Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mafari Beach House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lecinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Mafari Beach House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Benita N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Benita N

Uitsig oor die see is fantasties. Omgewing is veilig en rustig.

Retha was baie vriendelik en behulpsaam.

Madeleen P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen P

Wonderlike rustige naweek!

Daar is niks beter as om wakker te word met die see reg voor jou en die branders in jou ore nie. Dis 'n pragtige huis met alles wat jy nodig het!

Mafari Beach House se terugvoer

Baie dankie vir ons vol punte!! Ons waardeer dit opreg!
Hoop om jul weer te akkommodeer - jul is altyd welkom!

Mafari Beach House
Arnold E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold E

Eersteklas vakansie-akkommodasie!

Sien sterre.

Rene D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D

Fantastiese naweek in Sandbaai.

Plek is volledig toegerus en letterlik 'n paar meter van die strand af. Meer as genoeg ruimte veral as jy groot groep is.

Franciscus W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciscus W

Awesome plek met uitstekende ligging.

Ek sal Mafari vir enige persoon aanbeveel. Dit is 'n ongelooflike lekker huis met 'n awesome ligging. Ek wou 'n offer maak, maar die eienaar wil nie verkoop nie haha.

Mafari Beach House se terugvoer

Hello Franciscus

Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is bly jul het jul tyd by Mafari geniet en ons hoop om jul weer te sien.

Mafari Beach House
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R7 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 134, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2NDU5NWRiLWE0YjktNDc0Zi1hOGQyLTQwZTE1NzNjMDllYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 134 Marine Drive Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.42603466544 19.191475891537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang