Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MacLeod House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: James Scott-straat 10, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

MacLeod House bied 5 moderne, smaakvol versierde selfsorgkamers in die hartjie van Bloemfontein. Die huis is naby talle winkels en restaurante geleë, asook 'n hanetreetjie van die St. Andrews-skool af en is naby die Bloemfontein Medi-Clinic, Mimosa Mall, Grey Collage en Oranje Meisieskool.

Al die kamers beskik oor lugversorging (4 van die 5 kamers) en 'n kombuisie met hitte- en eetgeriewe. Braaigeriewe is beskikbaar op versoek teen geen bykomende koste nie.

Daar is 3 troeteldiervriendelike kamers, Audrey's Apartment, Neil's Room en Zoë's Studio Apartment. Elkeen van hierdie eenhede het sy eie privaat, omheinde tuin. Laat weet asseblief vir MacLeod House in jou navraag wanneer jy 'n dier wil saambring.

Die huis bied ook veilige parkeerplek van die straat af vir gaste se voertuie. Gaste is welkom om op daardie warm somersdae in die gemeenskaplike swembad af te koel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nataly H
Saam met vriende
5.0
Top gehalte verblyf. Sal beslis weer daar oornag. Baie gerieflike en smaakvolle verblyf met eie privaat tuin.
Sep 2024
Sonja V
Gesin met tieners
5.0
MacLeod house is veilig, netjies en gerieflik geleë. Ons is vriendelik ontvang, die eenheid was pragtig skoon en netjies, en die private, omheinde bui...
Sien meer
Sep 2024
Elsa T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, alles was netjies en reg. Ek sal die plek vir almal aanbeveel, ons het baie lekker gebly, alles was skoon en netjies en die gasvrou...
Sien meer
Aug 2024
Charl P
Saam met lewensmaat
5.0
Travelling with dogs. Perfect for travelling with dogs. The courtyard allows you to safely leave your dogs.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Kylene S
Saam met lewensmaat
5.0
Brilliant! Will definitely be back! We stayed in Neil's room with our fur baby. The host was so accommodating, and the attention to det...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zelna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 124

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • James Scott-straat 10, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink MacLeod House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: James Scott-straat 10, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbff0fe9fc9c452f8b0074b4da352c39bc7d50fbf65ffd9e3ea0e54e90e604283a625fc5fcd75ba6e05282f7c8de329cb6308?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 10 James Scott Street Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.101017656383 26.203604635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang