Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maggie May House Boat

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Hannah B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

A unique and fun experience. We had so much fun enjoying the stay on the river and the activities available. The check-in was easy and they kindly allowed the two dogs to come along. It is a beautiful area to explore but the N2 is close by so one is aware of that noise at times. But I would definitely recommend this as something to try. 2 nights were perfect for us to get the full day to experience the boat and river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karl
Maggie May House Boat
This review made our day. Thank you very much and we hope to see you back here with us again soon.

Pierre L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Lekker ondervinding gewees. Ons het dit baie geniet. Ons het slegs 1 versoek. Dit is dat daar nie komersiële bote aan die kante van die Maggie May vas gemaak word nie. Dit spoil die view van die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karl
Maggie May House Boat
Thank you so much for taking the time to leave us this amazing review.

Pieter S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2023

Buite tienerseuns wat hou van visvang en avontuur is die location great! Great ondervinding! Daar was net geen warm water om te stort nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.8
Jan 2024

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Gerda V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Pragtig en anders. Alles was netjies en alles is daar wat jy benodig. Mooi sonsondergang en sonsopkoms oor die rivier. Lekker bed, TV, sjokolade op die bed. Die toilet is net bietjie ongemaklik/klein. Ek sal net 2 dingetjies verander - die mense wat op- en afry op die rivier maak natuurlik baie branders en dan kap Maggie May teen die houtpaal. Dis nogal 'n harde slag. Ek sal voorstel dat 'n motorband teen die paal vasgemaak kan word om die hou te demper. En dan ook net 'n nuwe stortgordyn, dis bruin onder. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Helena N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.8
Okt 2023

Boat much smaller than in the photos. Dirty dishes in the cupboards. Toilets were only cleaned very late afternoon instead of 8:30 am as stipulated. Overall, not satisfied.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Amelia M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2021

Interessante ervaring. Ons was baie goed ontvang! Piesangs, sjokolade en vrugtesap op boot gekry! Ek sou sê een aand is te min om daar te slaap. Een teleurstelling is dat die boot so vas geanker is dat hy nie kan ronddobber soos 'n boot moet nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karl
Maggie May House Boat
We are so grateful for your kind words. Thanks for sharing your review with us and the community.

Lesley P
Lang verblyf
5.0
Des 2018

Ons het so lekker gekuier. Ons wil dankie së vir Karl en Kelly en al hulle personeel vir hulle vriendelikheid en hulp gedurende ons verblyf. Ons het tuis gevoel en het ons tyd op die boot baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karl
Maggie May House Boat
Thank you so much for staying with us and taking part in our activities. We are so glad you enjoyed your time and we hope to see you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karl Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 399
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 399
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jetty-straat 1, Colchester, 6175, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4e0ec2581987564d57b5f2ef1cf723d5613d388e923fe822b4d5439d7d155632d54dfe0302953b207790aac04f8f1adb09a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 399 per nag, vir 6 mense 8 5 1 4 1 Jetty Street Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.691539 25.829126

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang