Mabalingwe Elephant Lodge 267-8
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Mabalingwe Wildreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mabalingwe Elephant Lodge 267-8 bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie in die Mabalingwe Natuurreservaat, net 'n klein entjie se ry vanaf Bela-Bela.
Die oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, en die eetarea het genoeg sitplek waar gaste hulle maaltye saam kan geniet.
Braaigeriewe is beskikbaar.
Dit is lekker naby die hooflodge waar daar 'n swembad, tennisbaan, mini-gholfbaan, restaurant en klein winkel is.
Die reservaat is die tuiste van 'n rits wildspesies. Doendinge in die area sluit wildritte, swem, perdry en voëlkyk in. Gaste kan ontbyt, middagete of aandete by die hooflodge geniet. Wildritte en leeuvoer-sessies moet bespreek word en is nie ingesluit nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sonja vir Stefan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 56
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R516, Mabalingwe Wildreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Mabalingwe Elephant Lodge 267-8 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mabalingwe Nature Reserve Limpopo
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Mabalingwe Wildreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang