Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mafari Beach House

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Benita N
Kort verblyf
4.2
Des 2022

Uitsig oor die see is fantasties. Omgewing is veilig en rustig. Retha was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Madeleen P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2021

Wonderlike rustige naweek! Daar is niks beter as om wakker te word met die see reg voor jou en die branders in jou ore nie. Dis 'n pragtige huis met alles wat jy nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lecinda
Mafari Beach House
Baie dankie vir ons vol punte!! Ons waardeer dit opreg! Hoop om jul weer te akkommodeer - jul is altyd welkom!

Arnold E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Eersteklas vakansie-akkommodasie! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene D
Kort verblyf
4.8
Okt 2019

Fantastiese naweek in Sandbaai. Plek is volledig toegerus en letterlik 'n paar meter van die strand af. Meer as genoeg ruimte veral as jy groot groep is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Franciscus W
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2017

Awesome plek met uitstekende ligging. Ek sal Mafari vir enige persoon aanbeveel. Dit is 'n ongelooflike lekker huis met 'n awesome ligging. Ek wou 'n offer maak, maar die eienaar wil nie verkoop nie haha.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lecinda
Mafari Beach House
Hello Franciscus Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is bly jul het jul tyd by Mafari geniet en ons hoop om jul weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lecinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R7 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 134, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2NDU5NWRiLWE0YjktNDc0Zi1hOGQyLTQwZTE1NzNjMDllYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 134 Marine Drive Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.42603466544 19.191475891537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang