Machaton Private Camp
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Rates displayed are on a self-catering basis and include two 3-hour game drives each day (morning and late afternoon), 2 housekeepers and 2 ground keepers to assist guests in camp tasks, and 1 bag of firewood in the evenings to start the fire and set the ambience.
Huisreëls
Machaton bied gesinsvriendelike verblyf en kinders word op die wildrit toegelaat.
Daar is slegs plek vir 10 gaste, insluitend kinders, op die wildkykvoertuig.
Die tarief op die webblad is vir 8 gaste.
Twee addisionele gaste kan op versoek geakkommodeer word.
Gaste moet hul eie hout en ys saambring. Indien gaste nie met hierdie bagasie wil reis nie, kan hul ook produkte en voorraad by La Babamba, Spar of PicknPay in Hoedspruit bestel wat by die kamp afgelewer kan word. Die pakkies sal vir gaste gehou word indien dit voor die inklokdatum afgelewer word. Indien gaste iets gaan laat aflewer, moet hulle asb. die kamp in kennis stel.
’n Timbavati-bewaringsfooi van R250 per persoon word gehef (2025-tariewe).
Besprekings kan gemaak word om 'n sjef in te sluit teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Timbavati Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang