Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mackers

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 114 resensies vir Mackers
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Christelle S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S

Great!

Very clean, neat, safe and peaceful.

Mackers se terugvoer

Hi Christelle, thank you for your review. The peace at Mackers definitely allows you to reset and recharge. We certainly hope to see you back soon.
From The Mackers Team

Mackers
Albert P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert P

Awesome mooi en skoon.

Sien sterre.

Paul P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul P

Will be back.

Very comfortable. Excellent facilities. Quiet. Remote but easily accessible. Seemed very secure.

Mackers se terugvoer

Hi Paul, thank you for visiting our comfy cottages. We look forward to welcoming you back soon.

Mackers
Juliana C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana C

Baie lekker gebly.

Dit is baie rustig en mooi, dankie.

Ursula V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula V

Lekker, rustig.

Was 'n wonderlike tyd saam vriende in gemak van stil, skoon, natuur, bos woonplek.

Hannes W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes W

Netjies skoon en goed toegerus. Lekker stil en rustig.

Baie lekker gebly en gerus.

Charmaine E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine E

Goeie plekkie om te herlaai.

Stil omgewing met alles wat ons nodig gehad het.

Charles D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles D

Ons het dit baie geniet. Hulle is sentraal geleë tussen al die besienswaardighede.

As jy half afgesonderd in die bos wil gaan stil raak, is die chalets 'n goeie keuse. Dit voel bietjie afgesny van die buitewêreld. Sou jy eerder 'n vakansietipe verblyf wil geniet, is hulle tenthuise teen die rivier 'n uitstekende keuse met die mooiste uitsig, swembad en rustigheid om jou.

Mackers se terugvoer

Hi Charles, thank you so much for the wonderful review. We appreciate your feedback and that you loved the peace and quiet of the surrounding bush. We hope to see you back soon.

Mackers
Rosa V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Rosa V

Was lekker.

Die pad was moeilik vir 'n gewone motor. Daar was 'n muis wat daar rondgehardloop het. Tog het ons dit geniet. Dit is regtig in die bos, wat heerlik was.

Mackers se terugvoer

Hi Rosa, we are really pleased that you enjoyed your stay with us. Sorry about the mouse, but that's the bush for you! We hope to see you back soon.

Mackers
Tina And Pierre V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina And Pierre V

Quiet, serene, comfortable and relaxing. Perfect getaway.

Very enjoyable with the sound of the river.

Santie K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie K

Oornag stop.

Netjies en skoon. Heerlik gekuier en geslaap saam met my gesin.

Melinda V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda V

Baie mooi plekkie goeie uitleg.

So lekker gekuier. Alles wat mens nodig het.

Mackers se terugvoer

Hi Melinda, thank your for the review and we are so pleased that you enjoyed your stay with us.
Until next time.

Mackers
Jaco D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Besonderse lekker plek.

Vriendelike diens, netheid, rustigheid alles was net lekker en naby alles geleë so mens hoef nie ver te ry nie.

Sybrand V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrand V

Wonderful. Got a free upgrade to the Glamping accommodation.

Great host and staff. Excellent facilities on the glamping site. Units include everything anyone could need from braai and tools to crockery and cutlery, fridge, gas 4-plate hob, electric oven, kettle, toaster pots pans and more. Beautifully situated on the banks of the Sabie River with a great sound of the fast-running river over the rocks to lull you to sleep. There's even a wood-burning fireplace inside the tent for the cold times of the year. Recent heavy rains have caused major damage to the steep downhill road into the campsite, but Ryan is saving no expense in repairing the road and is even stabilising the base coarse with OPC cement (rather than lime), and has brought in new heavy-duty paving brick for the new road surface. He has a professional contractor doing the work and they really have brought in heavy-duty compaction equipment. I have no doubt that the exercise is costing Ryan a fortune, but it is clear to anyone with engineering knowledge that he will reap the benefit in due course. In a region where neglect and poor workmanship are the norm, Ryan must be applauded for a sterling effort. The welcome was timeous and it was great that Ryan spent quite some time chatting with us in spite of the pressure he is under. All the facilities they advertise are not only there, but they are better than advertised and the "honesty shop" rates are really very reasonable. Well done Ryan and staff.

Mackers se terugvoer

Hi Sybrand, thank you for the wonderful review. We are so pleased that you enjoyed your stay and thank you for recognizing our ongoing efforts to improve our piece of heaven. We hope to see you back soon.

Mackers
Theo F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo F

Baie lekker diep in die bos. Doodstil.

Net reg om weg te kom van die stad. Pad is biejie sleg a.g.v. die baie reën. Al wat kort, is 'n kragopwekker vir ons lekker load shedding-probleem.

Mackers se terugvoer

Hi Theo, thank you for visiting us at Mackers with your family and for giving us a great review, much appreciated.
We look forward to welcoming you back soon!

Mackers
Dirk C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk C

Die kommunikasie tussen Mackers en ons was uitstekend met betrekking tot roetes en begaanbaarheid en rigtingwysers. Aangename, rustige verblyf en stilte wat jy kan hoor en voel.

Met die rugby as die uitsondering sou 'n TV handig gewees het. Maar die voorsiening daarvan sou spesiaal gewees het. Maar dan was die stilte versteur. Die voorsiening van beperkte lig omdat daar beurtkrag was, word waardeer. Dank aan die eienaar en sy personeel vir uitstekende kommunikasie en beskikbaarheid. Sal weer graag daar gaan oorstaan.

Susan K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan K

Ontspannend en rustig.

Dit was baie stil, ontspannend en rustig weg van die gejaag.

Mackers se terugvoer

Hi Susan, it's always a treat to get away from the hustle and bustle of city life, at Mackers the mountains, fresh air and sound of the river is what creates rest and relaxation.
We hope to welcome you back soon.
Regards
The Mackers Team

Mackers
Kelvin R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Kelvin R

Peaceful.

The only concern was no security at the entrance of the property.

Yvette H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette H

Ongelukkig was ons so kort daar dat ons net basies 'n slaap en stort plekkie nodig gehad het omdat ons die tyd wat ons daar was die plekke in die omgewing wou besigtig.

Maar ek moet sê die beddegoed was super skoon, die beddens self het die mees amazingste matrasse op gehad. Die ekstras in die plek soos elektriese komberse, komplimentêre koffie ens. was als 'n bonus! Mackers het regtig van ons daar aangekom het ons beïndruk. Die rigting waarheen ons moet gaan om by ons plekkie uit te kom sowel as die pakering was baie mooi aangedui dat mens nie verkeerd kan gaan nie. Soos hierbo genoem, moet ek eerlik wees en sê ek is nie die maklikste kliënt nie en ek het so lekker geslaap op daardie matras wat daar was dat ek my verloofde se arm probeer draai het om nog 'n aand daar te spandeer sodat ek net nog een keertjie op daardie lekker bed kon slaap. Die gasstoof met die keteltjie het gesorg dat selfs gedurende loadshedding mens nogsteeds darm kan koffie drink. Die water vir die stort was heerlik warm. Dit was ruim en netjies. En die inboek en uitklok sisteem wat hulle daar het, ag net te maklik! Ek sal graag versoek dat indien 'n hoofpad soos bv. die pad tussen Hazyview en Sabie toe is dat hulle/die webtuiste mens net daarvan verwittig sodat mens mens se roetes rondom dit kan beplan. Maar ek sal enige tyd iemand na Mackers aanbeveel en ook dat hulle deur LekkeSlaap bespreek.

Mackers se terugvoer

Hi Yvette, thanks so much for the wonderful review. We are so pleased that you enjoyed our cottages, for us your comfort is imperative. We're so pleased you managed to get a great, restful night's sleep.
Please be advised that our WhatsApp messages before your arrival, include an Urgent Notice about the landslide between Sabie and our property.
We hope to welcome you back soon.

Mackers
Joubert D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joubert D

Lekker plek om die laeveld vanaf te verken.

Lekker afgesonder, as dit is waarvan jy hou. Die pad is nie geskik vir 'n sedan wat effe lae grondhoogte het nie. Daar was nie drinkwater beskikbaar nie, wel was- en toiletwater.

Antoinnette Z - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Antoinnette Z

Ons het meer verwag.

Die woord Riverbend het ons laat glo ons sal naby die rivier wees. Die pad was gevaarlik steil. Swak belig. Nie genoeg kombuisgereedskap nie. Glad nie modern nie en het televisie en internet nodig. Foto's misleidend. Ons was 4 persone en 1 moes op die vloer slaap.

Mackers se terugvoer

Good day
We are sorry that you did not enjoy your 1-night stay with us.
Riverbend is the name of the farm and if you read the full description it says "in the valley with the sound of the river " not on the river.
Our road is a 1 km trip to the cottages and in 11 years have not had a problem of it being called dangerous. You arrival was after check in hours at night and the road was dark.
We do not advertise TV and Wi-Fi as we hope for a tranquil stay.
We checked the utensils and everything required for 4 people is there.
Photos are not misleading and match the cottage description. 1 bedroom cottage with 2 single beds in the lounge area.
We hope you enjoyed the rest of your trip and found better and more accommodating places and venues for the money you paid.

Mackers
Kate E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate E

Enjoyable.

We had a lovely stay at Mackers. Unit was well equipped and we enjoyed the serene location.

Mackers se terugvoer

Thank you for the wonderful review Kate. We hope to see you back soon.

Mackers
Beverley B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley B

A piece of paradise.

We thoroughly enjoyed our stay. It's the best place to de-stress. From the warm reception by the host and the incredible staff to the absolute switch off from the hustle and bustle of city life, I can only say it was a well-needed experience to connect with nature and therefore with our Creator. We didn't only come back refreshed physically but also mentally and spiritually. I will definitely be back.

Mackers se terugvoer

Hi Beverley thank you for visiting Mackers. We are so pleased that our accommodation and surrounds added to your relaxation and refreshed your soul! We hope to see you back soon!
The Mackers Team

Mackers
Annelie De Villiers D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie De Villiers D

Ons het baie lekker gebly.

Ons het die tydjie baie geniet. Die natuur is baie mooi en dis so rustig daar. Die wooneenheid is toegerus met alles wat nodig is en was skoon en netjies. Alhoewel dit 'n gasgeiser is het ons heerlik gestort. Die stort het 'n dik straal water en die water het konstant gebly die heeltyd. Nie soos ander gasstorte wat ons al gebruik het nie.

Mackers se terugvoer

Hi Annelie,

Thanks so much for the great review. We are glad you had a wonderful time and we hope to welcome you back soon. Thanks The Mackers Team.

Mackers
Johan G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Baie rustig.

Pragtige natuur en vriendelikheid.

Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jan Smith S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Smith S

Regte egte afgesondere area vir ouens wat moeg is vir die stad se gewoel om bietjie te rus.

Stadsbewoners trek aan die kortste end met die lawaai en gedruis en mis die stilte van die natuur soos mens dit in hierdie vallei ondervind. Af, affer en nog afferder in die gat en skielik is jy daar maar wat 'n verassing.

Mackers se terugvoer

Thank you so much and we hope to see you again soon.

Mackers
Andre W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre W

Dit was lekker stil en die dat daar nie sein was nie, is soveel beter.

Baie rustig en vriendelik.

Andre W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre W

Dit was wonderlik.

Dit is rus op sy beste.

Mackers se terugvoer

Hi Andre, thank you for the review and we hope to see you again.

Mackers
Niel P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niel P

Heel aangenaam.

Dit was kort maar lekker.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Abhinav N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Abhinav N

Nice and quiet place but beds are not so great.

The place is nice and peaceful. We were there in a group of 14 people and enjoyed our stay. However, the sofa beds and some single beds were not so comfortable. Fans in two of the rooms were not working. This was a bit frustrating.

Mackers se terugvoer

Good day,
Thank you for informing us of the fans. We will attend to the matter.
We are sorry about the beds but as discussed when making the booking the extra 6 adults that were booked would have to sleep on sleeper couches and single beds allocated for kids. Once again we apologies and keep safe.

Mackers
Kano Adventure Tours M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kano Adventure Tours M

The stay was nice most of the time we were out to attractions.

See stars.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Sello S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sello S

Good.

Nice cool place to visit, I wished I could stay there almost every day.

Cathy E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy E

Baie ontspannend en sal beslis weer Mackers wil besoek!

Niks was vir Ryan te veel moeite om ons te akkommodeer nie! Baie gasvry!

Avice P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avice P

Mal daaroor.

Dit was ons tweede keer by Mackers. Sal elke keer daar bly. Skoon, netjiese, rustige plek. Mal oor Mackers-verblyf.

Suzette V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V

Rustige en pragtige plek.

Ons het 1 nag daar gebly maar sal beslis weer gaan, die keer 'n paar aande.

John B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B

Great value for money. Felt like we had arrived at our own holiday home, all ready, no check in. Very homely - very clean.

I am sorry that we did not stay longer. Used it as a stopover on way to KNP. Would love to have seen the place in the light. Was amazingly clean. The water pressure was great.

Jeanni H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanni H

Relaxing, resfreshing, quiet, remote.

We had a great time! It was relaxing and we really enjoyed the silence and the boma. The hosts were very friendly and accommodating. We'll be back, for sure!

Lunga N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lunga N

Peaceful.

It is a peaceful place. It was a good experience.

Veronique S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veronique S

Het baie lekker gekuier, dit is baie rustig en mens hoor die natuur.

Ons het baie lekker gekuier in kothuis nr 3. Net nie veel vir die kinders om te doen by die kothuise nie. Die braaigeriewe kort ook net bietjie aandag. Maar was lekker en rustig gewees.

Malie L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malie L

Was baie lekker gewees en ons het dit vreeslik baie geniet.

Kuierarea by die kampvuur was heerlik en ons het die uitsig deel baie geniet, was net spyt ons kon nie bietjie langer bly om dit meer in die dag te bekyk nie maar ons het dit geniet.

Shelly M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelly M

Rustic but nice.

Mackers was a nice place to stay. We went as a group of families, so we rented all 3 units, and it was very nice to do this as we had the run of the place. The gas geyser takes some getting used to, I must say, but everything else is there for us and adequate. Be sure to bring plenty of drinking water and water for boiling your kettle. It was rustic, but that is what we expected. It was adequately clean. My main suggestion would be to provide towels the unit a little more frequently than every 4 days. Because the towels are white, we're in a rural setting and we have 3 young kids, the towels got dirty much faster than at home in the city (where our towels are not white). Or if you are going, bring along an extra couple bath towels and an extra hand towel. I also wish I had brought a spare kitchen towel. Also brace yourself for the long driveway down to the unit as it was longer than we had originally anticipated, even though the website spoke about it. Good value for money. Very affordable for our larger family. We always love our stays in the Lowveld and will return again one day.

Alvar K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alvar K

Waarde vir geld.

Mooi uitsig. Sal net wil sien dat die voetslaanpad aangedui word.

Nathi S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Nathi S

Very private and fresh breeze of air.

Had a great experience very quiet place.

Lorne N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lorne N

Relaxing, quiet and peaceful.

The place is situated between Sabie and Hazyview and there are many family activities around the area. It's close to Kruger National Park, Graskop Gorge and God's Window. There's a nice hiking trail on the premises.

Hennie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S

Ons het net oornag.

Pragtige omgewing. Eenheid was skoon. Niemand het ons ontvang nie. Ek het darem verwag dat daar genoeg koffie sou wees vir elk van ons 2 vir vroegoggend koffie. Die toegangspad is net 2 spoor, in baie goeie toestand, maar dit sal moeilik gaan as 2 voertuie by mekaar moet verbygaan.

Mackers se terugvoer

Hi Hennie, thanks so much for the review and we are sad that you were not happy about not being received. Our signs clearly state that it is a self-check in. We adopted this policy since Covid to have less contact for both the guests and ourselves. In the 8 years that we have been on the property, to date we have had no problem with cars passing, as they pull over for one another. Please also be advised that we are a self catering establishment, however, thank you for bringing it to out attention that we should put extra complimentary coffee in. We hope to see you back soon.

Mackers
Adelle C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle C

Pragtige bekostige verblyf.

Daar is 3 eenhede vir vakansie gangers. Ons het in die 1ste eenheid gebly en was baie tevrede. Pragtige uitsig. Daar is 'n staproete op die perseel so entjie bo die parkeerplek.

Mackers se terugvoer

Hi Adele, thank you so much for visiting Mackers and for your great review. We hope to see you back soon again.
Regards
Ryan and Michelle

Mackers
Zelda V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V

Rustig.

Die swembad mag nie gebruik word vir mense wat in die huisies bly nie. Net mense wat die tente bespreek mag swem.

Mackers se terugvoer

Hello Zelda, dis reg ja, maar julle het tog elke dag geswem en geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Mackers
Reinhardt H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinhardt H

Stil en rustig.

Ons het die plek gebruik net as 'n oornag plek om Wildtuin toe te gaan. Dis baie naby aan 2 hekke van die Wildtuin. Die plek is baie stil en rustig. Al wat mens hoor tydens braaityd is die voëls en rivier aan die onderkant van die oord. Die padjie is baie steil, maar het lekker op en af gery. Gaan net moeilik wees as iemand van voor af kom. Dit het net een keer gebeur maar kon op 'n plek maklik verby gaan. Ons het 'n klein probleem met die stort gehad, maar dit was binne paar ure uitgesorteer. Ons gaan beslis weer besoek.

Mackers se terugvoer

Ryan and Michelle thank you for choosing Mackers. We are so pleased to hear that you enjoyed your stay at our cottages and we hope to see you back soon. We appreciate your positive review. Until next time, Stay safe!

Mackers
Sarie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie V

Dit was absoluut n lekker kuier. Baie dankie.

Sal regtig mense aanbeveel om by Mackers tuis te gaan.

Mackers se terugvoer

Ons is so bly julle het lekker gekuier. One hoop om julle weer te sien.

Mackers
Elis3 B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elis3 B

'n Oase vir 'n moeë siel.

Baie lekker gebly. Ruim, netjies en goed toegerus. Sal weer gebruik maak van julle. Waarde vir geld. Goeie deurgang op pad Krugerwildtuin toe.

Bennedy V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennedy V

Nice!

Stayed in the cottages and can't wait to go back! Perfect!

Dana/trudy M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dana/trudy M

Quiet, serene, peaceful.

Whilst there may be lots of better places in Hazyview I would always choose Mackers. The host gave us access and invited us in without confirmation from website. I appreciated the attention that they paid to us and also the special valentines gift. Thank you Mackers.

Pierre M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre M

Jy kan regtig wegkom van die gejaag van die stadslewe met asemrowende uitsigte en beeldskone natuur wat jou omring.

Almal het waarlik uit hulle pad gegaan vir ons.

Vic J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vic J

Stil, rustig, baie mooi.

As jy hou van stilte voel, klanke en riviervloeiklank moet jy oorbly.

Jabu M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jabu M

We had a great time of peace and quiet!

Mackers is a really great place especially for city people wanting a change of pace. Cottage is beautifully and comfortably furnished. Although the cottage is designed for peace and quiet, it would be good to have a TV in the cottage and it be the guest's choice whether to watch or not. Otherwise, we thoroughly enjoyed our stay!

Hlengiwe M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hlengiwe M

Really had a great time staying at Mackers.

We had a great time, the cottage was neat and clean, we had hot water, and everything we needed was there in the cottage. It's a great place to enjoy some peace and be in touch with nature.

Wilma V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma V

Rustige, netjiese en skoon verblyf.

Sien sterre.

Ansa S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansa S

Die omgewing is pragtig. Ons het heerlik gebly. Sal definitief weer gaan kuier.

Pragtige, rustige omgewing. Die huis het al die nodige geriewe gehad. Ons het ons verblyf terdeë geniet.

Lorraine P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine P

Mackers was 'n ongelooflike rustige wegbreek. Die mense daar is baie vriendelik en behulpsaam.

Sal beslis weer hierdie paradys diep in die bosse gaan besoek. Mens word opnuut herinner aan die natuur en die mooi daarvan. Ryan hulle het uit hulle pad gegaan vir ons.

Mackers se terugvoer

Dankie Lorraine. Dit was 'n plesier om ons paradys met julle de deel.

Mackers
Veronica M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica M

Clean, comfortable and will be back.

Great spot. No reason for any complaints. We felt very welcome.

Mackers se terugvoer

Thanks, guys, it was great to have you here.

Mackers
Katelin S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katelin S

Definitely worth going to Mackers! What an enjoyable stay!

Friendly staff and a enjoyable stay! Really enjoyed it. It is peaceful, quiet, and clean. Had no problems during our stay. Definitely would go back and would recommend it.

Mackers se terugvoer

Hey Katelin,
Thanks for the review. See you guys soon.

Mackers
Wynand B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B

Baie warm verwelkom.

Ons was baie warm verwelkom en het die verblyf baie geniet, ongelukkig kon ons net 1 aand bly, maar Mackers sal ons vir seker weer sien.

Mackers se terugvoer

Dankie Wynand, sien uit om julle weer binnekort te sien.

Mackers
Rogan D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rogan D

Comfortable for a couple of days, would probably not stay longer than that.

Accommodation was comfortable, but take drinking water with you, as taps are fed from the river, and are not recommended for human consumption.

Mackers se terugvoer

Thank you Rogan. Yes as our site states about the drinking water. Glad you enjoyed your stay here and shared in our piece of paradise.

Mackers
Molewe M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Molewe M

Quiet and very serene place.

It is an excellent place.

Mackers se terugvoer

Thank you Molewe, thrilled you enjoyed your stay here with us.

Mackers
Carol-ann V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-ann V

Presies wat ons wou gehad het.

Ons kon inklok net wanneer ons wou. Aanduidings na plek was baie duidelik. Plek was skoon en netjies.

Mackers se terugvoer

Dankie Carol-Ann, hoop om julle weer binnekort te sien.

Mackers
Anthony F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony F

Baie stil en rustig. Skoon en netjies. Weg van alle stadsgeraas en sirenes.

Sou verkies het dat daar darem TV-ontvangs sou wees. Geen kontak vanaf eienaars nie, behalwe 'n telefoonoproep. Sou verwag dat 'n mens vooraf gewaarsku word om eie water saam te bring. Andersins, baie goed ingerig, privaat, baie rustig van die stadsgewoel. Ideale plek om behoorlik af te skakel.

Marius E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius E

Baie netjies, sal beslis weer bespreek.

Baie slaggate op die pad. Maar sal altyd weer teruggaan.

Heleen E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heleen E

Die cottage was skoon, maar diep af in vallei naby rivier, so geen WiFi of selfoonontvangs gehad nie.

Die verblyf was gerieflik maar diep af in vallei naby die rivier. Daar was geen WiFi nie en geen selfoonsein nie, so nie moontlik om restaurante in omgewing te bel nie tensy jy ry/stap na die hoofpad nie. Ons is ook nie voor die tyd vertel dat ons nie die water uit die krane kon gebruik nie, water toevoer direk uit Sabie-rivier, en moes toe weer dorp toe ry om gebottelde water te gaan koop.

Mackers se terugvoer

Hi,
Thanks for staying with us. On the website it states you can not drink the water. Also in the cottages, there is fresh water to drink in the fridge on arrival, as well as water for sale together with wood, firelighters, etc. We run our business from here and have no problem with cell reception.
We are sorry about the cell service and hope to see you again

Mackers
Hein J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hein J

Ons het lekker gebly.

Die verblyf was lekker en ons het lekker gekuier. Daar is egter 'n paar dinge wat aandag kan geniet wat nie reg was nie. Ek lys dit kortliks: Waaier in woonkamer werk nie. Waaier in hoofkamer se koord baie onveilig gelas! Liggie in hoofkamer se prop wek nie lekker nie. Stortkop spuit in alle rigtings en kort beslis aandag. Daar was vuil nat handdoeke in kamer met twee enkelbeddens agter die deur. Die skottelgoed soos panne al bietjie afgeleef. Die pad is baie steil af na die huisie wat bietjie gevaarlik voel. By alles wat fout was het ons steeds lekker gebly en sal weer daar tuisgaan.

Riaan B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan B

Rustige atmosfeer en goeie ligging.

Eenheid is goed toegerus. Swembad en rivier bietjie ver vanaf verblyf. Staproetes sal welkom wees en beter aanwysings na swembad en rivier.

Mackers se terugvoer

Dankie Riaan, sal so maak. Bly julle het dit geniet.

Mackers
Louise D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Louise D

Dit was nie baie verwelkomend nie - minimal fasiliteite.

Ons is nie verwelkom deur ontvangs nie - daar is net op 'n bord geskryf wat ons kamernommer is, die deur was oop en ons kon net inloop. Daar is nie vooraf vir ons gesê daar sal nie aanstekers wees om vuur te maak nie - daar is nie vooraf gesê dat mens nie die water uit die krane kan drink nie dat jy water sal moet koop nie. Die nommers wat gelos is om te skakel niemand het geantwoord nie. So nee, ek sal nie die plek aanbeveel vir mense om te gaan bly nie, dit is onder in die berge, as jy moet ry om goed te koop is dit 'n ent van die dorp en geriewe af.

Edna R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Edna R

Die plek was baie vuil.

Die plek het baie potensiaal. Ongelukkig was dit baie vuil. Die stort het my laat gril. Geen koffie nie en die suiker was min en kliphard.

Thabelo M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabelo M

The experience was amazing, the view breathtaking.

I would recommend Mackers. We enjoyed our stay and the customer service was amazing. It is close to activities which makes things easier. We had a wonderful time and would definitely return for more good memories!

Mathipane M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathipane M

Mavis the host was amazing and the place is breathtaking.

Would definitely recommend Mackers, the place is peaceful, beautiful view and the rooms catered to our needs. Mavis the lady that welcomed us made us feel at home plus there was always hot water. The river is beautiful and this place is nature at its best! Real value for money.

Zanih S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanih S

Rustige atmosfeer met die mooiste uitsig.

As mens uit die stad uit wil kom en ontspan, sal ek defnitief Mackers aanbeveel.

John V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V

Baie netjies, groot en veilig.

Bietjie moeilik om op te spoor, maar 'n wonderlike blyplek. Veilig, stil, groot, goed toegerus. Self inlaat, dit was perfek gewees. Beveel dit sterk aan.

Chantelle S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S

Rustig atmosfeer, netjiese eenheid weg van die stad!

Mackers was baie rustig en stil. Die rivier in die agtergrond terwyl mens 'n vleisie braai is net wat 'n mens soek weg van die stad se lawaai. Eenheid was netjies en skoon.

Gerhard D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard D

Baie lekker gebly, geen probleme gehad nie.

Baie lekker gebly, niks het gepla nie, was baie veilig gewees, baie nice vir 'n groep vriende wat lekker wil gaan ontspan, kuier en opvang. Goeie diens gehad. Dankie vir 'n lekker naweek.

De Graaff G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
De Graaff G

Dit is gerieflik, netjies en skoon akkommodasie.

Ons het lekker gebly, alles was skoon en netjies en indrukwekkend.

August P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
August P

Wat ‘n lekker plek om te bly in die natuur met geen steurnisse.

Geen TV en wynig selfoonopvangs. Lekker rustig en kan net afskakel.

Hennie M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie M

Baie lekker.

Lekker en rustig. Sal beslis weer daar bly.

Stoffel L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Stoffel L

Lekker stil. Natuurskoon is great. Lekker gerus.

Ons het lekker gerus. Die plek is geleë in pragtige natuurskoon. Baie stil en rustig.

Danie K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie K

Dit was 'n onvergeetlike paar dae van ontspan op die mooiste plek in die natuur!

Die tentkamp was baie netjies en goed toegerus. Die ablusiegeriewe ook baie netjies en skoon. Eienaars, Ryan en Michelle, was baie vriendelik en behulpsaam. Dit was wonderlik om so op die oewer van die Sabie-rivier te bly en die rustigheid van die omgewing te geniet. Sal beslis weer wil gaan. Dit was onvergeetlik!

Kobus H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus H

Baie lekker gebly.

Verblyf was baie lekker, sal net 'n kragpunt by die tent wou hê.

Ina S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina S

Rustige en tuis gevoel.

Ek sal aanbeveel dat die bome se takke gesny word by die kothuise. Dit was baie moeilik om die 2 nagte te rus met takke wat die hele nag op die dak gekrap het. Wanneer gaste vir meer as een nag oorbly sal dit dalk net goed wees as iemand net eenkeer navraag doen of alles nog reg is.

Bennie S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie S

Baie mooi en rustig. Ideaal vir oornag.

Baie mooi en rustig, baie netjiese kamers. Niemand om ons te ontvang nie, net oor die foon kamer nommer bevestig, braaier nie skoongemaak en vol asbakkie op die tafel.

Maggie B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie B

Waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly, goeie waarde vir geld. Pragtig en rustig. Eenheid wel nie losstaande nie en teenaan mekaar, maar ons het nie bure gehad nie so dit het nie gepla nie. Pad styl maar in baie goeie kondisie, maklik om met voertuig te ry. Eenheid was goed toegerus.

Priya E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Priya E

Beautiful place to connect with nature.

The place was amazing with a beautiful view of nature and bird life.

Jaco P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jaco P

Baie onaangenaam

4 Agtereenvolgende dae geen krag. Warm water het gekom en gegaan. Het 'n klomp vleis, vis en ander by kosse verloor. Eskom word geblameer, maar die hoofhuis het krag.

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Danie K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie K

'n Juweel van 'n plek!

Ryan and Michelle het ons baie tuis laat voel! Alles was baie netjies en dit is regtig waarde vir geld! Die Honesty Shop is die beste ding ooit!

Drikus V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus V

Was baie lekker.

Rustig en het 'n baie mooi view vanaf die kampterrein.

Marinda B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Happy Mackers Campers!

Wat 'n lekker plek. Alles was skoon en netjies en die tente wat so langs die rivier is, is kos vir jou siel. Ons beplan alreeds ons volgende verblyf. Die mense en die plek is awesome!

Susan C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C

Onverbeterlik!

Ons was so verbaas oor die rustigheid en kalmte. Ons het met 'n swaar hart terug gekom huistoe. Ons het eerstens die eienaar en sy vrou se belangstelling en vriendelikheid hoogs waardeer, want daar is net nie meer mense wat dit aan die kliënt bied nie. Ek en my man gee Macker River Bend 180 uit 100!

Pieter C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

'n Pleister vir jou siel!

Het gekamp op wal van rivier, salig en rustig! Vol kamp, geen lawaai. Ablusie skoon en versorg. Eienaars baie betrokke en behulpsaam.

Renè M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renè M

Baie rustig en mooi.

Ons het dit baie geniet. Die mense was baie vriendelik en behulpsaam.

Mackers se terugvoer

Thank you, Rene,

Great to meet you guys and thank you for the great review.

Mackers
Ansophie N - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansophie N

My absolute gunsteling.

Definitief my gunsteling-blyplek van al die plekke wat ons oor twee weke besoek het met ons roadtrip deur Suid-Afrika. Die eenheid is pragtig met gemaklike meubels en is ingerig met als wat 'n mens nodig het. Die eienaars is vriendelik en baie hulpvaardig. Hul het tot paramedici op standby vir hulle gaste as daar dalk 'n noodgeval sou wees. Ons het die tydjie daar terdeë geniet en ek het hierdie plekkie al baie aanbeveel. Ek gaan vir seker met my volgende vakansie 'n week hier kom spandeer. Hulle is puik!

Judy V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy V

It was very peaceful and an awesome place to stay.

Will definitely go back if they can supply electricity.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie rustige en lekker plek om te bly.

Sal beslis terugkeer as die plek elektrisiteit kan kry.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jeanet S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanet S

Wonderlike, pragtige, rustige wegbreek, ideaal vir ontspanning!

Was 'n heerlike wegbreek, huisies goed toegerus, rustige atmosfeer en pragtige natuur!

Andre v - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre v

Aangenaam.

Kamp-area is baie netjies en beslis 'n verblyf waardig.

Johan V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Was baie lekker met mooi natuurskoon.

Sal enige tyd weer besoek, naby Hazyview en ideaal vir dagbesoekers aan die Kruger Wildtuin. Jammer daar is nie krag by die kamp en safaritente nie - dus geen yskas!

Mari C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari C

Awesome getaway from the City.

If you want to relax and break away from the City, this is most definitely the place to visit. All our expectations were met. Well worth the money.

Luke R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luke R

Baie goed, behalwe vir ligte en matrasse.

Baie mooi, baie lekker, kort ligte in tente. Kort nuwe matrasse.

Mariska D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska D

Stil en rustig.

Baie netjies, bietjie afgeleë, maar lekker ontspannend.

Thea K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea K

Heerlik rustig.

Rustige, pragtige omgewing. Die huisie is netjies en skoon. Ons het dit baie geniet.

Mackers se terugvoer

Thank you so much, we are glad you enjoyed your stay.

Mackers
Annetjie E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annetjie E

Baie rustige atmosfeer en netjies.

Die huisie was baie gesellig en netjies. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Die wat gestap het was doodmoeg maar het dit geniet.

Ihan V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ihan V

Pragtige natuurskoon.

Was baie lekker. Was net nie altyd gerus met die veiligheid nie, maar verder uitstekend. Die eienaar se woonhuis het elektriese omheining en daar is alarm in die cottage, maar die karre staan op eie risiko buite.

Mias S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Mias S

Toegangspad steil en geen kontak met eienaar of selfoon verbinding.

Die verblyf was skoon en netjies en ons is deur Mavis ontvang wat baie vriendelik was. Sou egter eienaar wou sien aangesien daar geen kontak of selsein is. Voel nie veilig daar.

Mackers se terugvoer

Hi, there are not many places that you stay for 1 night where you will get to meet the owner. You were seen in by a staff member on arrival. If you had stayed longer we would have met you the next morning. As far as safety goes we have 2 guards on duty and each cottage is alarmed. If you try some of the other lodges in the area we have 1 of the best roads in.
Thanks for the feedback.

Mackers
Marietjie R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie R

Dit was absoluut fantasties, heerlik, stil en rustig.

Ons het ons verblyf verskriklik baie geniet. Die eenhede is goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Ryan het uit sy pad gegaan om te sorg dat alles reg is en ons alles het wat ons nodig het. Die omgewing is rustig en stil en mens kan werklik heerlik ontspan. As mens nie te lui raak nie, is daar ook pragtige staproetes wat mens kan volg. Terwyl ons daar was het ons 'n mediese noodsituasie gehad en selfs hier het Ryan voorsiening gemaak ─ Mackers bied hulp van paramedici kosteloos aan gaste! Ek kon net die noodnommer skakel en opgeleide paramedici was vinnig daar om ons te help. Hulle het ook 'n ambulans gereël en ons op pad Nelspruit toe vergesel totdat ons die ambulans langs die pad gekry het. Ryan het ook self gekom toe hy bewus geword het van ons situasie en het gesorg dat ons eenheid veilig toegesluit word en toe ons in die vroeë oggendure teruggekeer het het ek onmiddellik 'n SMS van hom gekry om te hoor wat die probleem was en of alles in orde was ─ 'n teken dat hy omgee oor sy gaste se welstand. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Mackers se terugvoer

Hello daar.
Dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ons sien julle gou weer.
Ryan

Mackers
Jason S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason S

Ek het dit baie geniet.

Netjies, rustig en baie veilig.

Cornè J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornè J

Dit was een om vir altyd te onthou.

Dit was een ongelooflike tyd. Mooi uitsig en naby genoeg aan alle besienswaardighede. Als was perfek. Dankie baie vir 'n ongelooflike tyd.

Mackers se terugvoer

Hi Corne
Baie dankie vir dit. Ons is bly jy hey geniet en ons hoop ons sien jou weer.
Ryan

Mackers
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S93 Hazyview, R536 Sabie-weg, Hazyview, 1464, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70ef6f47a25cde9e79d8d8aa5e7391f9c814d8b38717afa1ec8a1f8b992ddecb9a951e42cc7529a9a09b2151121b238f8257?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 S93 Hazyview R536 Sabie Road 1464 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.041758323036 30.969906437882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang