Maboneng Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maritzburg-straat 37, Main Street Life City and Suburban, Eenheid 607, Johannesburg, 2094, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Maboneng Apartment is 'n selfsorg-eenheid op die sesde verdieping van 'n kompleks. Die gebou bied maklike toegang tot 'n verskeidenheid sake- en ontspanningsgeriewe. Daar is 'n verskeidenheid belangrike besienswaardighede in die nabyheid. Emirates Airline Park-stadion is net 1,5 km ver, die Universiteit van Johannesburg is 2 km ver, en Joubert Park met die Johannesburg Kunsgalery is 2,6 km ver. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is ongeveer 21 km van die eenheid af.
Hierdie smaakvolle eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 1 tot 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste om te gebruik. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n TV en lugversorging.
Veilige parkeerplek en gratis WiFi is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Maritzburg-straat 37, Main Street Life City and Suburban, Eenheid 607, Johannesburg, 2094, Gauteng
Sien meer verblyf in
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maritzburg-straat 37, Main Street Life City and Suburban, Eenheid 607, Johannesburg, 2094, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang