Mackers
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: S93 Hazyview, R536 Sabie-weg, Hazyview, 1464, Mpumalanga
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mackers is ideaal op die Sabie-weg R536, 17 km buite Hazyview geleë, waar gaste 'n paar dae lank die area kan verken en die verskeie doendinge en besienswaardighede in die area kan geniet. Gaste kan 'n dag of 2 in die Krugerwildtuin rondry en wildkyk, of al langs die panorama-roete ry en die omgewing bewonder.
Verblyf word in 3 kothuise aangebied en is geskik vir tot 8 gaste. Die kothuise het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie. Die eenhede het uitsigte oor die Sabie-vallei en is ideaal vir 'n stil wegbreek saam 'n geliefde of gesin. Let asb. op dat die kothuise nie swembaddens, lugversorging of TV's het nie. Gaste kan 'n stil en rustige wegbreek in die natuur verwag.
Daar is veilige parkeerplek en 'n braai-area op die perseel.
Daar is 'n voetslaanroete 800 m met die plaaspad langs, of 'n meer uitdagende bergroete 400 m in die rigting van die rivier.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 114
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- S93 Hazyview, R536 Sabie-weg, Hazyview, 1464, Mpumalanga
- Gaste dink Mackers het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kiepersol Hazyview Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: S93 Hazyview, R536 Sabie-weg, Hazyview, 1464, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang