Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Itaga 619

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die volgende ekstras moet 2 weke voor die inklokdatum betaal word.
Die balans van die gekwoteerde bedrag nadat die deposito afgetrek is.

50%-afslag vir verblyf in die middel van die week en 25% af op verblyf van 'n volle week - dit geld nie in die seisoentyd nie, maar slegs buiteseisoen. Dit sluit nie skoolvakansies of langnaweke in nie.

Bepalings en voorwaardes:
Die Eienaars van Itaga 619 is gevrywaar van enige eise, skade of aanspreeklikheid vir enige beserings of verliese van enige aard. Jy word ook verbind om by die reëls van die Mabalingwe Natuurreservaat te hou ten alle tye en sal persoonlik verantwoordelik gehou word vir enige oortredings. Breekskade sal een week na jou vertrek gehef word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 6 Huis 19, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2f50bcadf3387d2d45d7b12025adbacc016d26fc255fdc43ad1d5ba87b8d4a7cf5aed09e7dbc91876e65b269403ce21b945?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 94 5 1 5 Portion 6, House 19 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.842008333333 28.048580555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang