Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge 267-8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Sonja vir Stefan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 54

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 30 resensies vir Mabalingwe Elephant Lodge 267-8
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jacques A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques A

Dit was vreeslik lekker, lekker gerus en die natuur geniet.

Het die natuur baie geniet en al die diere wat daar verby die chalet loop en kom groet.

Sarel O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel O

Baie skoon en netjies.

Gerieflik naby aan al die fasiliteite. Lekker boma. Verskeidenheid van diere wat ons gereeld kom besoek het.

Terrance M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terrance M

Best place to visit.

Rooms were clean, restaurants were the best, as well as the entertainment at the pools. Definitely coming back.

Masonwabe M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masonwabe M

Perfect!

The stay was great. Elephant Park was close to the amenities. Network challenges are noted in the communication; however, I didn't think it would be completely out of range. Maybe they could consider WiFi. Good for getting off the grid.

Kayleigh W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kayleigh W

We had a lovely stay. It is in a good location and easy to find.

There is no WiFi or phone signal at the unit, which we did not notice on the booking. There is a kitchen; however, it does not have an oven.

Bertie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertie V

Super nice.

Super nice met al die diere by jou, lekker braai-area.

Desire V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Desire V

Lekker gerus.

Glad nie soos per die foto's nie. Handdoeke was glad nie vervang nie. Die matras is uitgeslaap en slaap hard. Die skoonmaakdiens maak slegs die bed op en was skottelgoed, geen toilet of badkamer is aangeraak nie. DSTV was beperk, geen programme wat ons kyk nie. Baie miere in die kombuis, geen doom nie.

Gail W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gail W

Rustige kuier by Mabalingwe Elephant Lodge 267-8 .

Dit was baie lekker, diere het elke dag kom kuier op die voorstoep. Het die eerste aand nie warm water gehad nie, maar Sonja het dit sommer vinnig reggestel. Al wat gepla het, was die loadshedding.

Jean N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean N

Onaangenaam.

Dit was ons tweede besoek aan Mabalingwe en ek moet sê die toestand van die paaie is swak. Die gejaag van die personeel met hulle voertuie is vir my onaanvaarbaar. Ons was ook in 'n situasie betrokke met 'n groot voertuig van Working on Fire op die nou pad agter die kafee toe hy om die blinde draai teen spoed gekom en amper in ons vasgejaag het! Die ergste situasie was egter die Saterdag toe daar 'n groot geraas by die swembad was tot laat Saterdagmiddag. Dit was kompleet asof ons by 'n shebeen was so erg was die lawaai en musiek. Alles behalwe die rus en vrede wat ek verwag by 'n plek soos Mabalingwe. Die onbeskikbaarheid van wifi by die eenheid maak dit moeilik om te kommunikeer. Daar sal ook gekyk moet word na gas as 'n opsie aangesien loadshedding dit onmoontlik maak om selfs net koffie te maak. Daar was ook geen braaitoerusting in die eenheid nie.

Danie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Regtig lekker gebly, die Chalet was skoon en netjies met ons aankoms en ons het die lapa baie geniet en die personeel was baie vriendelik. .

Eerstens aan die website, dit is absoluut 'n plesier om n bespreking deur julle te doen. Alles was baie goed en professioneel hanteer. Baie netjiese chalet wat ons definitief weer sal besoek. Soos bo gemeld, die lapa was ook netjies en in 'n goeie toestand in vergelyking met van die ander lapas. Nog 'n bonus is dat dit loopafstand is van die winkel, swembad ens. Ons het wildbesigtiging in ons eie voertuig gedoen wat ook baie lekker was en heelwat diere gesien. Een aand was daar olifante in die kamp wat 'n baie lekker ervaring was om hulle vanuit die chalet dop te hou. Die restaurant en kroeg bo by ontvangs is regtig aangenaam en die kos was baie lekker, so ook die kroeg in die karavaanpark (ook heerlike Pizzas in die karavaanpark). Ons sal die chalet regtig aanbeveel en so ook Mabalingwe in geheel. Die enige negatiewe kommentaar wat ek het is die musiek by die Kalahari Oase. Dit was geweldig hard en ek moes amper op die dame skree om my bestelling te plaas. Een van die manspersoneel het ook baie hard gefluit saam met die musiek en ons het dit gladnie daar geniet nie. Load shedding bly maar 'n frustrasie en buite die oord se beheer en Mabalingwe het geweldig baie load shedding gehad in ons tydperk daar. Voorstel oor die olifante om miskien net 'n waarskuwing te plaas op die bespreking dat hulle wel deur die verblyf-area beweeg.

Mabalingwe Elephant Lodge 267-8 se terugvoer

Beste Danie,
Baie dankie vir jou goeie resensie. Dit is vir ons baie lekker as ons gaste dit baie geniet by Mabalingwe Elephant Lodge en weer wil kom.
Dankie vir die aanbeveling om 'n waarskuwing op te sit oor die olifante wat deur die kamp loop.
Ons sien uit om jou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Sonja

Mabalingwe Elephant Lodge 267-8
Heila D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila D

Netjies en gerieflik.

Baie lekker gekuier sal beslis weer gaan.

Karen T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen T

Fantastiese atmosfeer. Puik akkommodasie. Rustig en pragtig.

Ons het heerlik gerus in die vreedsame atmosfeer. Akkommodadie is stylvol, netjies en skoon. Elke dag is ons plekkie skoon gemaak wat vir ons meer tyd gegee het om rustig te wees. Die diere in die oord is asemrowend mooi. Die Predators park is onvergeetlik. Dankie Mabalingwe.

Willie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Alles netjies en skoon.

Eenheid word elke dag gediens. Die plek is ten volle toegerus. Die buiteboma op die rivier laat 'b mens so tuis voel in die natuur. Die diere wei tussen die chalets, nader aan die natuur kan jy nie kry nie.

Annatjie L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie L

Baie rustig.

Sal aanbeveel dat breekware en eetgerei aandag geniet, dink nie dis 'n goeie idee dat almal wat breek kan vervang met wat hulle wil nie.

Sonja P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P

Heerlike wegbreek.

Die verblyf en die ligging is perfek. Ons was baie gemaklik, die kombuisarea het ook genoeg toebehore om jou tydjie daar baie moeitevry te maak. Ons enigste klagte is dat ons aircon unit nie gewerk het nie. Ons het daar ingeboek en vir Christa laat weet sy moet iemand stuur om te kyk hoekom werk die aircon nie (want dit is vrek warm daar). Niemand het kom kyk of kom help nie. Ons het toe op die ou einde self gaan batterye koop vir die remote om te kyk of dit sal help. Gelukkig het dit.

Izak R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izak R

Dit was 'n heerlike paar dae letterlik in die bos.

Groot vebetering op vorige jare. Tuine om wooneenhede kort regtig aandag. Ons was verras met twee paddas in huis wat onder agterdeur kruip. Veder die bomabraai baie geniet.

Jan E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan E

Met ons aankoms was die eetgerei vuil.

Ons moes alles eers was voor ete. Die huisie se stort was nie skoon nie en stortvloer nie op standaard nie. Die grasdak was oral oor verskriklik vol spinnerakke wat ons aan Sonja rapporteer het. Na die skoonmaak van die dak op Sonja se instruksie was die vloer vuil gelos. Ons het skoonmaakdiens hierna geweier. Die beligting is nie op standaard nie. Afgesien van bogenoemde het ons heerlik gekuier. Die restaurant word aanbeveel. Ons het die wild baie geniet.

Alta F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta F

Pleasant and relaxing.

We did enjoy our stay and will visit again. Only the water-draining in shower needs attention.

Bernard V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard V

Fantasties

Goeie ligging met fantastiese verblyf en wild.

Esti G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti G

Wonderlike 5 dae.

'n Wonderlike 5 dae spandeer by Mabalingwe Elephant Lodge. Die huis is baie mooi en het sy eie boma waar mens kan braai en na voëltjies kan kyk en geniet hoe die bokkies en vlakvarke verby loop. Ons was ook geseënd om bosvarke een aand te kry reg by ons boma. Dis 'n beautiful plek vir 'n lekker wegbreek met 'n baie billike prys!

Fiona S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona S

My stay was amazingly beautiful.

I had a very beautiful experience at the elephant Lodge the elephants even paid us a visit it was a very nice experience.

Anneke Steyn S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke Steyn S

Lekkerste kuierplekkie - so naby, maar die wild loop so tussen jou rond. Baie cool!

Ons wil definitief weer terugkom met 'n groter groep mense.

Hennie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Rustig, ontspannend, in die natuur en bekostigbaar.

Lekker in die natuur maar tog alles byderhand. Baie diere en voëls om te kyk en selfversorgend of restaurante beskikbaar. Genoeg ander aktiwiteite vir groot en klein. Die nagrit was baie lekker. Wilde diere wat vry rondloop tussen wooneenhede mag 'n probleem word veral vir klein kinders bv. groot vlakvarke wat storm, njalabokke met skerp horings ens.

Yolandi S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi S

Vinnige wegbreekplek.

Die eenheid is mooi toegerus met wat mens nodig het. Die eenheid is skoon en die kombuis is oulik uitgelê. Vir 'n vinnige naweek wegbreek is die plek ideaal, naby aan swembaddens, winkel en ander vermaak. Diere kom besoek die omliggende area. Ons het dit baie geniet hier.

Chris O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris O

Mabalingwe was nog altyd spesiaal. Ons het net min diere gesien maar dit kon agv die reen gewees het.

Ek dink net die eienaar moet self 'n slag gaan kyk na die verblyf eenheid.

Beverley B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley B

Pragtige, skoon verblyf.

Ons tye in Mabalingwe is altyd lekker. Lodge 267B het beslis als wat mens benodig (die aparte kombuis is wonderlik). Die badkamer is oorgedoen en smaakvol gedekoreer. Ons het het heerlik gekuier en sal beslis terug wees.

Jason V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason V

Gesellig, rustig.

Die privaat game viewers moet nie gebruik word deur jong mense nie. Hulle ry onverskillig en versteur ander in die veld!

John H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H

Uitstekend

Was bo verwagting goed

Pierre R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre R

Uitstekend

Baie mooi natuurskoon. Moenie die groot 5 verwag nie. Het renosters en buffels gesien. Olifantmis en leeus kos ekstra wat jy eers later van verneem.

Charl F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl F

Loved the setting. Lots to do. Awesome place to get away to relax.

Was a lovely trip for the wife and I. Recommend to get there earlier on a Friday to make the most of 2 days. Get to do a lot more. The spa was the best.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Wildreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2375240880cefe28821e8f98d3d8a32fd9a299ad604e9b7f93b8e5dfaef43bba9082812200f75ca96900bc54ab8663579c5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 R516 Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.821595752297 28.062965791447
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang