Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mafube Mountain Retreat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Dean S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtig en rustig Dit was great, ons sal beslis weer terug kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Was onvergeetlik. Alles by Mafube is gerieflik en baie netjies. Die staproetes is ook goed gemerk. Was regtig baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanani N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Much to offer! We recently spent a peaceful weekend at Mafube Mountain Retreat and thoroughly enjoyed the experience. The accommodation was clean, quiet, and incredibly comfortable, providing a perfect escape from the hustle and bustle. The serene mountain surroundings made it an ideal place to unwind. While the road leading to the retreat was a bit of a challenge, it added to the sense of adventure and seclusion. The mountain hiking trail was also a great challenge. Overall, it was a lovely stay, and I would highly recommend it to anyone looking for a tranquil getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dino footprints and location make it all worth it. Great location, very close to the border and perfect for a day trip to Afriski. The unit itself was very clean, very comfortable, and Hillary was super nice. The highlight is the dino footprints, absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlana O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ons het dit baie geniet. Daar is nog baie om te verken. Die aande is pragtig! Vreeslik lekker gebly. Staproetes was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Mafube Mountain Resort is 'n heerlike wegbreek plek, met goeie staproetes. Mafube Mountain Resort is 'n lekker wegbreek plek, met goeie staproetes wat baie mooi aanwysings het. Daar is lekker speelareas vir die kinders en die Rondawel bly lekker. Ons het baie lekker gerus. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucia O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Omring deur berge, dit is waarlik 'n mooi omgewing en het staproetes geniet. Het die Dinosourus-staproetes asook die plantasie-speelgrond met zip line baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Asemrowende natuurskoon, salig en rustig. Mafube word omring deur pragtige natuurskoon. Die eienaars is vriendelik en baie gasvry. Die chalet was goed toegerus, netjies en skoon. Sal verblyf by die Mafube Mountain Retreat vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ruth R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Beautiful, peaceful, quiet, scenic. We loved this quiet gem. A 2-km fairly bumpy dirt road leads you to a wonderfully secluded accommodation area. Only 3 units means very few other people to interrupt your quiet stay. The mountains are spectacular, beautiful hikes, great birding, dinosaur footprints amazing, friendly hosts and wonderfully peaceful. We stayed a week and had not yet exhausted everything there was to do in the area. We would definitely recommend this place for a holiday, especially if you like quiet beauty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Pragtige natuur, netjiese verblyf. Ons het 'n heerlike naweek gehad. Alles was soos geadverteer en die natuurskoon was besonders! Die gasvrou was baie aangenaam en het vinnig gereageer waar dit nodig was. Sal beslis kan aanbeveel vir rus en vrede uit die gejaag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hillary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Oorblyfsel van Groot Verwulf-plaas 274, Clarens-straat (R711), Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADHDKXNprCzpDItav0CgFS5kzS5wB3jrxls96GFhQXLSRao9szs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 Remainder of Groot Verwulf Farm 274 Clarens Road (R711) 9725 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -28.666916666667 28.278833333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang