Mabet and Gabriella Guest Rooms
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 139
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Marlene B - Sep 2024
Algehele gradering
Will definitely go back when I'm in Robertson again.
Vanessa S - Sep 2024
Algehele gradering
Stunning, nice and cosy.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Vanessa
Hope to see you again soon (:
Lisene S - Sep 2024
Algehele gradering
Will definitely be back again! Best rusks ever! Value for your money.
Melisa N - Jun 2024
Algehele gradering
Great spot.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Melisa
Thank you for the nice review
Jessica T - Mei 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Jessica
Baie dankie, hoop om jou gou weer te sien hier by ons.
Groete
Nolene A - Apr 2024
Algehele gradering
Seker nog so ver die beste plekkie waar ek in gebook het.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Nolene
Baie dankie vir die mooi review. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Hildegard L - Apr 2024
Algehele gradering
Baie vriendelik en bedagsaam.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Hildegard.
Kom gerus weer.
Chrismen G - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent service!
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Chrismen
Thank you for the beautiful review.
Regards
Hein S - Mrt 2024
Algehele gradering
Gasheer was baie vriendelik en ons het lekker ontspan met alle dienste beskikbaar.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Hein
Ons is baie bly julle kon lekker rus by ons.
Groete
Daan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangename en rustige verblyf.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Daan
Kom gerus weer.
Marianna S - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflike en gemaklike kamers. Toekie is vriendelik, dog professioneel.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Marianna
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Nadine S - Jan 2024
Algehele gradering
Guest house is very well equipped and comfortable. Host was very welcoming.
Johan S - Sep 2024
Algehele gradering
Goed geslaap in rustige omgewing. Daar is ook veilige parkering.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Johan.
Baie bly julle het lekker gebly by ons.
Asive N - Feb 2024
Algehele gradering
Great, everything was just excellent.
Rachel A - Sep 2024
Algehele gradering
Comfortably. Very old world.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Dear Rachel,
Firstly, I would like to apologise for the street parking. With a third room recently added to our establishment, we only have two parking spots available on the premises. So this is a matter of first come, first served.
On the remark of 'old world', I do not know what to say. My whole idea is to mingle the 'old world' with the modern in an eclectic way. I am sorry that the room was not to your taste. That is quite understandable. The bathroom area has a wall to separate it from the room. Again, I apologise that it was offensive to your taste.
Lastly, I would like to mention that this is the first complaint regarding the interior of the room in 15 years.
Kindest regards,
Toekies
Elzanne C - Aug 2024
Algehele gradering
Gevoel soos huis.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Elzanne
Kom gerus weer.
Patricia D - Mrt 2024
Algehele gradering
A lovely room with special touches and affordable.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Patricia
Please come and revisit us.
Yvonne B - Apr 2024
Algehele gradering
Kamer was baie gerieflik.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Yvonne
Ons is baie bly dat julle lekker by ons gebly het, ons gaan kyk om 'n sterker lig op te sit.
Groete
Herman F - Des 2023
Algehele gradering
Huislik, skoon, gerieflik en perfekte blyplek vir 'n dag of 3.
Lees meerMabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Herman.
Baie dankie vir die mooi resensie.
Die oplossing vir die beurtkrag is verseker iets wat ons na kyk op die oomblik. Ons oorweeg 'n paar opsies.
groete en hoop om julle weer te sien.
Nardo O - Nov 2023
Algehele gradering
Alles wat mens benodig en meer. Geen klagtes. Perfekte blyplek.
Nicole S - Nov 2023
Algehele gradering
Gehalte diens en verblyf.
Jackie F - Aug 2023
Algehele gradering
Very pleasant and perfect for a 1 or 2-night stay.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Jackie
Thank you for the nice review.
Hope to see you again.
Regards
Hannes V - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing en veilige parkering.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Hannes
Hoop om julle gou weer te sien.
Lisene S - Jul 2023
Algehele gradering
Definitely value for your money! Very neat and clean! Best homemade rusk ever!
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Lisene
Hope to see you soon again.
Janet G - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustige kuier gewees by Mabet.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Janet.
Bly julle het die port geniet.
Janneman L - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige oornagplek vir een aand vir my en my seun!
Lees meerMabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Anne-Rita
Baie dankie vir die mooiste resensie, hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Anthony
Chris L - Apr 2023
Algehele gradering
Lieflik.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Chris
Baie dankie vir die mooi woorde.
Marieta N - Jan 2023
Algehele gradering
Sal weer terug gaan.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Marieta
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Maryke P - Nov 2023
Algehele gradering
Gemaklik en sonder moeite.
Emil En Elize B - Nov 2023
Algehele gradering
Goed geleë, skoon en netjies. Ons het die kamer egter redelik donker gevind.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Emil
Baie dankie dat julle by ons kom oornag het. Sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete
Michelle B - Des 2022
Algehele gradering
Bed was gemaklik, plek was skoon en netjies.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie, Michelle. Hoop om julle gou weer te sien. Groete
Almanda F - Des 2022
Algehele gradering
Was 'n lekker oornag, netjies, skoon, rustig, beskuit was uit die boeke uit, vars melk 'n wenner gewees!
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Almanda
Ons is baie bly dat julle lekker oornag het by ons.
Magrieta D - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Magrieta, baie dankie vir die resensie. Ons is so bly dat julle lekker gebly het by ons.
Sandy Z - Nov 2022
Algehele gradering
We were so happy that we opted to stay at this lovely establishment. The attention to detail was superb and their hosting skills way beyond expectation.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Sandy, thank you so much for the beautiful review.
Herman B - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker! Goeie waarde vir geld.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Herman, baie dankie. Ons is net bly dat julle lekker gebly het by ons.
Jaco S - Okt 2022
Algehele gradering
Verwagting oortref.
Kyla M - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies. Vriendelike, warm verwelkoming. Naby in die dorp.
Inge G - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig, skoon en genotvolle verblyf.
Marina K - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Chantelle V - Mei 2022
Algehele gradering
Lovely room with everything you need. Friendly hospitality!
Jacques G - Apr 2022
Algehele gradering
Great stay.
Calvin B - Mrt 2022
Algehele gradering
Great place.
Ian C - Mrt 2022
Algehele gradering
Excellent.
Leon T - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, ruim kamer wat verwagting oortref.
Mirika T - Jan 2022
Algehele gradering
Het daar gebly in Aug 2017, baie lekker.
Neville G - Jan 2022
Algehele gradering
Brilliant.
Jacobus D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en vriendelik ontvang deur gasvrou. Baie behulpsaam gewees met navraag oor restaurante.
Willma L - Mei 2022
Algehele gradering
Kort, maar heerlik! Sal weer kom oorslaap as ons in die omgewing is.
Wilanie G - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige kamer.
Henry S - Jan 2022
Algehele gradering
Uiters goed.
Victor H - Sep 2022
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Magrietha M - Des 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging, skoon.
Stephan D - Des 2021
Algehele gradering
'n Fantastiese verblyfplek in die hart van Robertson!
Melinda K - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderful weekend!
Marie S - Nov 2021
Algehele gradering
Voel altyd so welkom en veilig.
Jurika S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik en netjies.
Liezl K - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Dawid K - Okt 2021
Algehele gradering
Veilige omgewing, netjiese kamer met baie bederfies.
Wilna V - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtig netjies.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Wilna,
Baie dankie vir die mooi woorde.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Gerda B - Sep 2021
Algehele gradering
Mabet and Gabriella - 'n juweel in Robertson.
Lees meerMabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Gerda,
Baie, baie dankie vir die mooi resensie. Dit maak ons harte bly.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete
Jamile N - Aug 2021
Algehele gradering
Regtig gevoel soos huis.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Jamile
Baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Johan O - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, rustige atmosfeer en vriendelike mense.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Ons is baie bly jy het so lekker gebly by ons.
Hoop om jou gou weer te sien.
Carmen B - Mrt 2021
Algehele gradering
Het slegs oornag maar pragtige plek.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Kom gerus weer.
Karin L - Mrt 2021
Algehele gradering
Stylvol met fyn detail wat fokus op gas se behoeftes.
Azel V - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies en baie skoon, sal definitief weer daar gaan bly.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Azel
Baie dankie, so bly julle het lekker gebly by ons.
Hoop om gou weer te sien.
Groete
Anneke M - Okt 2021
Algehele gradering
Puik, ons kon vroeër in boek weens 'n troue wat vroeër begin het.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Anneke
Baie dankie.
Ek is so bly julle het julle verblyf geniet.
Ons sien julle gou weer.
Maryke T - Sep 2021
Algehele gradering
Oase in Robertson.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Maryke,
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Mieke V - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon. Mooi. Tuis.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Mieke
Baie dankie, ons is baie bly julle het so lekker gebly by ons.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Jorge S - Aug 2021
Algehele gradering
Had a great stay.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Jorge,
We are glad that you had a pleasant stay with us.
This is the first complaint about a geyser that is not big enough, but we will look into it.
Hope to see you soon again.
Regards
John P - Jul 2021
Algehele gradering
Unit clean & efficient. We had a restful experience.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi John
Thank you.
We did sort out the leaking problem.
Hope to see you soon again.
Regards
Richard K - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker kamer met alles wat mens kan verwag vir 'n paar aande se oorslaap.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Richard
Dankie vir die mooi woorde.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Lorette V - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik. Heerlike ontbyt. Lekker geslaap.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Lorette
Baie dankie vir die resensie.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete
Henry S - Des 2020
Algehele gradering
Die verblyf was heerlik.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Henry.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Gg D - Des 2020
Algehele gradering
Ons was baie hartlik ontvang en presies aan verduidelik waar alles is. Die welkombordjie was iets baie spesiaal. Baie rustige buurt.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Gail
Ons is so bly julle het lekker gebly.
Baie dankie vir die mooi review.
Groete
Marie S - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderlik en uitstekend.
Walt O - Okt 2020
Algehele gradering
Besoek Robertson gereeld vir ? wegbreek om wynplase en vriende te besoek.
Russell P - Sep 2020
Algehele gradering
Baie genotvol en veilig
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Russel
Baie dankie vir die mooi woorde, hoop om jou gou weer te sien
Groete
Donald Wayne G - Sep 2020
Algehele gradering
Stunning
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Donald,
Thank you so much for staying with us, and thank you so much for your kind words.
Hope to see you soon.
Regards
Hestelize R - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflik.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Hestelize
Ons is baie bly julle het so lekker gebly.
Sien weer.
Groete
Cilmie G - Feb 2020
Algehele gradering
Beautiful! Will definitely book here again!
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Thank you Bianca
We hope to see you again!
Charlene V - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Walt O - Nov 2019
Algehele gradering
Absoluut puik!
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie,
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Hendrik P - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekende gastehuis, stil, netjies en goed toegerus!
Lees meerMabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, Hendrik. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Stiaan P - Okt 2019
Algehele gradering
Awesome.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie, Stiaan. Ons is bly julle het lekker gebly.
Herman B - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was werklik 'n heerlike, hartlike en rustige oornag daar by hulle. Ek is bederf!
Alan H - Sep 2019
Algehele gradering
Uit die boeke uit!
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Beste Alan,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is so bly julle het lekker gebly.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Mabet and Gabriella Guest Rooms
Jaco L - Sep 2019
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Thank you, Jaco.
Romanda V - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige skoon kamer met baie ekstras - word ten sterkste aanbeveel.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, Romanda! Ons hoop om julle gou weer te sien.
Steven L - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerMabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Beste Steven,
Dankie dat julle by ons gebly het en vir die mooi resensie - dit word opreg waardeer.
Sien julle gou weer.
Groete
Mabet and Gabriella Guest Rooms
Veronica V - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Veronica
Baie dankie vir jou mooi boodskap.
Ons sien jou gou weer.
Groete
Marianna S - Jan 2019
Algehele gradering
Lovely stay in friendly environment.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige verblyf in vriendelike omgewing.
Die kamer was baie gemaklik, DStv, WiFi. Badkamer was gemaklik en groot. Die uitstaande aspek was hoe skoon die kamer was.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Thank you so much for the kind words. Hope to see you again soon.
Sheila V - Des 2018
Algehele gradering
Ontspanne rustigheid!
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Thank you, Sheila.
Anneke K - Des 2018
Algehele gradering
Perfect.
Malandi D - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelik!
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Malandi, kom kuier gerus weer.
Bruce L - Sep 2018
Algehele gradering
Spacious well-equipped unit.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ruim en goed-toegeruste eenheid.
Baie gerieflike eenheid, goed toegerus met alles wat jy benodig. Sal beslis weer daar bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kaydee D - Jul 2018
Algehele gradering
Lovely rooms.
Marsha H - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was 'n aangename en wonderlike ondervinding om daar te bly.
Chene N - Jun 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Doreen J - Apr 2018
Algehele gradering
Na 900 km is dit fantasties.
Christine G - Apr 2018
Algehele gradering
Die verblyf was netjies, skoon en gasvry.
Zanne-maré F - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige, netjiese verblyf met besonderse fyn detail!
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Zanne-mare
Ons is so bly dat julle lekker ge bly het.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Heidi A - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was 'n baie plesierige ondervinding.
Michelle L - Feb 2018
Algehele gradering
“Love at First Sight”.
Natasha M - Jun 2018
Algehele gradering
Excellent home away from home experience.
Zara C - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik.
Suzette B - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Drienie O - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtige plekkie met 'n persoonlike "touch."
Andre L - Feb 2018
Algehele gradering
Baie ingestel op die behoeftes van gaste.
Elsabe V - Jul 2018
Algehele gradering
Alles wat ek verwag het en meer.
Nico F - Des 2017
Algehele gradering
Pragtig, netjies, en dit voldoen aan al mens se vereistes, hulle is baie gasvry, 10/10.
Martie V - Des 2017
Algehele gradering
Mabet en Gabriella het ons soos VIP's laat voel.
Henk B - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflike kamers met alles wat nodig is!
Jaco V - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik en netjies met baie vriendelike en gasvrye eienaars.
Junene K - Nov 2017
Algehele gradering
'n Wonderlike ervaring met spesiale verrassings omring deur mooi!
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Goeiedag Junene
Ons is baie bly julle Het lekker gebly.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Lise V - Okt 2017
Algehele gradering
Gesellig, veilig en pragtig gemeubileerde kamer!
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Hi Lise,
Ons is baie bly julle Het lekker gebly by ons.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete.
Chrizelda L - Jun 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Rehan N - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik!
Elandi U - Apr 2017
Algehele gradering
Het elke oomblik geniet.
Lees meerYvette C - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was great! Dankie.
Reggie B - Des 2017
Algehele gradering
It was a peaceful weekend.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was 'n rustige naweek.
Dit was heerlike verblyf en ons het die ligging geniet naby besienswaardighede in en om Robertson.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jené G - Nov 2016
Algehele gradering
Dis die klein goed wat tel.
Marika D - Nov 2016
Algehele gradering
Baie baie netjies en so gerieflik.
Natasha B - Sep 2016
Algehele gradering
Home away from home!
Smaragda K - Jul 2016
Algehele gradering
Beautiful, kreatief en snoesig!
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir wonderlike terugvoering.
Nerine R - Mrt 2016
Algehele gradering
'n Baie lekker kamer.
Magrieta T - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie mooi en knus.
Mariana V - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtig gemeubileer.
Adri V - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlike verblyf met alles wat mens benodig in 'n ruim vertrek.
Philippus H - Mei 2016
Algehele gradering
Pragtige, skoon kamer!
Lees meerMabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir hierdie heerlike terugvoer. Dit maak sommer alles die moeite werd.
Groete
Toekies
Annemarie D - Okt 2016
Algehele gradering
Gerieflik geleë met alles wat jy nodig het!
Melinda H - Des 2015
Algehele gradering
Die ekstras en gasvryheid het ons sommer tuis laat voel.
Mabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie! Dit was 'n plesier en voorreg om julle hier te kon verwelkom.
Natali J - Nov 2015
Algehele gradering
"Home away from home".
Erika G - Okt 2015
Algehele gradering
Ek sal definitief weer daar bly.
Marisa J - Sep 2015
Algehele gradering
Baie mooi en oulike verblyf! Great diens!
Petro V - Sep 2015
Algehele gradering
Lekker om aan die ontvang kant te staan. Presies wat die plek jou bied.
Runei K - Sep 2015
Algehele gradering
Baie oulike, pragtige plekkie!
Federico L - Des 2015
Algehele gradering
Immaculate, with attention to detail. Incredible value for money.
Lees meerMabet and Gabriella Guest Rooms se terugvoer
Thank you very much.
I will check the listing, it should not be self catering. In my quote that I sent you, it said bed only with tea and coffee making facilities.
I will definitely check on that. Thank you again.
Regards
Toekies
Magda N - Okt 2015
Algehele gradering
Net die regte plek om die batterye te herlaai.
Jeanine P - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker en netjies.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Le Roux-straat 2B, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang