Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magical Muizenberg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prince George-rylaan 65, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R685 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Magical Muizenberg bied gerieflike verblyf en is 'n bekoorlike selfsorgverblyf in die kusdorpie Muizenberg. Hierdie verblyf is net 'n entjie se stap vanaf East Beach en die Muizenberg-vlooimark en spog met die ideale ligging vir 'n lekker wegbreek.

Gaste kan kies tussen 'n stylvolle tweeslaapkamerhuis, Nature's Gift, en 'n aparte tweeslaapkamer-eenheid met 'n privaat syingang agter die hoofhuis, die Blue Beach Chalet. Die eenhede beskik oor privaat badkamers. Elke kamer is deftig ingerig met knus beddens, sagte duvets en kraakvars linne om 'n rustige nag se slaap te verseker. Albei eenhede is toegerus met kombuisgeriewe, eetareas en leefruimtes. Slim-TV's en gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan ook die lieflike buite-area geniet, kompleet met stoepmeubels, 'n pragtige tuin, braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad. Dit is die perfekte plek om te ontspan met 'n drankie en musiek. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan die omliggende area met gemak verken, waar 'n verskeidenheid restaurante, boetiekwinkels en skilderagtige strande alles binne maklike bereik is, wat talle geleenthede bied vir heerlike etes, unieke inkopie-ervarings en ontspannende seewandelings.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Prince George-rylaan 65, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R685
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R685
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prince George-rylaan 65, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb88ae7ec2f3736ab31e10df427734b695606b5c12486fb4807b7900fe0618f2dc2528f1b986e30bf34c9f93ed985caabd58d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R685 per nag (plek vir 3) 65 Prince George Drive Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0978455 18.4798379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang