Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270A Tarentaal

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.8
Veiligheid
4.5
Rina R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie lekker plekkie. Vreeslik lekker gebly. Wildritte was lekker, wild wat vry rondloop is so mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

We love Mabalingwe, been there a few times. It's our favourite holiday destination. We had a great stay. The unit is very close to the restaurant and reception. The unit was cosy and comfortable. We didn't really cook; we enjoyed the meals at the restaurant and the caravan park. The food is affordable and we received great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons het die naweek vreeslik geniet, sal vir seker weer teruggaan. Ons verblyf was gemaklik, mooi boma en natuurskoon. Was sommer met ons aankoms gegroet deur bokke, olifante en vlakvarke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Alles was fantasties soos altyd. Dankie julle. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
1 nag
4.8
Mrt 2024

Plek sal 100% wees as aandag aan detail gegee word. Ons het hulle net gebruik om 1 aand te slaap omdat ons op 'n ander oord betrokke was. Klein probleme om op te let: Die toilet bly water mors. Die toiletpapierhouer is los. Die badkamerwasbak se kouekraan seel wil nie lekker werk nie. Die bad se prop is kleiner as die gat en water bly uitloop. Die bad se overflow is stukkend en is net 'n gat wat daar sit. Die DSTV het nie gewerk nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Ons sal weer gaan. Baie goeie ligging in die reservaat. Naby aan winkel en swembad. Kamer het 'n lekker braaiplek en vuurkuierplek. Dit was heerlik om op netjiese paaie te kon ry om wild te kyk. Mens kan sien die reservaat word mooi onderhou. Ongelukkig het die netheid bietjie teleurgestel en die linne het snaaks geruik. Ek hoop wanneer ons weer gaan, sal dit beter wees.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan W
1 nag Besigheidsreis
3.8
Jan 2024

Mal oor Mabalingwe, nie oor die eenheid. Ons het eenheid 265B gekry. Goeie goed: Die omgewing is pragtig en ons het lekker gekuier in die lapa. Uitdagings: Die beddegoed ruik nie goed nie. Kon nie gordyn by die bed toemaak nie, want die gordynkap is afgebreek en lê op die grond. Neem dalk jou eie braaitang en teelepels saam, want daar is nie.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Angelique V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2024

Mabalingwe baie lekker en rustig. Matrass se springs het deurgedruk so slaap was nie lekker nie. Mabalingwe self baie baie lekker, almal vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joanna B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2024

Mabalingwe self is 'n baie lekker plek, maar sal nie weer in die eenheid bly nie. Plek was nie skoon nie. Yskas het vrydag glad nie gewerk nie. Perdebyneste in die dak besmet met spinnekoppe. Het Monique benader, geen terugvoering gekry. Na talle boodskappe het sy gesê bestuur is op pad. Was darem skooner toe ons Saterdagmiddag terugkeer. Maar nesse was steeds daar. Steeds nie 'n boodskap teruggekry van Monique af na ek haar gevra het is alles nou reg by ons eenheid nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Doreen O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Jul 2024

Mabalingwe is 'n puik plek. Plek kort 'n goeie "deep clean" - en meer krag punte.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 424

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Naby die R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1rmo5Q1gJClkzvciKTsOLNWZBw7NJV4DTS31mabbrybjIGsFMV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 52 5 1 4 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.821561455259 28.063169717789

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang