongelooflik lekker. Ons het die tyd by Mabalingwe in Elephant Lodge vreeslik geniet. Alle inligting benodig was aan ons deurgegee en die woonplek was mooi versorg. Die woonplek is in 'n goeie ligging en naby aan alles en in mooi natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ongelooflik lekker! Baie vriendelike, rustige en romantiese atmosfeer! Die bokke, vlakvarke en eetkorings wat kom more sê as jy koffie drink, is net 'n bonus. Baie goed toegerus met alles wat 'n mens sou nodig kry en meer. Tuiste weg van jou huis. Besonderse braai geriewe; ons kon vooraf hout bestel en dit het gereed gestaan met ons koms. Die personeel is oral vriendelik en fasiliteite is puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celesti M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Host is very helpful and friendly. Easy check-in and check-out. Room was nice. Host is very helpful and friendly. Easy check-in and check-out. Room was nice and clean. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almerene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker in die natuur. Ons het baie lekker gebly en baie diere gesien. Die vlakvarkies het by die huisie vir ons kom kuier en ons het drie van die Groot 5 gesien op ons game drive.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Slaap, swem, perdry, braai en rustigheid. Rustige wegbreek met njalas, apies en vlakvarke wat jou ontbyttafel kom besoek. Verskeie aktiwiteite om julle besig te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Naweek rus in die bos. A fabulous stay! Incredibly peaceful and beautiful. The unit was impeccable and had everything we needed for the weekend and more. The WiFi was a great option. The boma is well equipped and great for evening braais and a drink by the fire. The location of the unit is also excellent as it is very close to the shop and entertainment, game drive meetup point, and the reserve reception, bar, and restaurant. Would definitely book again! Yolanda was a fabulous host and always made sure we had all the info we needed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Genotvol. 5 dae spandeer in eenheid 260 B, baie geniet, baie diere ens. gesien. Sal weer hier bly, dit was ons 2de keer, maak volgende jaar weer so. Het die Luiperd se spore by Phiri gekry en 6 renosters, en Rugby by Kalahari was iets om te beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 213

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, R516, Bela-Bela, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e4d487a85ee440dd721035f423af52c27bb18f0c68855c78a7d24c06675b90227e944fe850866711932a3b54a57ac0894d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 213 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve R516, Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.822157740712 28.062489263907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang