Mabalingwe Elephant Lodge Unit 253 Eagle
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Mabalingwe Elephant Lodge Unit 253 Eagle is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir tot 6 mense in die Mabalingwe Natuurreservaat.
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Een van die kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Elkeen van die badkamers het 'n bad en 'n stort. Gerieflikheidshalwe word badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet, en ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die eenheid het 'n privaat boma vir 'n braai onder die sterre, en troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
Mabalingwe Elephant Lodge Unit 253 Eagle is ongeveer 400 m vanaf die hoofswembad, mini-gholfbaan, tennis- en muurbalbane, speelgrond, restaurante en winkels. Doendinge in die groot Mabalingwe Natuurreservaat sluit nag- en wildritte, sonsondergangtoere, voëlkyk, safari's en meer in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Monique Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 458
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Mabalingwe Elephant Lodge Unit 253 Eagle het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mabalingwe Nature Reserve Limpopo
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang