Mackers
Beskrywing
Dié eenslaapkamerkothuis is ideaal vir 'n paartjie en het 'n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is 'n dagbed vir kinders in die sitarea. Ander geriewe sluit 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea in. Daar is 'n stoep met braai, vuurput en 'n uitsig oor die tuin. Die kothuis kan op versoek teen ekstra koste skoongemaak word. Elke kothuis het skoon, wit linne, donsveer-duvets en kombersies.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Vir langer besprekings sal die linne en handdoeke elke vierde dag vervang word.
Neem asb. kennis dat die uitstaande balans direk aan die instansie 7 dae voor die inklokdatum betaalbaar is.
'n Opsionele R150 per dag vir 'n skoonmaakdiens in die kothuis is betaalbaar.
'n Breekskadedeposito van R500 is met aankoms betaalbaar en sal 3 dae na vertrek in die gas se bankrekening terugbetaal word.
Kinders van 0 tot 2 jaar bly gratis.
Kinders van 3 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Die pad wat na die instansie lei is nie in uitstekende toestand nie en is nie ideaal vir gaste wat veral met 'n motorfiets reis nie, bel asb. vooraf om navraag te doen oor die toestand van die pad.
Linne is beskikbaar teen R50 per dag vir die Safari-tente. Doen asb. navraag wanneer jy vir 'n kwotasie vra.
Gasverwarmers is op versoek teen R50 per dag beskikbaar.
Neem asseblief kennis dat ons water uit die Sabierivier verkry word. Die water kan vir kook en vir die ketel gebruik word, maar word nie aanbeveel om te drink nie. Bring asseblief eie drinkwater saam. Ons het 'n eerlikheidswinkel met basiese vereistes bv. water, hout, houtskool, ys, ens. Gatste is welkom om inkopies hier te doen en die rekening met vertrek te vereffen.
Die pad na die instansie is nie in 'n goeie toestand nie, veral vir gaste wat met 'n motorfiets ry. Gaste moet asb. vooraf skakel om oor die toestand van die pad te vra.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenslaapkamerkothuis is ideaal vir 'n paartjie en het 'n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is 'n slaapbank vir 'n kind in die hoofsitarea. Ander geriewe sluit 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea in. Daar is 'n stoep met braai, vuurput en 'n uitsig oor die tuin. Die kothuis kan op versoek teen ekstra koste skoongemaak word. Elke kothuis het skoon, wit linne, donsveer-duvets en kombersies.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Vir langer besprekings sal die linne en handdoeke elke vierde dag vervang word.
Neem asb. kennis dat die uitstaande balans direk aan die instansie 7 dae voor die inklokdatum betaalbaar is.
'n Opsionele R150 per dag vir 'n skoonmaakdiens in die kothuis is betaalbaar.
'n Breekskadedeposito van R500 is met aankoms betaalbaar en sal 3 dae na vertrek in die gas se bankrekening terugbetaal word.
Kinders van 0 tot 2 jaar bly gratis.
Kinders van 3 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Die pad wat na die instansie lei is nie in uitstekende toestand nie en is nie ideaal vir gaste wat veral met 'n motorfiets reis nie, bel asb. vooraf om navraag te doen oor die toestand van die pad.
Linne is beskikbaar teen R50 per dag vir die Safari-tente. Doen asb. navraag wanneer jy vir 'n kwotasie vra.
Gasverwarmers is op versoek teen R50 per dag beskikbaar.
Neem asseblief kennis dat ons water uit die Sabierivier verkry word. Die water kan vir kook en vir die ketel gebruik word, maar word nie aanbeveel om te drink nie. Bring asseblief eie drinkwater saam. Ons het 'n eerlikheidswinkel met basiese vereistes bv. water, hout, houtskool, ys, ens. Gatste is welkom om inkopies hier te doen en die rekening met vertrek te vereffen.
Die pad na die instansie is nie in 'n goeie toestand nie, veral vir gaste wat met 'n motorfiets ry. Gaste moet asb. vooraf skakel om oor die toestand van die pad te vra.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié tweeslaapkamerkothuis is die ideale gesinseenheid. Die hoofslaapkamer bied 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n aparte badkamer met ’n stort, 'n ten volle toegeruste kombuis en ’n privaat tuin-area met ’n braai en ’n vuurput. Die kothuis kan op versoek teen ekstra koste skoongemaak word. Elke kothuis het skoon, wit linne, donsveer-duvets en kombersies.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Vir langer besprekings sal die linne en handdoeke elke vierde dag vervang word.
Neem asb. kennis dat die uitstaande balans direk aan die instansie 7 dae voor die inklokdatum betaalbaar is.
'n Opsionele R150 per dag vir 'n skoonmaakdiens in die kothuis is betaalbaar.
'n Breekskadedeposito van R500 is met aankoms betaalbaar en sal 3 dae na vertrek in die gas se bankrekening terugbetaal word.
Kinders van 0 tot 2 jaar bly gratis.
Kinders van 3 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Die pad wat na die instansie lei is nie in uitstekende toestand nie en is nie ideaal vir gaste wat veral met 'n motorfiets reis nie, bel asb. vooraf om navraag te doen oor die toestand van die pad.
Linne is beskikbaar teen R50 per dag vir die Safari-tente. Doen asb. navraag wanneer jy vir 'n kwotasie vra.
Gasverwarmers is op versoek teen R50 per dag beskikbaar.
Neem asseblief kennis dat ons water uit die Sabierivier verkry word. Die water kan vir kook en vir die ketel gebruik word, maar word nie aanbeveel om te drink nie. Bring asseblief eie drinkwater saam. Ons het 'n eerlikheidswinkel met basiese vereistes bv. water, hout, houtskool, ys, ens. Gatste is welkom om inkopies hier te doen en die rekening met vertrek te vereffen.
Die pad na die instansie is nie in 'n goeie toestand nie, veral vir gaste wat met 'n motorfiets ry. Gaste moet asb. vooraf skakel om oor die toestand van die pad te vra.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: S93 Hazyview, R536 Sabie-weg, Hazyview, 1464, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang