Magoos on 62
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Rook is in die suites verbode.
Troeteldiere word op die perseel toegelaat mits reëlings vooaraf getref word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Algerynskraal Plaas 62, R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap