Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

MacLeod House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: James Scott-straat 10, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

MacLeod House bied 4 moderne, smaakvol versierde selfsorgkamers in die hartjie van Bloemfontein. Die huis is naby talle winkels en restaurante geleë, asook 'n hanetreetjie van die St. Andrews-skool af en is naby die Bloemfontein Medi-Clinic, Mimosa Mall, Grey Collage en Oranje Meisieskool.

Elke kamer het 'n kombuisie met verhitting en eetgeriewe. Al die kamers het lugversorging. Braaigeriewe is beskikbaar op versoek teen geen ekstra koste nie.

Daar is 2 troeteldiervriendelike kamers, Audrey's Apartment en Neil's Room. Elkeen van hierdie eenhede het sy eie privaat, omheinde tuin. Laat weet asseblief vir MacLeod House in jou navraag wanneer jy 'n dier wil saambring.

Die huis bied ook veilige parkeerplek van die straat af vir gaste se voertuie. Gaste is welkom om op daardie warm somersdae in die gemeenskaplike swembad af te koel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nicki S
5.0
Ideal stop over. Great place to stay. Clean, well-appointed rooms. Very comfortable. Great stop over for us.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Dr. J.M. V
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning verblyf. ‘n Oasis na ‘n lang reis.
Mrt 2025
Jennifer H
Saam met vriende
5.0
Amazing. Comfortable, clean accommodation. Hosts are extremely friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Ilze D
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, rustig, netjies en skoon. Heerlike gerieflike verblyf. Zelna het aan alles gedink en puik akkommodasie!
Jan 2025
Vedette H
Gesin met tieners
5.0
Gemaklik en gerieflik. Vriendelike diens met gerieflike oornag fasiliteite. Sal MacLeod House aanbeveel.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Zelna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 137

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • James Scott-straat 10, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink MacLeod House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: James Scott-straat 10, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbff0fe9fc9c452f8b0074b4da352c39bc7d50fbf65ffd9e3ea0e54e90e604283a625fc5fcd75ba6e05282f7c8de329cb6308?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 137 5 1 5 10 James Scott Street Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.101017656383 26.203604635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011