Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabet and Gabriella Guest Rooms

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 149 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sonia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ons sien hulle definitief weer. Die gasvrou en -heer is behulpsaam, vriendelik. Die vars vrugte en moerkoffie is 'n lekker bederf om nie van die tuisgebakte beskuit te praat nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henco P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Heerlike en aangename oornag-ervaring. Dit was 'n baie aangename tyd vir ons gewees. Ons het net een aand oorgeslaap, maar was baie vriendelik ontvang en ons gasvrou het ons tegemoetgekom met ons baba seutnjie, waarvoor ons dankbaar is. Pragtige kamer, totaal uitgerus met alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanli P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker verblyf! Dit was baie mooi verblyf met die gasheer en gasvrou wat baie vriendelik en behulpsaam was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Mabet and Gabriella Guest Rooms
Hi Hanli Hoop om julle gou weer te sien. Groete

Jan Sjoerd K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Fijne accommodatie, bijna een 10! Graag vertalen in Afrikaans. Heerlik verblijf, dus heerlik verblewe . Twee klein verbeterings moontlik: die airco staan presies gerig op die bed-hoofdeinde. Onprettig! Die plafon-ventilator ondervind geen steun van die plafon. Is ook prima op te los. Beide gedoen? Dan vir alles 'n tien.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel T
1 nag
4.8
Jan 2025

Uitstekende kamer, baie netjies en mooi. Sal definitief weer daar oorslaap. Baie lekker! Uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netjies, gemaklik. Lekker gebly, Robertson 'n netjiese dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Mabet and Gabriella Guest Rooms
Hi Andre, Baie bly julle het lekker gebly by ons. Hoop om julle gou weer te sien. Groete,

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica M
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Rustig en gerieflik. Baie gasvry verwelkom! Kamer is gerieflik met alles wat ek nodig gehad het en nog meer. Lugversorger, TV met DStv, WiFi, mikrogolf, yskassie met vars melk en koue water. Koffie en teemaak geriewe. Kamer is pragtig versier met bederfie op bed met aankoms. Naam op welkom bordjie buite was baie spesiaal. Dankie vir die heerlike vars beskuit. Kon dit elke oggend lekker by die buite tafel geniet. Die Beth-kamer het sy eie privaat ingang. Ek sal Mabet and Gabriella Guest Rooms vir enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Mabet and Gabriella Guest Rooms
Hi Hanli Baie dankie vir die pragtige resensie (: Julle must asb. weer kom kuier.

Bernedene R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

The hosts were very friendly and made us feel right at home. Excellent. The room was very clean and neat and the hosts were very friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Mabet and Gabriella Guest Rooms
Hi Bernedene Thank you for the review; we really do appreciate it. Hope to see you soon.

Timo G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

The stay was amazing, wish we booked more nights! The stay was amazing and I really enjoyed talking to the hosts. The place had amazing furniture and overall finish. We also felt like we had good privacy and the overall vibe was amazing. The hosts were also super accommodating to all our needs. I would love to come back for another stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Mabet and Gabriella Guest Rooms
Hi Timo Thank you so much for the lovely review (: Hope to see you again soon. Kindest regards

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 149

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Roux-straat 2B, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwMGZlNTAzLTU3NDctNGI4OS05NTY5LWRlMzUxNDEwOWJhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 149 5 1 5 2B Le Roux Str Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.801564373001 19.88779559259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang