Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Itaga 619

Wildsplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jakes K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Fantastiese huis en geriewe. Pragtige plek, olifante, bokke, vlakvarke by ons kom kuier toe teenaan die huis. Baie gerieflik en netjies. Kuierareas is reusagtig en die huis het alles wat jy nodig het. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Amazing place, peaceful and relaxing and value for money. We had an amazing time. Mabalingwe Itaga 619 is a lovely place, it was a home away from home. The house and entertainment areas were very spacious, very clean and it had everything you needed. I would definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Walter
Mabalingwe Itaga 619
Hi Debbie, Thank you so much for the positive feedback. We're glad you enjoyed your stay and we look forward to hosting you again in the future.

Leonie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie skoon en netjies. Spacious en perfek vir 'n wegbreek. Dit is 'n baie groot plekkie. Netjies. Lekker om te kuier en die swembad was lekker om af te koel. Daar is baie dinge om te doen en 'n naweek is te min tyd. Daar is egter nie WiFi nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Walter
Mabalingwe Itaga 619
Hi Leonie Baie dankie vir jou mooi boodskap, waardeer opreg en is bly jul het baie geniet. Ons wou al WiFi ingesit het maar het paar gaste al gevra na die tyd of hul wil WiFi hê en meeste sê hul is bly daar is nie want dit hou kinders darrem buite en weg van tablets af ens maar dit is iets wat ons kan oorweeg definitief, sodat darrem opsie is.

Annalie V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Heerlik, waarde vir geld en gemaak om batterye te herlaai. Ons het heerlik gekuier by Mabalingwe Itaga 619 - die swembaddens was die hoof lekkerte van ons naweek veral met die hitte in die bosveld. Lapa met die ingeboude braai en voldoende ruimte was 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Ñ Lekker en rustige wegbreek, met die swembad en plonspoel om in af te koel. Ns. Ons het elke oomblik van ons verblyf by Mabalingwe Itaga 619 geniet. Dit bied die rustigheid en stilte van die bos, en die groot onthaal- en kuier area maak dit perfek vir ñ lekker familie samekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Lekker rustig en mooi. Ons het baie lekker gebly by Mabalingwe Itaga 619. Hulle het 'n verskeidenheid geriewe om die tyd regtig lekker te maak. Baie nice swembad en jacuzzi. Definitief 'n aanbeveling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catriona M
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Incredible. We absolutely loved our stay. Such a beautiful home. The host was helpful with any queries we had. We will definitely visit again and have already recommended for friends to stay here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anandi H
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Absolute waarde vir geld en 'n heerlike huis om by te ontspan en te kuier! Ons het 'n fantastiese lekker tyd by Mabalingwe Itaga 619 gehad! Ons het oorsese familie saam met ons geneem en hulle het dit vreeslik baie geniet met die wild wat tot by die huis kom loop. Die huis is baie lekker uitgelê en die buitenste entertainment area en swembaddens was 'n fees, veral in die Desember hitte! Die eienaars is ongelooflik hulpvaardig en vriendelik en ons het sowaar tuis gevoel! Ons beplan reeds ons volgende vakansie daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Wonderful. Dit is 'n wonderlike huis. Swembad, tafeltennis en pooltafel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Walter
Mabalingwe Itaga 619
Hi Johan, bly jy het so baie geniet. Welkom om weer te kom kuier.

Meriska O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2024

Itaga 619 is 'n pragtige plek met wonderlike uitsig. Heerlik ontspan! Ons het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Walter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 6 Huis 19, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2f50bcadf3387d2d45d7b12025adbacc016d26fc255fdc43ad1d5ba87b8d4a7cf5aed09e7dbc91876e65b269403ce21b945?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 98 5 1 5 Portion 6, House 19 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.842008333333 28.048580555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang