Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makarios on Sea

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Seahorse Suite
Vanaf
Vanaf R 2 521
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Junior-suite/studio. Ruim eenslaapkamer-eenheid met volledig toegeruste kombuis, geen wasmasjien, badkamer, balkonnetjie, geen braai, gedeeltelike see-uitsig. Koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Kan saam met Seagull bespreek word vir groter groepe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Ons sal 'n kampbedjie vir kinders onder die ouderdom van 2 jaar op versoek teen geen koste voorsien.
Let asseblief daarop dat rook verbode is in die gebou en nie toegelaat word in die eenhede of op die balkonne nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Voorsien eie strandhanddoeke of versoek een met aankoms.
R800 terugbetaalbare sleutel-/breekskadedeposito met aankoms in kontant betaalbaar.
Die area het tans waterbeperkings en gaste moet asb. slegs die stort gebruik. Die bad mag tans nie gebruik word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Sandpiper Suite
Vanaf
Vanaf R 3 075
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Luukse junior-suite/studio. Ruim eenslaapkamer-eenheid met volledig toegeruste kombuis, geen wasmasjien, badkamer, balkon met ingeboude braai, beperkte see- en berg-uitsig. Koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Ons sal 'n kampbedjie vir kinders onder die ouderdom van 2 jaar op versoek teen geen koste voorsien.
Let asseblief daarop dat rook verbode is in die gebou en nie toegelaat word in die eenhede of op die balkonne nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Voorsien eie strandhanddoeke of versoek een met aankoms.
R800 terugbetaalbare sleutel-/breekskadedeposito met aankoms in kontant betaalbaar.
Die area het tans waterbeperkings en gaste moet asb. slegs die stort gebruik. Die bad mag tans nie gebruik word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Dolfyn Suite
Vanaf
Vanaf R 3 260
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is 'n gesinseenheid met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het ’n instapstort, wasbak en ’n toilet. Daar is 'n aparte sitkamer met 'n koningingrootte-slaapbank vir kinders en 'n volledig toegeruste kombuis, sitkamer en eet-area. Daar is nie ’n wasmasjien beskikbaar nie. Die eenheid het privaat braaigeriewe, 'n see-uitsig en parkeerplek.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Ons sal 'n kampbedjie vir kinders onder die ouderdom van 2 jaar op versoek teen geen koste voorsien.
Let asseblief daarop dat rook verbode is in die gebou en nie toegelaat word in die eenhede of op die balkonne nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Voorsien eie strandhanddoeke of versoek een met aankoms.
R800 terugbetaalbare sleutel-/breekskadedeposito met aankoms in kontant betaalbaar.
Die area het tans waterbeperkings en gaste moet asb. slegs die stort gebruik. Die bad mag tans nie gebruik word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Seagull Suite
Vanaf
Vanaf R 3 517
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Gesinseenheid met 1 en suite-slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Volledig toegeruste kombuis. Daar is nie ’n wasmasjien beskikbaar nie. Ingeboude braai op die balkon, see-uitsig vanaf die sitkamer en slaapkamer en ’n sitkamer met ’n koningingrootte-slaapbank. Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste: 2 volwassenes in die slaapkamer en 2 kinders op die dubbelslaapbank. Hierdie eenheid kan saam met Seahorse bespreek word vir groter groepe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Ons sal 'n kampbedjie vir kinders onder die ouderdom van 2 jaar op versoek teen geen koste voorsien.
Let asseblief daarop dat rook verbode is in die gebou en nie toegelaat word in die eenhede of op die balkonne nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Voorsien eie strandhanddoeke of versoek een met aankoms.
R800 terugbetaalbare sleutel-/breekskadedeposito met aankoms in kontant betaalbaar.
Die area het tans waterbeperkings en gaste moet asb. slegs die stort gebruik. Die bad mag tans nie gebruik word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Whale Suite
Vanaf
Vanaf R 5 104
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Luukse gesinseenheid met 2 slaapkamers en 2 badkamers. Volledig toegeruste kombuis. Geen wasmasjien. Balkon met ingeboude braai, see-uitsig, sitkamer met dubbelslaapbank. Een kamer het ’n koninggrootte-bed en die ander 2 enkelbeddens. Die eenheid bied slaapplek vir 6 gaste: 4 volwassenes en kinders in die 2 kamers en 2 kinders op die koningingrootte-slaapbank.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Ons sal 'n kampbedjie vir kinders onder die ouderdom van 2 jaar op versoek teen geen koste voorsien.
Let asseblief daarop dat rook verbode is in die gebou en nie toegelaat word in die eenhede of op die balkonne nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Voorsien eie strandhanddoeke of versoek een met aankoms.
R800 terugbetaalbare sleutel-/breekskadedeposito met aankoms in kontant betaalbaar.
Die area het tans waterbeperkings en gaste moet asb. slegs die stort gebruik. Die bad mag tans nie gebruik word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Penthouse
Vanaf
Vanaf R 12 000
per nag (plek vir 10)
  • Plek vir 10 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse dakwoonstel is op die boonste verdieping, het slaapplek vir 10 gaste en het see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig, 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en 'n instapstort. Die tweede slaapkamer het ook 'n see-uitsig en 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n instapstort. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n balkon. Die aparte, privaat badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, ketel, mikrogolfoond, oond, stoof en broodrooster toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, aparte spens, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die etenstafel het sitplek vir 10 gaste en die sitkamer het 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en stroomdienste. Gaste het toegang tot 'n stoep en ingeboude braaigeriewe met 'n panoramiese see-uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Stapelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Slaapkamers, Leefarea
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Beperkte kanale
Stroomdienste
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Balkon
Buite-eetarea
Buitemeubels
Buitestort
Stoep/Binnehof
Gesin & troeteldiere
Bababadjie
Op versoek
Kinderboeke en -speelgoed
Op versoek, Gratis
Bababedjie
Op versoek
Babastoeltjie
Op versoek
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 10+
Skottelgoedwasser
Vuurmaakhout
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Gas, Elektries
Tee-/koffiemasjien
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Noodhulpkissie
Sekuriteitsalarm
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Tuimeldroër
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers, Leefarea
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Beperkte kanale
Stroomdienste
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Ons sal 'n kampbedjie vir kinders onder die ouderdom van 2 jaar op versoek teen geen koste voorsien.
Let asseblief daarop dat rook verbode is in die gebou en nie toegelaat word in die eenhede of op die balkonne nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Voorsien eie strandhanddoeke of versoek een met aankoms.
R800 terugbetaalbare sleutel-/breekskadedeposito met aankoms in kontant betaalbaar.
Die area het tans waterbeperkings en gaste moet asb. slegs die stort gebruik. Die bad mag tans nie gebruik word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 521
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gericke's Corner 4, Tuinroete, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhYWEzMWE2LWJhYzItNGE5NS05YzQ1LThmMDQ1OTY1NzM2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 521 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 4 Gericke's Corner Garden Route 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053855003596 22.39392674107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang