Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blues Stay-Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Dec 2024 to 30 Dec 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Dec 2024 to 30 Dec 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Geen oop vure word toegelaat nie. Gaste mag slegs die gasbraai gebruik
- Volg die reëls wanneer die kaggelvuur aangesteek word.
- Rook is verbode en word slegs buite op die stoep toegelaat.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Die deure en vensters moet toegemaak word wanneer gaste vertrek.
- Neem asb. kennis dat kinders slegs met spesiale toestemming van die eienaar toegelaat word.
- Die volgende word voorsien: koffie, tee, suiker, melk, beskuit, Nespresso-masjien met 2 pods, wyn, toiletpapier, hout, linne en bad- en swemhandoeke.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria Heights-rylaan, Kraaibosch Plaas 195, Victoriabaai, 6528, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf0804a9fb3eaf4669f34c13eeb4a7cf9fb22d5de2af9a3c3c868ab9e680ceb3c1ef6da7accea9944959f33f561e2b9b10db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Victoria Heights Drive Kraaibosch Farm 195 6528 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.995332591888 22.540333607977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang