Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge 256A

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Eenheid 45 Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mabalingwe Elephant Lodge 256A is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Mabalingwe Natuurreservaat, sowat 33 km vanaf Bela-Bela. Dit is ideaal vir paartjies of gesinne.

Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gerieflik gemeubileer met 'n koninggrootte-bed asook 2 enkelslaapbanke in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolf, broodrooster, ketel en yskas-vrieskas. Die aangrensende leefarea is ingerig met 2 enkelslaapbanke en 'n TV met DStv-kanale.

Die leefarea maak oop op 'n privaat patio met draagbare braaigeriewe wat oor die bosveld uitkyk. Gaste word voorsien van veilige parkeerplek op die perseel en kan die lodge se geriewe geniet, naamlik 'n gemeenskaplike vermaakarea, swembad, putt-putt, 'n restaurant en kroeg, en 'n kinderspeelgrond. Daar is wildritte, perdry en vele meer doendinge in die reservaat beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies


Netheid
3.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
2.5
Diens
3.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Sonja vir Warren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R516, Eenheid 45 Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Mabalingwe Elephant Lodge 256A het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Eenheid 45 Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb752e643dbc4b842f2731e13c1736a5419986c08907e0d86198aabdd58df35103ccf9eb68afb79633244244b715818c15836?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 6 5 1 4 R516 Unit 45 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.821690376945 28.063036255952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang