Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MacLeod House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ilze D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Gerieflik, rustig, netjies en skoon. Heerlike gerieflike verblyf. Zelna het aan alles gedink en puik akkommodasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vedette H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Gemaklik en gerieflik. Vriendelike diens met gerieflike oornag fasiliteite. Sal MacLeod House aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Heerlike oornag vir 'n gesin. Zelna het ons baie vriendelik ontvang en ons het heerlik gebly. Alles was goed toegerus, netjies en skoon. Ons sal beslis weer inklok. Dankie, Zelna!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lovely enjoyed our stay. Great lovely spot, good enclosed garden for our dogs, lovely big walk-in cupboard, spacious, cute touches like doggie biscuits and rusks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miranda L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Pleasant. Stay was pleasant, would recommend to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nataly H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Besonder gerieflik met kwaliteit dekor en beste kliente ervaring. Wonderlike akkommodasie, baie gerieflik met besondere mooi dekor. Linne en matras is topgehalte. Beste kwaliteit en waarde vir geld in Bloemfontein!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rietha P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Uitstekend. Baie lekker, gawe mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nataly H
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Top gehalte verblyf. Sal beslis weer daar oornag. Baie gerieflike en smaakvolle verblyf met eie privaat tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

MacLeod house is veilig, netjies en gerieflik geleë. Ons is vriendelik ontvang, die eenheid was pragtig skoon en netjies, en die private, omheinde buite area was 'n lafenis vir ons seun en worshondjie na ure in die kar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly, alles was netjies en reg. Ek sal die plek vir almal aanbeveel, ons het baie lekker gebly, alles was skoon en netjies en die gasvrou was baie behulpsaam, baie dankie vir 'n baie lekker bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zelna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 133

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: James Scott-straat 10, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbff0fe9fc9c452f8b0074b4da352c39bc7d50fbf65ffd9e3ea0e54e90e604283a625fc5fcd75ba6e05282f7c8de329cb6308?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 133 5 1 5 10 James Scott Street Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.101017656383 26.203604635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang