Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge 267-7

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Marischen D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Rustig, fun great. Die plekkie is baie netjies en 'n wonderlike rusplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Lekker, rustig en heerlik gekuier. Die plekkie was baie goed geleë en ons het baie lekker gebly. Sou beter wees as daar WiFi beskikbaar was om te gebruik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Elephant Lodge 267-7 baie dankie dit was heerlik. Ons verblyf was uitstekend. Mabalingwe bied net soveel meer en met Elephant Lodge so perfek geleë is ons by die winkel en koffiewinkel met uitstekende wegneemetes. Elephant Lodge 267-7 het alles afgetik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalya B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2023

Good. The safe wasn't working and the drain of the toilet stinks. The kettle had white stuff inside, couldn't use it and it wasn't the kettle in the picture. But otherwise, it was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Morne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2023

Asemrowend en ontspannend! Baie warm gewees maar ons het baie lekker ontspan en die aircon het oortyd gewerk. Die ligging is wonderlik en baie naby aan die swembaddens, winkeltjie ens. Ons sal definitief weer gaan!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Clean, quiet and relaxing stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michael M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2023

Great accommodation, serious lack of attention to detail. Arrived to find no toilet paper - essential after a long drive. When questioned the next morning, the cleaning lady said she had run out of toilet paper - yet she was able to provide two new rolls. The king-size bed was wide, but queen-size in length. I had specifically said I was over 2 m tall, and was assured that the bed would be king-size. Not a deal breaker, but irritating. Further, the reading lamp at the head of the bed was loose, and could not be moved away from my head when lying down. The DSTV bouquet was so limited that it was clearly the cheapest option, not in keeping with the standard of accommodation. While it was great to have the owner's telephone number for problems, it was also futile since there was no signal for the cell phone. Minor issues, but irritating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hercules F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Spanninglose naweek. Rustigheid met al die diertjies wat daar rondloop. Fasiliteite uitstekend. Die verblyf was baie aangenaam. Al die fasiliteite was wonderlik. Die personeel is amazing. Ons het ontspan en die wild geniet. Die chalet is skoon en mooi. Jammer vir die perdeby nes by die stoep. Maar die varkies het ons ongelooflik entertain.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ester H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Rustig, veilig en baie om te doen. Kan lekker binne die gebied rondry en wild besigtig, swem, braai, van alles vergeet en net ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Ons het baie lekker gebly en kan nie kla oor die verblyf nie. Baie wild gesien en die tyd geniet. Die misverstand oor die verblyf was nogal onaangenaam. Ons het toe in 267-8 gewoon en hul het dit vinnig uitsorteer. Ek dink Mabalingwe kan heelwat meer moeite doen met die tuine, blare en netheid by Elephant Lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sonja vir Stefan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Wildreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24e6e9e7f0c43739bf9519d34ac1920d65e76f52385d74e0d732fa1c99488ec1c34ddf1c45bec1a320d422cebc01571bf4e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 R516 Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.821550492956 28.062918969688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang