Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magalies Tranquil Haven Apartments

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ismail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 39 resensies vir Magalies Tranquil Haven Apartments
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Chantel F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel F

Peaceful and lovely views.

We had a wonderful night's stay with lovely views and the place was peaceful. Would just suggest they put coffee/tea in the place.

Karen M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Karen M

Netjies met pragtige uitsig.

Netjiese verblyf met pragtige uitsig. Voldoende vir oornag-akkommodasie. Die man wat ons ontvang het wou egter R300 sleutel deposito kontant by ons kry, wat nerêns aangedui is met bespreking nie. Ons het nie aan hom die sleuteldeposito gegee nie.

Karin L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin L

Netjiese tuine, klein eenvoudige slaapkamer, goed genoeg om te oornag.

Die plekkie was geskik vir een nag se oorslaap. Kamer was klein, 'n bietjie oudmodies maar netjies met 'n stort. Ons moes wel vir handdoeke vra. Daar is 'n jungle gym en pragtige groot swembad vir kinders. Aanwysingsbordjie was verblyk dus het ons eers verbygery en moes omdraai om die plek te kry.

Lizaan S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lizaan S

Very short.

Room was clean and bathroom was pleasant, but do not think room is worth the amount paid. Pool was half full and green, but the surroundings were quiet.

Magalies Tranquil Haven Apartments se terugvoer

Thank you for your review.
We do apologise for the pool however we made our best attempt to inform all of our guests that we had a crack that developed in our pool and that we were having this repaired and that our pool would not be in use for a few weeks. We are sorry that this occurred during the time of your stay with us.

Magalies Tranquil Haven Apartments
Duduzile M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duduzile M

Peaceful and perfect for a quiet gateway.

It's ideal for families. Even friends. Perfect for self-catering. Very quiet, not for parties.

Maria V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maria V

Baie rustige omgewing, stil, ontspannend.

Indien jy 'n plekkie soek met geen TV en rus en vrede is hierdie die plekkie vir jou, ons het heerlik gerus. Mooi omgewing, pragtige tuine, bring 'n boek om te lees, bordspeletjies, swemklere, of balspeletjies.

Estelle D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle D

Baie netjies en skoon. Vriendelik ontvang.

Die huisies is gerieflik, meubels is oud. TV sal 'n aanbeveling wees.

Magalies Tranquil Haven Apartments se terugvoer

Hi Estelle,
Dankie dat jy jou ervaaring met ons gedeel het. Ons probeer die stilte en wegbreek bevorder eeder as om TV's of Wi-Fi in ons units te sit. Ons gaste kan afsluit van die stad en die platteland geniet saam met mekaar.

Magalies Tranquil Haven Apartments
Willem P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Skoon fasiliteite en baie veilig. Zora was baie vriendelik en behulpsaam.

Magalies Tranquil Haven Apartments se terugvoer

Goeiedag Theresa,

Ons is so bly jy het jou tyd by Magalies Tranquil Haven geniet! Dankie dat jy die tyd gevat het om jou ervaring saam ons te deel.

Magalies Tranquil Haven

Magalies Tranquil Haven Apartments
Melissa T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa T

Was lekker, maar daar kon meer goed op perseel wees om te doen.

Was lekker maar vervelig.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Frikkie D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie D

Rustige en baie lekker plekkie vir 'n nodige wegbreek.

Regtig baie lekker gebly. Fantastiese gasvryheid deur die eienaars en dit was regtig die moeite werd. Stil, rustig en kalm. Net wat ons nodig gehad het. Weereens baie dankie.

Magalies Tranquil Haven Apartments se terugvoer

Dit is 'n plesier. Dankie dat u ons gekies het. Ons waardeer die kompliment.

Magalies Tranquil Haven Apartments

Magalies Tranquil Haven Apartments
Claire M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire M

Quiet, peaceful. Beautiful views.

Plain, simple neat and tidy. Perfect for sleeping and spending the day out. Its simply a stay over for people wanting to go and do things in and around the area. The owner is a fantastic host. We really were surprised by the coffee and tea, as its self-catering, you wouldn't expect that.

Magalies Tranquil Haven Apartments se terugvoer

Thank you for using us. We are happy to be of service to our clients.

Magalies Tranquil Haven Apartments
Francois B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Francois B

Het geen slaap ingekry nie weens ander besoekers wat tot 04H00 in die oggend partytjie gehou het.

Kamers nie een keer skoongemaak vandat ons daar ingetrek het nie. Daar was vreeslike lawaai hele aand vanaf kamer reg langs myne. Ek het hulle verskeie kere gaan vra om asb. nie so te skree nie, maar geen reaksie gekry nie. Ons almal was doodmoeg volgende oggend. Hek sluit nie aan voorkant van heining nie. Ek het baie duur toerusting saam met my gehad en het regtig onveilig gevoel. Sal def nooit weer daar oorbly nie.

Magalies Tranquil Haven Apartments se terugvoer

After our last telephonic conversation and apology, I once again apologise for the inconvenience that you went through. I spoke to the other guests numerous times about the rules and regulations of the lodge which unfortunately fell on deaf ears. As for the rooms being cleaned we do cleaning after the second night of your stay, you only stayed for 2 nights with your booking. We do mention that other cleaning can be done on demand.
Magalies Tranquil Haven

Magalies Tranquil Haven Apartments
Thandeka M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka M

It was a wonderful stay. Very nice and quiet.

Lovely, quiet, clean and value for money.

Magalies Tranquil Haven Apartments se terugvoer

Thank you for using Magalies Tranquil Haven for your stay. Was a pleasure from our side.
Magalies Tranquil Haven Apartments

Magalies Tranquil Haven Apartments
Anisah K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anisah K

Definitely lived up to its name, Tranquility at its best.

Excellent service, definitely would go back, clean apartments and very friendly staff.

Magalies Tranquil Haven Apartments se terugvoer

Thank you Anisah, for using us. We try our best to make our guests as comfy as possible.
The Magalies Tranquil Haven team.

Magalies Tranquil Haven Apartments
Lizette L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L

Baie billike kostes en rustige en grieflike toegeruste eenhede vir familie of vriende vir 'n wegbreeknaweek.

Dit is nou regtig 'n baie lekker rustige plek, net wat 'n mens nodig het as mens 'n lekker rustige plekkie soek om weg te kom uit die stad. Dis 'n lekker stil plaasatmosfeer, baie netjies, en met als wat mens nodig het. Kombuisware, linne, 'n yskas en 'n stoof. Daar is geriewe om te braai, en braaiers word verskaf. Lekker swembad vir die somer. Nabygeleë aan winkels. Ek sal vir seker weer gaan in die somer.

Magalies Tranquil Haven Apartments se terugvoer

Dankie dat u ons gebruik het vir u verblyf.
Magalies Tranquil Haven

Magalies Tranquil Haven Apartments
Yolanda G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda G

Rustig.

Die ideale plek om die batterye te herlaai. Skoon en netjies. Het die feit dat daar nie 'n TV was nie waardeer.

Magalies Tranquil Haven Apartments se terugvoer

Hullo Yolanda dankie dat u ons gebruik het vir u verblyf.Ons naam is wat ons vir ons kliente offer." TRANQUILITY ". Ons motto is:..... RELAX ....EXPLORE...ENJOY.
The Magalies Tranquil Haven Team

Magalies Tranquil Haven Apartments
Isabel M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel M

Waarde vir geld.

Plek netjies en skoon, vriendelike ontvangs en Zorra gaan uit haar pad om dit gemaklik te maak vir haar gaste. Ons hou van die idee sonder tv dis kwaliteit tyd! Ons sal dit aanbeveel vir ander mense en sal weer daar gaan bly. Baie dankie dit was aangenaam.

Magalies Tranquil Haven Apartments se terugvoer

Dankie Isabel vir die kompliment. Ons probeer altyd ons beste vir ons klante gemaklik te maak.
Magalies Tranquil Haven

Magalies Tranquil Haven Apartments
Juli C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juli C

Friendly and the added personal touch, will definitely come back.

Will come definitely come back, loved it, quiet and peaceful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelik. Persoonlike stempel afgedruk. Sal beslis terugkeer.

Sal beslis terugkeer, was mal daaroor. Stil en rustig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Magalies Tranquil Haven Apartments se terugvoer

Hi Juli,
It was a pleasure to be of service. We strive to do the utmost best for our clients.
Thank you.
Magalies Tranquil Haven

Magalies Tranquil Haven Apartments
Issie K - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Issie K

Netjies met nodige toebehore.

Rustige en stil omgewing sonder TV. Ons is jammer ons kon nie langer daar vertoef nie. Swembad 'n pluspunt, heerlik afgekoel met aankoms vanaf Pretoria.

Magalies Tranquil Haven Apartments se terugvoer

We are glad to know you enjoyed your short stay, looking forward to seeing you again.come and explore more in our area it is breathtaking and relaxing.

Magalies Tranquil Haven Apartments
Terry N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terry N

Neat, clean and good value for money.

Only stayed for one night and we were comfortable. Will be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Netjies, skoon, goeie waarde vir geld.

Ons het een nag gebly en dit was baie gerieflik. Ons sal teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Erica S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erica S

Baie vriendelik ontvang - behulpsaam en eenheid was baie netjies.

Het lekker gekuier, plek was netjies en ons is vriendelik ontvang. Was veilig en ons is mooi ingelig omtrent toegang (hek) ens. Sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel.

Magalies Tranquil Haven Apartments se terugvoer

Dankie dat u ons gebruik het vir u verblyf. Ons probeer ons beste om ons klante se verblyf gerieflik te maak .

Magalies Tranquil Haven Apartments

Magalies Tranquil Haven Apartments
Kelly M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Kelly M

Redelike wegbreekbestemming.

Die plekkie was ruim en skoon en die kinders het die ope ruimtes baie geniet. Ongelukkig kon ons nie die bad gebruik op die dag van ons vertrek nie, want die water was koud.

Magalies Tranquil Haven Apartments se terugvoer

Dankie vir die inligting oor die koue water. Ons het dit uit gesorteer. Die twee kamers was op een geyser gekoppel.
Magalies Tranquil Haven

Magalies Tranquil Haven Apartments
Johan H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Baie gerieflik en naby aan Magaliesburg se besienswaardighede.

Magaliesburg Tranquil Haven het vir my gedien as oorslaap-geleentheid na ons maatskappy se afsluitingsfunksie by 'n nabygeleë lodge. Dit was netjies en gerieflik. Die gasvrou het vir my en 'n kollega aangrensende kamers gebied na my versoek vir enkelbeddens.

Magalies Tranquil Haven Apartments se terugvoer

Dankie dat u ons gebruik het. Ons probeer ons beste om ons klante gerieflik te maak.

Magalies Tranquil Haven Apartments
Helen H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen H

A happy place. Quiet and very easy to find with public transport.

I travelled with my daughter, she's 21 years old, and we enjoyed ourselves using taxi's to go by. The owner is well known by the taxi drivers and the place is very safe.

Magalies Tranquil Haven Apartments se terugvoer

It was a great pleasure having you Helen, glad you enjoyed your stay.hope to see you again.

Magalies Tranquil Haven Apartments
Fowzia F - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fowzia F

Asemrowend.

Baie rustige plekkie, die plekkie was baie netjies ons het dit baie geniet, vars lug en koue swembad.

Madie L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie L

Baie rustige plek vir 'n wegbreek.

Die eienaars is baie gasvry en hulle doen baie moeite met jou verblyf.

Stefanie M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanie M

Silwerskoon, bied alles wat ons nodig het.

Baie goeie kliëntediens. Heerlike beddens. Kombuis volledig toegerus. Silwerskoon beddegoed, handdoeke en interieur.

Catharina G - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catharina G

Baie skoon en netjies.

Vriendelike en behulpsame diens.

Zandile N - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandile N

The place is great.

The place was a bit difficult to find but the hospitality was great! The lady (Ms Zora) called to check on us and helped us find the place. It is also a very beautiful and clean environment. Great place to relax.

Xander C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xander C

Baie goeie waarde vir geld.

Ons het dit baie geniet. Relatief naby Maropeng wat 'n baie lekker dag-uitstappie maak. Baie goeie waarde vir geld.

Magalies Tranquil Haven Apartments se terugvoer

It was a pleasure hosting you, glad to hear you enjoyed the stay and hope to see you again.

Magalies Tranquil Haven Apartments
Annemarie S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie S

Baie rustig.

Sal weer gaan. Laat weet ander ook.

Johmare B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johmare B

Heerlike en rustige verblyf met alles wat jy nodig het.

Dis was baie lekker, stil en rustig. Baie gasvrye gasvrou.

Magalies Tranquil Haven Apartments se terugvoer

Hallo Johmare. Baie dankie dat u ons gebruik het vir u verblyf. By Magalies Tranquil Haven probeer ons die beste vir ons kliënte te doen en gemaklik te laat voel.
Dankie
Zohra
Magalies Tranquil Haven

Magalies Tranquil Haven Apartments
Anthea D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthea D

Dit was skoon, aangenaam en rustig, maar daar was ongelukkig geen warm water nie.

Dit was lekker vir 'n enkelnag se oorslaap. Dit was skoon, netjies, rustig en die uitsig was baie mooi. Daar was net ongelukkig geen warm water nie.

Margaret M - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret M

It is good place and affordable neat peace and quite.

It's nice place to stay at.

Brenda B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda B

Set in a beautiful location.

A great place to overnight or stay for a weekend. Friendly service and genuine concern over making our stay pleasant.

Magalies Tranquil Haven Apartments se terugvoer

We @ Magalies Tranquil Haven are happy to be of service to all our clients. Also thank you for using us.

Magalies Tranquil Haven Apartments
Lizélle R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizélle R

Goeie waarde vir geld. Na aan toeriste-aantreklikhede.

Goeie waarde vir geld. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam. Geen TV so kan afskakel.

Doreen L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Doreen L

Die plek was netjies.

Alhoewel die plek baie netjies was, was ons al besoekers daar en is daar niks anders om te doen behalwe swem nie - ook nie eers 'n TV om die rugby te kon kyk nie.

Ina D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ina D

Hopeloos te duur.

Die omgewing kom verwaarloos voor.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van die R560 en R99, Hekpoort, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARALVDoVe5o4Pv44sh137fbxdET9412J8TwehhpzWsz9FzF96Vi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 On the corner R560 and R99 Hekpoort 1790 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.896349354994 27.594897827868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang