Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Henna's House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: James Orchard-straat 17, L'Agulhas, 7286, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Henna's House is 'n groot selfsorghuis vir tot 10 in L'Agulhas, wat dit ideaal maak vir gesinne en vriende wat oor die berg en see uitkyk.

Die ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, 'n solderkamer, 3 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die huis is toegerus vir rolstoeltoegang met 'n oprit na die agterdeur, en al 4 slaapkamers, asook die 3 badkamers, is op die grondvloer geleë. Die badkamers is ook toegerus met gryprelings.

Een van die kamers is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bidet, 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde is ingerig met 'n dubbelbed. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die solder is ingerig met 2 enkelbeddens.

Die vierde kamer dien as 'n klein woonstel, en is ingerig met 'n dubbelbed, en het 'n privaat badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook 'n klein sitkamer en 'n yskassie. Gerieflikheidshalwe word linne voorsien vir al die beddens, en gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n konveksie-mikrogolfoond, 'n stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar.

Die sitkamer is toegerus met 'n TV en 'n binnebraai-area. Om DStv te sien, moet gaste asseblief hul dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saambring. Buitebraaigeriewe is ook beskikbaar, en gaste moet asseblief hul eie braairooster saambring.

Henna's House is net 550 m vanaf die see, 900 m vanaf verskeie restaurante en 2,3 km vanaf die mees suidelike punt van Afrika geleë. Gaste wat L'Agulhas besoek, kan die Quoin Point-vuurtoring, die Kaap Agulhas-vuurtoringmuseum besoek, of die verskeie staproetes in die area verken; Spookdraai-staproete of Rasperpunt-staproete.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Henna's House
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 138

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • James Orchard-straat 17, L'Agulhas, 7286, Wes-Kaap
  • Gaste dink Henna's House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: James Orchard-straat 17, L'Agulhas, 7286, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ac029135a7094aa64cf48bfe50728e6d34f7f2b9067d730ea4388f97a23bd21ae9a0476aa3d9a4a327af85e0c03d1da2394?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 17 James Orchard Street L'Agulhas 7286 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.820589986721 20.016773343086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang