Mabalingwe Itaga 619
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gedeelte 6 Huis 19, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Mabalingwe Itaga 619 is 'n selfsorghuis in die Mabalingwe Natuurreservaat sowat 31 km van Bela-Bela af.
Hierdie dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste in 2 en suite-slaapkamers en daar is 'n oopplan-leefarea. Die hoof-, tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is nog 'n slaaparea met 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, gasstoof en ander toebehore toegerus. Daar is 'n vermaakarea met 'n pooltafel en 'n tafeltennistafel.
Die onderste verdieping bied toegang tot 'n privaat dek met 'n ontbyttafel wat sitplek vir 8 gaste het. Die swembad is vanaf die dek bereikbaar. Die vermaakarea het 'n boma en 'n braaiput en ander braaigeriewe i sin die groot lapa beskikbaar. Dié area lei na 'n kleiner lapa wat 'n buitebadkamer en 'n omheinde plonspoel. Grasdakparkeerplek is beskikbaar.
Die huis het 'n sonkragstelsel.
Die oord het ook geriewe en doendinge soos wildritte, perdry-wildritte, warm en koue swembaddens en 'n buitespa.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Walter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 97
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Gedeelte 6 Huis 19, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Mabalingwe Itaga 619 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mabalingwe Nature Reserve Limpopo
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gedeelte 6 Huis 19, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang