Magalies Tranquil Haven Apartments
Beskrywing
Dié ateljee beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie het 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n patio met braaigeriewe. Eenheid 1 en 2 kan omskep word in 'n aaneengeskakelde gesinskamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Basiese selfsorg.
Huisreëls
- 'n Sleuteldeposito van R300 is met aankoms in kontant betaalbaar. Die deposito word terugbetaal sodra die sleutels terugbesorg is.
- Alle eenhede is selfsorg en geen maaltye word voorsien nie.Dit word aanbeveel dat jy wat ook al jy wil eet of drink tydens jou verblyf saambring. SuperSpar Magalies Junction is 20 km ver en SuperSpar The Islands is 30 km ver.
- Badhanddoeke mag nie by die swembad gebruik word nie. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Let wet dat die eenhede nie TV's het nie.
- Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie.
- Geen partytjies word toegelaat nie.
- Geen vuurwerke word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n slaapbank in die leefarea, 'n ten volle toegeruste kombuis, eetarea, stoep en braai-area. Eenheid 1 en 2 kan omskep word in 'n aaneengeskakelde gesinskamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Basiese selfsorg.
Huisreëls
- 'n Sleuteldeposito van R300 is met aankoms in kontant betaalbaar. Die deposito word terugbetaal sodra die sleutels terugbesorg is.
- Alle eenhede is selfsorg en geen maaltye word voorsien nie.Dit word aanbeveel dat jy wat ook al jy wil eet of drink tydens jou verblyf saambring. SuperSpar Magalies Junction is 20 km ver en SuperSpar The Islands is 30 km ver.
- Badhanddoeke mag nie by die swembad gebruik word nie. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Let wet dat die eenhede nie TV's het nie.
- Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie.
- Geen partytjies word toegelaat nie.
- Geen vuurwerke word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n slaapbank in die leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea, patio en braai-area.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n oopplan-sitarea en buite is 'n patio met 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Basiese selfsorg.
Huisreëls
- 'n Sleuteldeposito van R300 is met aankoms in kontant betaalbaar. Die deposito word terugbetaal sodra die sleutels terugbesorg is.
- Alle eenhede is selfsorg en geen maaltye word voorsien nie.Dit word aanbeveel dat jy wat ook al jy wil eet of drink tydens jou verblyf saambring. SuperSpar Magalies Junction is 20 km ver en SuperSpar The Islands is 30 km ver.
- Badhanddoeke mag nie by die swembad gebruik word nie. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Let wet dat die eenhede nie TV's het nie.
- Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie.
- Geen partytjies word toegelaat nie.
- Geen vuurwerke word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n oopplan-sitarea met 'n patio met 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Basiese selfsorg.
Huisreëls
- 'n Sleuteldeposito van R300 is met aankoms in kontant betaalbaar. Die deposito word terugbetaal sodra die sleutels terugbesorg is.
- Alle eenhede is selfsorg en geen maaltye word voorsien nie.Dit word aanbeveel dat jy wat ook al jy wil eet of drink tydens jou verblyf saambring. SuperSpar Magalies Junction is 20 km ver en SuperSpar The Islands is 30 km ver.
- Badhanddoeke mag nie by die swembad gebruik word nie. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Let wet dat die eenhede nie TV's het nie.
- Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie.
- Geen partytjies word toegelaat nie.
- Geen vuurwerke word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Op die hoek van die R560 en R99, Hekpoort, 1790, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang