Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blues Stay-Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Hannes K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Absoluut perfek. Was fantasties! Baie privaat en romantiese omgewing. Kaggel 'n wenner vir die winter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Blues Stay-Cottage
Baie dankie, Hannes, vir jul besoek. Julle is droomgaste, waardeer dit so baie. Hoop ons sien julle binnekort weer, julle is baie welkom!

Marietjie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustige privaat luukse verblyf in pragtige groen natuurskoon omgewing. Pragtige, stylvolle, goeie gehalte gerieflike verblyf in 'n groen boomryke omgewing. See uitsig. Skuifdeure maak oop op 'n heerlike onderdak kuierstoep. Die verblyf is lekker privaat so tussen die bome en struike, maar nogtans naby die strand van Victoriabaai en ook naby restaurante en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Ek beveel die plek groot aan. Waarde vir geld. Netjies en ruim. Absoluut lekker daar. Kaggel is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Uitstekende ligging, ryafstand na Victoriabaai, stil en rustige omgewing met lieflike natuur en see uitsig. Ware hemelse moderne tuiste! Maddies Cottage is 'n liefdesnessie vir twee, omvou met woud en see uitsig. Die Cottage is uiters modern met gasbraaier en stoof, sodat Eskom nie jou vakansie versteur nie. Geen TV en dus kon ons werklik afskakel. Lieflike stoep met asemrowende uitsig. 'n Regte juweeltjie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Daniel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie lekker. Ongelooflik mooi binne en buite. Die bure se honde het ons wel wakker geblaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Wonderlike ervaring vir 'n romantiese wegbreek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Blues Stay-Cottage
Barry baie dankie en regtig bly jul het die verblyf geniet . Hoop ons sien julle gou weer ! vriendelike groete Ria

Tamryn L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Puik akkommodasie vir 2. Maddie's cottage was alles en eer by hierdie wonderlike oorspronklike plekkie. Pragtige uitsigte, super privaat, stylvolle decor regdeur met als wat mens kon benodig vir jou verblyf en meer. Die diens van die eienaar was ook puik. Ons wou nie daar weg en wens ons kon langer kuier. Verseker 'n moet vir ons toekomstige kuiers in daardie area. Pragtige uitsigte, super privaat, stylvolle decor regdeur met als wat mens kon benodige vir jou verblyf en nog meer. Die diens van die eienaar was ook puik. Ons wou nie daar weg en wens ons kon langer kuier. Ons beveel beslis hierdie woning aan. Verseker 'n moet vir ons toekomstige kuiers in daardie area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Blues Stay-Cottage
Baie dankie vir jul resensie ek is baie bly jul het die verblyf geniet en hoop om jul gou weer terug te sien. Groete Ria

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Weg van die gedruis. Maddie's Cottage het meer gebied as wat ek verwag het. Pragtige uitsig oor die kloof met Vic-baai op die horison, en 'n Knysnaloerie wat ons elke dag kom vermaak het. Die ideale wegkruipplek. Sal beslis terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Blues Stay-Cottage
Baie dankie vir jul kuier lekker om jul te ontmoet, altyd lekker om gaste te ontvang wat die natuur en stilte geniet. Sien jul gou weer!

Deidre C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Fantastic! Dit was die heerlikste plekkie waar ons wittebrood gehou het. Die uitsig is awesome verby en die stilte is net wow. Ons het so lekker gebly en sal beslis weer en weer daar bly .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Blues Stay-Cottage
Dit was lekker om jule te ontmoet en baie dankie vir julle kuier. Hoop ons sien mekaar gou weer. Vriendeike groete, Ria

Sarona V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Die verblyf was heerlik, stunning views en 'n pragtige plek met alles en meer as wat ons verwag het. Met ons aankoms het ons 'n warm, egte Suid Afrikaanse ontvangs geniet en hoewel dit meeste van die tyd gereën het, het die fantastiese uitsig by die kaggel opgemaak daarvoor. Ons het onsself gate uit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ria
Blues Stay-Cottage
Baie dankie Daniel, vir jou terugvoer. Ek waardeer dit baie en sal baie graag wat wou gee om jul self te ontmoet maar hopelik sien ons julle gou weer. Julle is altyd baie welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria Heights-rylaan, Kraaibosch Plaas 195, Victoriabaai, 6528, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf0804a9fb3eaf4669f34c13eeb4a7cf9fb22d5de2af9a3c3c868ab9e680ceb3c1ef6da7accea9944959f33f561e2b9b10db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Victoria Heights Drive Kraaibosch Farm 195 6528 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.995332591888 22.540333607977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang