Blues Stay-Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Hannes K - Jun 2024
Algehele gradering
Absoluut perfek.
Blues Stay-Cottage se terugvoer
Baie dankie, Hannes, vir jul besoek. Julle is droomgaste, waardeer dit so baie. Hoop ons sien julle binnekort weer, julle is baie welkom!
Marietjie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige privaat luukse verblyf in pragtige groen natuurskoon omgewing.
Roelof T - Sep 2023
Algehele gradering
Ek beveel die plek groot aan. Waarde vir geld.
Ben E - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging, ryafstand na Victoriabaai, stil en rustige omgewing met lieflike natuur en see uitsig. Ware hemelse moderne tuiste!
Daniel L - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Barry C - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlike ervaring vir 'n romantiese wegbreek.
Blues Stay-Cottage se terugvoer
Barry baie dankie en regtig bly jul het die verblyf geniet . Hoop ons sien julle gou weer !
vriendelike groete
Ria
Tamryn L - Jan 2022
Algehele gradering
Puik akkommodasie vir 2. Maddie's cottage was alles en eer by hierdie wonderlike oorspronklike plekkie. Pragtige uitsigte, super privaat, stylvolle decor regdeur met als wat mens kon benodig vir jou verblyf en meer. Die diens van die eienaar was ook puik. Ons wou nie daar weg en wens ons kon langer kuier. Verseker 'n moet vir ons toekomstige kuiers in daardie area.
Blues Stay-Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie ek is baie bly jul het die verblyf geniet en hoop om jul gou weer terug te sien.
Groete Ria
Johan V - Jan 2022
Algehele gradering
Weg van die gedruis.
Blues Stay-Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jul kuier lekker om jul te ontmoet, altyd lekker om gaste te ontvang wat die natuur en stilte geniet. Sien jul gou weer!
Deidre C - Des 2021
Algehele gradering
Fantastic!
Blues Stay-Cottage se terugvoer
Dit was lekker om jule te ontmoet en baie dankie vir julle kuier. Hoop ons sien mekaar gou weer.
Vriendeike groete, Ria
Sarona V - Des 2021
Algehele gradering
Die verblyf was heerlik, stunning views en 'n pragtige plek met alles en meer as wat ons verwag het.
Blues Stay-Cottage se terugvoer
Baie dankie Daniel, vir jou terugvoer. Ek waardeer dit baie en sal baie graag wat wou gee om jul self te ontmoet maar hopelik sien ons julle gou weer. Julle is altyd baie welkom.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoria Heights-rylaan, Kraaibosch Plaas 195, Victoriabaai, 6528, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang