Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MacLeod House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zelna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 123 resensies vir MacLeod House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sonja V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

MacLeod house is veilig, netjies en gerieflik geleë.

Ons is vriendelik ontvang, die eenheid was pragtig skoon en netjies, en die private, omheinde buite area was 'n lafenis vir ons seun en worshondjie na ure in die kar!

Elsa T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa T

Baie lekker gebly, alles was netjies en reg.

Ek sal die plek vir almal aanbeveel, ons het baie lekker gebly, alles was skoon en netjies en die gasvrou was baie behulpsaam, baie dankie vir 'n baie lekker bly!

Charl P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl P

Travelling with dogs.

Perfect for travelling with dogs. The courtyard allows you to safely leave your dogs.

Kylene S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kylene S

Brilliant! Will definitely be back!

We stayed in Neil's room with our fur baby. The host was so accommodating, and the attention to detail was amazing!

Monique O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique O

Lieflike "authentic" oornag verblyf.

Ons was hartlik ontvang deur die eienaar en het baie lekker knus gebly en sou graag langer wou bly. Die warm komberse was 'n absolute bonus in die ysige Bloem. Ons beveel die plekkie beslis aan.

Helen E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen E

The room is comfortable with space to relax, even has a small courtyard. Pleasant.

Fantastic hosts, very accommodating. Cozy room, perfect and spacious for a family with teens. Safe parking inside the property.

Karien W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien W

Uitstekend.

Ek beveel hierdie gastehuis ten sterkste aan! Alles was skoon en netjies, en die gasvrou was uiters vriendelik. Ek sal beslis weer hier bly.

Charl P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl P

Wonderlike verblyf.

Wonderlike verblyf in Bloemfontein.

Marette T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marette T

Quiet and relaxing.

Very nice and quiet. Could relax and come and go as we wanted. Clean and tidy.

Delia B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia B

This place is a winner. The accommodation at MacLeod House is clean, comfortable, cosy and tasteful.

Very comfortable and enjoyable!

Ulandie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulandie S

Veilig, lekker privaat. Baie ruimte.

Heerlik gebly, veilige parkering, privaat, baie ruimte, vriendelike diens.

Cherry B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherry B

It was great thanks.

We loved our stay, very comfortable and perfect for an overnight especially with our little dog.

Johann V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Kamer en binnehof 'n lus vir die hart!

Dis 'n wonderlike gastehuis.

Anmarie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmarie V

Kan MacLeod huis beslis aanbeveel.

Kamer is lekker ruim met alles wat jy nodig het, skoon en netjies. Ons kamer het 'n privaat tuintjie met 'n braai waar jy buite kon sit, wat baie lekker was, veral as mens bietjie langer daar bly.

Maureen C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen C

Uitstekende gastehuis.

Wat 'n uitstekende gastehuis. Mooi decor en skoon en veilig. Die kamers met die privaat tuin en buite stoele en tafel is mooi en vars.

Corlene J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlene J

Baie lekker geslaap. Mooi kamer. Baie lekker.

Heerlik gebly! Baie lekker geslaap. Beurtkrag word deur 'n kragopwekker gestop.

Twanette S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Twanette S

Fantasties!

Ek sal definitief weer by MacLeod House gaan bly. Ons was baie aangenaam verras gewees, 'n mens het amper net 'n tandeborsel nodig. Alles was keurig ingerig en beskikbaar.

Cheryldene E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryldene E

Skoon gemaklike oornagplek.

Die verblyf was heerlik alhoewel dit slegs vir een aand was - alles was skoon en netjies en baie goed toegerus. Die gasvrou was ook van hulp en baie gaaf en vriendelik. Het 'n heerlike eetplekkie aan ons voorgestel wat ons baie geniet het. Lekker naby aan die hoofweg. Sal definitief weer hier oornag en die plek aanbeveel.

Cherie C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie C

Oulikste plekkie. Rustig.

Fantasties. Diere vriendelik. Heerlik gebly.

Des D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des D

The perfect unit with a garden for our dog to stretch her legs from the drive .

We had a quick overnight stop on our way to KZN and also on our way back home to CT. We traveled with our dog, and the accommodation is the perfect pet-friendly home away from home. Thanks!

Natasja J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja J

Wonderlik, soos huis gevoel!

Ons het net 1 nag oorgebly, maar dit het soos huis gevoel. Baie privaat, netjies en hulle akkommodeer ons woefs ook!

Louise D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

Sal definitief weer by MacLeod oornag.

Perfek vir ons oornag met 3 honde. Heerlik warm ontvangs met verwarmer wat vir ons aangeskakel was.

William H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William H

Ons kan McLeod House heelhartig aanbeveel.

Ons het 'n heerlike verblyf by McLeod House gehad. Die kamer self was baie ruim met absoluut alles wat jy nodig het om jou verblyf aangenaam te maak. Wat baie spesiaal is, is die private buite area (tuin) by jou kamer waar jy kan sit en die rustigheid inneem. Die gasvrou en gasheer is baie aangename mense.

Sunette D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette D

Lekker privaat en kamer ruim en netjies. Gasvrou baie gasvry.

Baie lekker gebly, verblyf mooi en netjies.

Johan V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Aangenaam, gemaklik, rustig.

Verblyf was aangenaam en die vriendelikheid van ontvangs word baie waardeer.

Chris H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris H

Geen warm water in die aand of in die oggend nie, verder baie goed.

Die plek is baie skoon en netjies. Die eenheid waarin ons gebly het was baie klein en kom teen 'n stewige prys.

MacLeod House se terugvoer

Dankie vir jou resensie, Chris, dit word altyd waardeer. Ons was geensins in kennis gestel dat jy 'n probleem met die water ervaar het nie. Ons kamers is presies soos wat dit op die foto's lyk, gaste kan self kies of hulle kwotasies aanvaar al dan nie.

MacLeod House
Pieter D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Comfortable and neat.

Pleasant and friendly.

Angelique K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique K

Pragtige verblyf.

Uitstekende verblyf. Die gasheer en gasvrou is wonderlik. Ons het in Neil se kamer gebly en dit het presies soos die foto's gelyk. Dit is skoon, netjies en baie mooi opgedoen. Ons sal beslis weer oorbly by MacLeod House en aanbeveel vir almal.

Adrie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie D

Absoluut fantasties!

Dit was heerlik! Die plekkie is absoluut fantasties! Dit het alles wat mens nodig het en meer. Gemaklik, privaat en beslis die geld werd!

Jomaré B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomaré B

Great & comfortable stay.

Great stay, perfect for if you are travelling with dogs and need a stopover spot. Highly recommended.

Katleho K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katleho K

Absolutely pleasant stay.

Beautiful room, beautiful landscape.

Maritza M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza M

Vriendelike ontvangs. Baie gerieflike eenheid wat aan al ons behoeftes voldoen het.

Goed ingerigte eenheid. Die eco-paneelverwamer was 'n bonus met die koue. Ligging is baie goed. Beveel definitief aan!

Marlena K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlena K

Bo verwagting gewees, George het uit sy pad gegaan om ons goed te verwelkom.

Baie netjiese eenheid en oulike en toe, veilige tuintjie, was perfek vir ons 2 Yorkies en vir ons privaatheid, sommer onder die boom sit met 'n glas wyn en ontspan na 'n lang rit.

Uline P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uline P

Baie lekker gebly en eienaars is baie vriendelik en hartlik, mens voel sommer dadelik tuis by hulle.

Netjiese, skoon en stylvolle slaapeenheid. Alles wat 'n gesin kan nodig hê is in die eenheid. Goeie ligging en stil, mooi area. Verseker goeie waarde vir geld. Sal verseker weer daar oornag.

Karen B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Pragtige, cosy plekkie wat jou tuis laat voel.

Zelna is 'n fantastiese gasvrou en al haar kamers is pragtig, skoon en het al die nodige geriewe. MacLeod House sal ons vir seker weer sien.

Sylvia C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia C

Lekker rus.

Ons het vanaf George na PTA gereis, was ons oorslaapplek. Was so verfrissend, skoon, heerlik geryk en die swembad was baie lekker. Ook lekker dat daar DStv is, as mens net wil lê na lang reis.

Theuns K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns K

Uitstekende verblyf.

Vriendelike ontvangs. Goed ingerig vir troeteldiere. Ons sal beslis weer MacLeod House gebruik.

Wilnica G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilnica G

Netjies, skoon, rustig.

Baie netjies en lekker gebly. Lekker geslaap.

Nicole M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M

Baie netjies en skoon.

Baie vriendelik verwelkom met aankoms. Hulle het uit hulle pad gegaan om my te help met vleis wat ek gevries moes hou vir die lang pad. Kamer was baie netjies en skoon. Lekker gebly.

Antoinette K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette K

Baie rustig en in 'n baie lekker buurt naby aan als. Die atmosfeer voel soos jou eie huis.

Een probleem was die bure se honde wat tjank van 3 uur die oggend omdat hulle mekaar byt. Tweede probleem was net van die teelepels en messe was nie heeltemal skoon toe ons dit wou gebruik nie. En dan loadshedding, ons kon nie ons hare blaas of straighten die oggend voor ons moes gaan vir ons afspraak nie.

Anika D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika D

Altyd 'n wonderlike ervaring.

Ons bly graag hier en dit is so gerieflik met ons troeteldiertjie.

Colette N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Colette N

Short but memorable!

Ons is 'n gesin van 4 (kinders is 20 en 15). Op die foto's het die kamer effens groter vertoon, maar aangesien ons slegs een nag oorgebly het, was dit nie 'n groot probleem nie. Die meubels in ons kamer en die dekor lyk presies soos op die foto's so daar was geen onaangename verrassings nie. Die kamer was baie skoon en netjies. Die inligting is oorgegee as 'n TV met DStv, wat daar ongelukkig nie was nie. Daar was wel 'n TV met Netflix. Normaalweg sou dit nie 'n probleem wees nie, maar ons wou graag die Springbokke se wedstryd kyk, ook die rede waarom ons 'n plek met DStv gesoek het. Die kamers is baie netjies en baie skoon, en die eienaars gee baie aandag aan detail wat ons waardeer het.

MacLeod House se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Colette! Ek wil net daarop wys dat op die kamer self (Room 1) se beskrywing daar wel genoem word dat daar 'n TV is met Netflix. Audrey's Apartment is die enigste kamer met DSTV en alle sport kanale. Sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.

MacLeod House
Liza D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza D

Oornag verblyf tussen Kaap en Pretoria.

Gerieflike oornagverblyf by Bloemfontein. Skoon, netjies en goeie waarde vir geld. Hoogs aanbeveel.

Carli V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli V

Rustige naweek. Pragtige eenheid.

Het Bloemfontein besoek vir my vriendin se dogter se doop. Het saam met my 5 maande oue baba by MacLeod House oorgeslaap. Baie goeie ligging. Let wel dat daar nie 'n ontbytopsie is nie.

Lizelle R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle R

Comfortable and clean.

Clean, comfortable, cosy and friendly reception.

Michelle G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Was 'n baie aangename, lekker verblyf. Sal vir seker weer daar oorbly.

Die verblyf was skoon, netjies en die diens was puik. Die blyplek is presies soos die webtuiste geadverteer het. Dit is baie naby die dorp. Die diens was vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Michelle V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Uitstekende plekkie.

Mooiste plekkie, ligging is perfek. Ruim eenheid voel nie beknop of klein vir gesin van 3 nie. Dankie vir vriendelike ontvangs.

Charl P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl P

Stil en privaat.

Stil en privaat, wonderlike nagrus.

Dl R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dl R

Neat and all we needed.

Lovely place and very friendly hosts.

Hanneke D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke D

Baie goeie ervaring.

Baie lekker gebly, Macleod house het extra moeite gedoen om ons in- en uit-kloktye te akkommodeer. Kamer met tuintjie was hondevriendelik en ons 2 honde het ook gerieflik gebly.

Anri L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri L

Heerlik rustig.

Al is eenhede teen mekaar, was dit rustig daar. Mooi swembad en pragtige, moderne eenheid met 'n grasperk waar kinders kon speel.

Sanet C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet C

Een van die beste gastehuise wat ons al oorgeslaap het.

Gastehuis het aan al ons behoeftes voldoen. Ons kon ons twee klein hondjies saam neem en hul was veilig want elke eenheid het ’n klein beskutte tuintjie waar hondjies nie kan uitkom nie. Zelna het ons hartlik verwelkom en die diens en eenhede was uitstekend.

Shirley M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shirley M

Very comfortable, best of all our furbaby was welcome!

We had a lovely stay, will definitely be back.

Robyn E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn E

Very comfortable. Helpful hostess.

The room was very comfortable and warm during the two chilly and rainy nights we were there. We all slept extremely well. The bar fridge was handy and delicious rusks were provided.

Eldané D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldané D

Wow! Excellent accommodation!

We only have bad experiences when it comes to pet friendly accommodation in Bloemfontein. But wow, we were really impressed by MacLeod House. Thank you for a very clean and neat room which gave us a good night's rest. Will definitely be back.

Theuns V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns V

Baie oulike verblyf, goeie waarde vir geld!

Tweede keer wat ons by MacLeod House gebly het, en ons sal vir seker in die toekoms weer. Die kamers is ruim en netjies, met oulike, privaat grasperk voor die kamers. Lekker restaurante naby en dink verblyf is baie goeie waarde vir geld in 'n veilige omgewing. Dankie!

Izette N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izette N

Ruim, gerieflik en baie privaat.

Baie privaat, ons kon lekker braai en dis goed ingerig vir selfsorg. Baie sentraal geleë en veilig. Ons sal weer by McLeod House oornag.

Alex H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alex H

Nice layout, friendly service but some hick-ups.

Did have some power trips during the night and could not shower in the morning due to no hot water.

MacLeod House se terugvoer

Hi Alex, we did have some electrical problems due to heavy rain around that time, all sorted out now! Thanks.

MacLeod House
Eric H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Eric H

Doors and general hospitality unsatisfactory.

Main door coming off its hinges creating a major draft due to door not fitting, had to lift to close, bathroom door also unsatisfactory. Poor reception and no info on TV channels available or Wi-Fi connection.

MacLeod House se terugvoer

Thank you for your comments, we do see all criticism as positive. We proud ourselves in the neatness of our establishment, the door has been fixed, you did point it out to me when you left and it was fixed the same day.
The point of unsatisfactory hospitality and reception comes as a surprise to me - different people, different opinions.
Wifi code was given to you as soon as you requested it.

MacLeod House
Wenzel K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wenzel K

Skoon, nuut, netjies en veilig.

Ontvangs was vriendelik en effektief. Eenheid was regtig ongelooflik, mooi meubels en alles wat nodig was, klein grasperkie vir ons brakkie was net perfek. Ligging is fantasties, sal beslis weer gaan. Kussings op beddens kan dalk vervang word, maar vir die res 10 uit 10.

David C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C

Gerieflik.

Dit is gerieflik en rustig.

Paul V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

Baie akkommoderend.

MacLeod House was baie behulpsaam deur ons hondjie toe te laat. Hulle het ons ook baie laat in die aand verwelkom. Ons het net gesukkel met die warmwater in die stort.

Ilze D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze D

Vriendelik verwelkom, pragtige, netjiese kamers met al die benodighede

Vriendelik verwelkom. Die kamers is pragtig en netjies met al die benodighede vir 'n heerlike oorslaap.

Paul S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Rustige, veilige verblyf en baie privaat.

MacLeod House se gasvryheid skep 'n baie huislike atmosfeer. Die kamers is netjies en privaat. Die gastehuis is baie sentraal geleë en bied werklik waarde vir geld. Ek kan die gastehuis sterk aanbeveel.

Andie T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andie T

Nice place.

Warm, friendly welcome by owners. Environment is safe and near to all amenities.

Stefan H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan H

Baie lekker gebly met 'n gesin van 4!

Baie dankie Zelna vir die lekker slaapplek! Ons het dit regtig geniet en sal definitief terug wees.

Bertus N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus N

Baie aangenaam.

Die eenhede is baie prakties uitgelê. En die feit dat jy jou eie privaat tuintjie het met tuinmeubels en braai.

Liesel B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel B

Gemaklike verblyf, goed geleë in stil omgewing.

Zelna the eienaar was vriendelik, ons kamer goed uitgerus, staff was vriendelik, sal die gastehuis beslis aanbeveel.

Christo R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo R

Baie lekker gebly - sal vir seker weer hier woon as ek in Bloemfontein oorbly.

Webtuiste se voorstelling was akkuraat. Die privaat tuin is 'n wenner. Verblyf is gerieflik, skoon, eienaars is vriendelik en betrokke. Verblyf is baie sentraal geleë, veral naby aan die sportgeriewe (skole, stadion ens.) Sal dit aanbeveel.

Ria S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S

Moeite werd om hier te oornag.

Soos met my vorige resensie kan ek net goed praat van MacLeod House. Dit is waarom ons weer hier oornag het en definitief weer sal oornag. Ons het in 'n ander kamer gebly wat net so netjies en smaakvol met 'n oulike fiets tema gedekoreer is. Gasvrou is altyd vriendelik en behulpsaam.

Florentia H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florentia H

Wonderlik.

Goeie diens en baie vriendelik.

Corne V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Perfekte oornag-verblyf.

Baie vriendelike ontvangs.

Daleen S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen S

Baie gerieflike verblyf.

Die privaat tuintjie is ideaal indien jy met 'n troeteldier reis.

Carolin K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolin K

Excellent accommodation! Highly recommended.

Excellent accommodation for travelling with children and furry children, in fact would recommend them to anyone. Beautifully laid out, lovely garden for our schnauzer after a long day in the car with every amenity one could want.

Francois S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Baie netjies en vriendelik.

Die gasvrou was baie behulpsaam en sekuriteit is baie goed. Plek was netjies en het lugversorging.

Marise F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise F

Fantasties.

Skoon, netjies, gerieflike verblyf. Huis weg van die huis af. Sal elke keer daar tuis gaan as ons in Bloemfontein kom.

Flossie T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flossie T

Totally satisfied with everything. Will stay there again.

We enjoyed our stay as it was close to the state theatre where we had to attend a function. A safe drive back to MacLeod House and secure parking. Friendly staff who made us feel welcome.

Johan V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Fantastiese gastehuis.

Fantastiese gastehuis, vir seker die beste een wat ek nog besoek het in Bloemfontein. Sal geen ander opsie oorweeg in die toekoms nie. Baie dankie.

Fiona L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona L

Veilig en tuis gevoel. Sal dit enige tyd aanbeveel!

Het baie lekker gebly. Eienaars baie vriendelik en gasvry. Baie netjies en gerieflik ingerig. Wooneenheid baie goed toegerus. En 'n baie veilige en maklik bereikbare woonbuurt.

Linette C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette C

Uitstekend en baie gerieflik met eie tuintjie voor kamer.

Baie gasvrye ontvangs en hulpvaardig. Netjies en skoon met alles wat nodig is vir 'n oornag of kort verblyf. Het die privaatheid van klein tuintjie voor kamer baie geniet en waardeer.

Mari M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari M

Netjies, skoon en rustig.

Ons sal MacLeod House aanbeveel. Die kamers en geriewe is baie netjies en skoon en die area waar die gastehuis geleë, is baie rustig. Die eienaars is ook baie vriendelik en hulpvaardig. Dit is ook baie gerieflik vir mense wat reis met troeteldiere.

Pieter B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Baie veilige en privaat verblyf - huislike gevoel!

MacLeod House voel soos huis in die stad, die privaat tuintjie gee kans dat mens werklik kan ontspan. Baie ruim en skoon akkommodasie.

Karen K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K

Baie gerieflik.

Baie gerieflik naby alles.

Esmaralda N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmaralda N

Gerieflike, netjiese verblyf en lekker privaat tuintjie.

Ons het die tuintjie geniet waar ons met ons seuntjie kon sit en lekker braai. Baie dankie vir heerlike, netjiese verblyf.

Yolandi R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R

Uitstekende verblyf.

MacLeod House het al my verwagtinge oortref - die foto's op die webtuiste verteenwoordig werklik die realiteit. Dis netjies, gemaklik en veilig, asook waarlik troeteldiervriendelik. Ek sal MacLeod House aanbeveel en self ook weer van hulle diens gebruik maak.

Annegret V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annegret V

Pragtige plek met uitstekende kliëntediens!

MacLeod House is die perfekte akkommodasie vir enige persoon. Hulle kamers is pragtig stylvol en ingerig met ‘n fyn oog. Ons kamer het ‘n privaat tuintjie gehad waar ons honde-kind heerlik kon speel. Zelna, die eienaar, het ons hartlik verwelkom en ons dadelik tuis laat voel. Ons sal beslis weer MacLeod House besoek wanneer ons in Bloemfontein is. Dankie vir die moeite en “special touch” sodat ons ons kuiertjie by julle kon geniet.

Joh-ne J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joh-ne J

Vriendlike ontvangs, baie netjies. Ons het elke oomblik van ons veblyf geniet.

Hierdie akkommodasie is ideaal geleë, ons het baie goeie ontvangs en diens ontvang, baie vinnig op ons versoeke reageer. Baie vriendelike hostess, kan met gerus aanbeveel.

Ria S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria S

Unieke selfsorg-gastehuis.

Een van die min gastehuise in Bloemfontein waar hulle baie mooi met min goed gemaak het. Ons het twee kamers bespreek en albei het aan al ons verwagtinge voldoen. Die eienaars is gasvry en alhoewel dit net selfsorg is het sy baie moeite gedoen om elke kamer se dekor op 'n unieke manier mooi en verwelkomend te laat vertoon. Sal beslis weer hier oornag, want dit is lekker sentraal geleë.

Andre L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre L

Very nice and cosy in a quiet area. Close to everything.

Owners very helpful and assisted me throughout my stay when requested.

Riaan M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan M

Uitstekend en regtig baie aangenaam.

Dankie Zelna, dit was regtig baie aangenaam om daar te oornag. Was vir 2 aande in Neil's room, en dit was great. Die privaat tuintjie is regtig 'n bonus. Dankie vir jou vriendelikheid ook. Lekker gebly, goed geslaap, lekker gestort, dankie.

Koos H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos H

Aangename verblyf en in Afrikaans bedien met hope gasvryheid.

'n Besliste aanbeveling van goeie kliëntediens.

Daleen S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen S

Baie netjies en goed ingerig.

Baie oulike plekkie en die privaat tuintjies is ideaal vir 'n troeteldier wat saam ry.

Rubin B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rubin B

Vriendelike huisvrou.

Baie netjies en skoon. Net wat ek nodig gehad het. Ek sal definitief weer daar gaan bly en ek kan dit vir almal aanbeveel.

Ernst S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst S

Heerlike verblyf, smaakvol ingerig.

Ek het heerlik gebly saam met my hond. Die gastehuis is skoon en baie mooi ingerig. Die klein tuin is ideaal om ’n troeteldier te akkommodeer.

Makkie S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makkie S

Presies wat ons nodig gehad het!

Buiten die vriendelike verwelkoming het die feit dat ons die rugby kon kyk en dat ons hondjie kon saam reis, dit 'n besonderse ervaring gemaak. Ons sal beslis weer gaan.

Maria C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C

Ons het baie lekker gebly by MacLeod House. Die mense is uiters vriendelik en behulpsaam, netjiese plek.

Nooit slaap ek in Bloemfontein by 'n ander plek as MacLeods House. Die plek is baie gerieflik en netjies. Die mense gaan uit hul pad om dit vir jou gerieflik en gemaklik te maak. Dankie julle is tops!

Koos M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos M

Baie aangename, netjiese verblyf.

Blyplek skoon en netjies en smaakvol en goed toegerus. Gasheer vriendelik en hulpvaardig. Kan dit aanbeveel.

Annelize E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize E

Vriendelike mense, pragtige kamers, hulle het gedink aan alles wat 'n reisiger nodig gaan hê, great plekkie!

Ons is baie warm verwelkom, al die geriewe is pragtig, die kamers skoon en netjies. Ons sal weer daar bly!

Lombard R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lombard R

Fantastiese waarde vir geld.

Vroeg aangemeld en nogtans ontvang baie professioneel, heerlik gebly en geslaap, veilige parkering.

Trudie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie V

Awesome. Wat 'n stunning plek.

Sien sterre.

Marie L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie L

Heerlik rustig, privaat, skoon, modern en met gasvrye bedagsame bestuur.

Sien sterre.

Nelis J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis J

Fasiliteite is netjies en sentraal geleë. Vriendelik ontvang en alles was in orde.

Die fasiliteite is baie netjies en teen R1000 per nag vir 'n gesin van 4 was dit regtig goeie waarde vir geld.

Tracy P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy P

Wat 'n heerlike, netjiese uitspanplek!

MacLeod House is baie netjies en goed ingerig. George is baie gasvry, vriendelik en hulpvaardig. Ons sal enige tyd graag weer hier wil bly. En Ozzie is baie oulik!

Sarah-ann B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah-ann B

Netjies en modern.

Ons is vriendelik ontvang by MacLeod House. Eenheid was silwerskoon en modern. Dit is baie goed geleë naby die Mimosa Mall. Ideaal vir 'n oornag stop.

Erich E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erich E

Lekker plekkie gewees.

Mooi huisie, gemaklike kamers en die bed was baie gemaklik. Dis was 'n goeie plek vir 'n stop over. Die eienaar is ook baie vriendelik behulpsaam. Sal definitief weer daar bly.

Alastair M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alastair M

Privaat en gerieflik.

Vriendelike diens, groot kamers met privaat tuin. Plek vir braai in privaat tuin. Selfsorgeenheid goed ingerig.

Lizelle G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle G

Rustig na die langpad.

Die kamers is baie gerieflik. Was veral mal oor die tuintjie wat elke eenheid gehad het. Elke kamer was baie privaat. Baie voëlgeluide en lekker rustig. Kon skoon vergeet mens is in 'n groot stad.

Elna R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna R

We enjoyed our stay in a friendly, hospitable and clean environment, which is close to major amenities.

Our hostess went out of her way to make us feel welcome and comfortable. The room was clean and neat. The guesthouse is easily accessible and close to major amenities.

Vian R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vian R

Stil, skoon en rustig.

Die kamers is heerlik en skoon met 'n groot badkamer. 'n Mens kry 'n privaat tuintjie wat heerlik is om in te sit.

Albert K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert K

Fantastiese ervaring.

Sien sterre. Vriendelike ontvangs.

Rupert P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rupert P

Skoon, netjies en goed geleë

Baie skoon en netjies. Goeie diens en sal graag weer gebruik.

Harro S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harro S

Privaat, rustig en vriendelike ontvangs.

Die verblyf-area is privaat en gee mens die kans om heerlik te rus na 'n lang reis. Kamer is baie gerieflik en beddens van goeie gehalte.

Nicky S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky S

Wonderful, accommodating and friendly.

Had a wonderful time at MacLeod House. Very accommodating and friendly hosts. Will definitely recommend and will be using them ourselves next year.

Minette V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette V

Modern en netjies.

Baie lekker moderne oopplan-woonstel. Als was baie skoon en netjies en George was baie behulpsaam! Heerlike oorslaap!

Talita S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita S

Netjies, veilig en honde-vriendelik — als wat ons nodig gehad het.

Die eienaars van MacLeod House het baie moeite gedoen om gaste die geriewe te bied wat hulle uit die staanspoor sal laat tuis voel. Dis verblywend om gastehuise te vind waar ons hondekinders ook welkom is, die privaatheid en netheid van die tuintjies en die uitleg en dekor van die gastekamers getuig van die eienaars se konsiderasie vir hul gaste se behoeftes. Baie dankie MacLeod House, ons sien julle weer!

Denise G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise G

Heerlike familie-verblyf by vriendelike mense.

Ek sal graag Macleod House aanbeveel by vriende en familie - hier kry jy alles en meer as wat jy sou kon droom.

Lizette B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B

Alles wat jy nodig het en meer.

Ons het heerlik gebly. Gemaklike bed, baie spasie, bad en stort vir die kieskeuriges. Netjies, skoon en alles werk. Sal verseker weer daar gaan bly.

Jenny V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny V

Veilig en skoon.

Ek sal hierdie gastehuis verseker aanbeveel vir iemand wat nie B&B wil boek nie. Sal verseker weer daar bly in die toekoms.

Carla G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla G

Baie mooi en netjiese eenheid.

Ons is baie vriendelik ontvang en die eenheid waar ons gebly het was baie mooi, skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly.

Ilana K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana K

'n Pleasure!

Beautifully decorated room with a full bathroom and a small kitchen! All you need after a long day, the owners of MacLeod are very friendly and we were well looked after. Thank you, we will be back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Plesier!

Die kamer is pragtig versier en daar is 'n volledige badkamer en 'n klein kombuis! Het alles wat jy nodig het na 'n lang dag. MacLeod se eienaars is baie vriendelik en hulle het goed na ons gekyk. Dankie, ons sal definitief terug wees!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elsabe V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V

Ek is absoluut mal oor die klein privaat tuintjie voor die kamer!

Ek hou baie van die gastehuis en sal beslis weer daar bly. Ek hou van die tuin en privaatheid van die tuintjie. Daar was niks waarvan ek nie gehou het nie en dit was baie netjies en skoon.

Sybrand S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sybrand S

Gemaklik en gerieflik.

Het lekker afgesaal. Het lekker geswem en alles is netjies. Dankie!

Bernard R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard R

Alles wat ons verwag het en sentraal geleë.

Baie skoon en privaat uitleg, sal enige tyd weer daar bly.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: James Scott-straat 10, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbff0fe9fc9c452f8b0074b4da352c39bc7d50fbf65ffd9e3ea0e54e90e604283a625fc5fcd75ba6e05282f7c8de329cb6308?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 123 5 1 5 10 James Scott Street Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.10102 26.20361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang