Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 253 Eagle

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 253 Eagle is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in die Mabalingwe Natuurreservaat.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet en in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan.

Die eenheid het 'n privaat boma waar gaste onder die sterre kan braai. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 253 Eagle is sowat 400 m vanaf die hoofswembad, minigholfbaan, tennis- en muurbalbane, 'n speelplek, restaurante en winkels. Aktiwiteite in die reservaat sluit nag- en wildritte, sonsondergangtoere, voëlkyk, safari's en vele meer in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 39 resensies


Netheid
2.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.1
Diens
2.8
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 461

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Mabalingwe Elephant Lodge Unit 253 Eagle het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e7b1ad37f52d7b9c25e0d22e533e779ea0cfa0025403a8291b2dcf29515e84bdac0ebe2f2e8d20eff83511f0c8f1c117b85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 39 5 1 4 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.823009507944 28.061699592609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang