Makarios on Sea
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 86
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Marina N - Jun 2024
Algehele gradering
Fantastiese, netjiese verblyf.
Makarios on Sea se terugvoer
Hi Marina,
Dankie vir jou gewaardeerde mooi kommentaar!
Sien uit om julle terug te verwelkom.
Antoinette
Nikki E - Jun 2024
Algehele gradering
Defnitief aan te beveel!
Makarios on Sea se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi en gewaardeerde kommentaar! Ons sien uit om julle weer by ons te akkommodeer!
Bly veilig en warm.
Antoinette
Madeleine D - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons sal beslis weer daar gaan kuier.
Makarios on Sea se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer!
Groete, Antoinette
Louis D - Mrt 2024
Algehele gradering
Kom ons doen dit weer!
Makarios on Sea se terugvoer
Baie dankie vir jou gewaardeerde terugvoer.
Sien uit om julle weer terug ter verwelkom.
Groete,
Antoinette
Cobus C - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Sal beslis weer besoek.
Makarios on Sea se terugvoer
Baie dankie Cobus vir jou gewaardeerde kommentaar. Goed gaan! Antoinette
Cobus C - Feb 2024
Algehele gradering
Baie netjiese plek met al die geriewe en 'n asemrowende uitsig!
Marthin D - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtig, vriendelik en uitstekende ligging.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Louis V - Nov 2023
Algehele gradering
Wat 'n uitsig reg op die strand!
Makarios on Sea se terugvoer
Goeie middag Louis,
Baie dankie vir jou gewaardeerde en positiewe kommentaar.
Word opreg waardeer.
Groete uit die mooie Heroldsbaai.
Antoinette
Shabeer H - Nov 2023
Algehele gradering
Amazing!
Makarios on Sea se terugvoer
Good morning Shabeer,
Your positive review is much appreciated. Thank you!
Antoinette
Chris M - Jan 2023
Algehele gradering
Bietjie vals advertering.
Lees meerMakarios on Sea se terugvoer
Goeie middag Chris,
Dankie vir jou kommentaar op julle verblyf by Makarios on Sea.
Die landlyne bestaan lankal nie meer nie.
Met julle aankoms het jy daarop aangedring om te braai, omdat jy vleis gekoop het. Die Seeperdjie - eenheid het nie braaifasilliteite nie en daar is beperkte see-uitsig.
Die Weber - is aangebied om jou die geleentheid te gee om wél te braai. Die balkon is klein, maar die idee was nog nooit om daar te braai nie. Jy kon voor die gebou op die gras gebraai het, as jy wou.
As die balkon vuil was, kan ek net sê dis die blare van die bome daar in waai.
Maak seker dat jy die beskrywing by die eenhede korrek lees.
Makarios on Sea
Karel Jacobus Burger E - Apr 2022
Algehele gradering
Baie, baie lekker gekuier.
Makarios on Sea se terugvoer
Baie dankie vir jou gewaardeerde kommentaar aangaande Makarios on Sea.
Ons sien uit na julle volgende besoek!
Groete en bly gesond!
Antoinette
Ferdinand H - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Makarios on Sea se terugvoer
Baie dankie vir jou gewaardeerde terugvoer. Ons waardeer dit opreg!
Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom!
Vriendelik groete,
Antoinette
Johannes W - Mei 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Makarios on Sea se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek aan ons. Sien uit dat julle weer terug keer.
Voorspoed.
Antoinette
Jacques V - Okt 2021
Algehele gradering
Very comfortable and pleasant.
Makarios on Sea se terugvoer
Dear Jacques,
Your kind review is much appreciated.
Regards,
Antoinette
Adri B - Okt 2021
Algehele gradering
Puik.
Makarios on Sea se terugvoer
Middag Frederic,
Bie dankie vir jou mooi en gewaardeerde kommentaar.
Vriendelike groete,
Antoinette
Makarios on Sea
Dewet B - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Makarios on Sea se terugvoer
Middag Dewet,
Ons sien uit om jou weer by ons te ontvang. Dankie vir jou vriendelike kommentaar.
Vriendelike groete
Antoinette
Annelie V - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige ruim eenheid met uitsig oor die see. Antoinette baie gasvrye eienaar.
Makarios on Sea se terugvoer
Hi Annelie,
Baie dankie dat jy tyd geneem het om die resensie te skryf. Word waardeer,
Vriendelike groete,
Antoinette
Lizell E - Mrt 2021
Algehele gradering
Ongelooflike tydjie wat mens altyd sal onthou.
Makarios on Sea se terugvoer
Baie dankie vir julle gewaardeerde terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Antoinette
Derek K - Okt 2021
Algehele gradering
Baie ontspanne en goed vir die siel om af te skakel.
Makarios on Sea se terugvoer
Goeie middag
Jou terugvoer word hoog op prys gestel.
Baie dankie,
Antoinette
Makarios on Sea
Drientjie K - Jun 2021
Algehele gradering
Luilekker kuier met see wat jy hoor terwyl jy slaap, ongelooflik.
Makarios on Sea se terugvoer
Goeie middag Drientjie.
Baie dankie vir jou terugvoer.
Antoinette
Makarios on Sea
Dries K - Mei 2021
Algehele gradering
Op die strand!
Makarios on Sea se terugvoer
Baie dankie vir jou kommentaar.
Hoop ons sien weer.
Antoinette
Aj M - Apr 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. Alles baie netjies en skoon.
Makarios on Sea se terugvoer
Gewaardeerde gas, vir die rokers is daar 'n bankie en die vuilgoeddrom naby. Die see-uitsig kan jy sonder moeite geniet.
Vriendelike groete,
Antoinette
Elmien T - Mrt 2021
Algehele gradering
Wow.
Makarios on Sea se terugvoer
Baie dankie Elmien vir jou gewaardeerde terugvoer!
Ons waardeer dit opreg. Ons sien uit om julle weer by ons te ontvang.
Vriendelike groete,
Antoinette
Innis B - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker lekkerste!
Makarios on Sea se terugvoer
Gewaardeerde gas,
Baie dankie vir jou kommentaar. Word waardeer.
Groete,
Antoinette
Ruben B - Mrt 2021
Algehele gradering
Beste uitsig ooit.
Makarios on Sea se terugvoer
Dankie dat julle van ons 4-ster akkommodasie reg op die strand gebruik gemaak het. Hoop om julle weer te ontvang.
Bly veilig en bly gesond.
Antoinette
Karmen S - Nov 2021
Algehele gradering
Heroldsbaai is ’n baie mooi plek. Naby die lughawe.
Makarios on Sea se terugvoer
Goeie môre,
Dankie dat julle van ons akkommodasie gebruik gemaak het.
Ek gun my gaste hulle privaatheid en nooi hulle om enige probleme by my aan te meld.
Die eenhede word baie duidelik op ons webtuiste beskryf. Die eenheid met die laagste tarief bied nie wat die duurder eenhede het nie.
Hoop 'n volgende besoek sal meer aangenaam wees.
Vriendelike groete en ek hoop ons sien weer.
Geseënde Kersseisoen.
Antoinette
Oliver H - Nov 2020
Algehele gradering
Prima!
Makarios on Sea se terugvoer
Dear Oliver,
Thank you for your appreciated review!
Go well!
Kind regards,
Antoinette
Rene K - Aug 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Makarios on Sea se terugvoer
Middag Rene,
Baie dankie vir jou tyd om kommentaar te lewer aangaande julle verblyf by Makarios on Sea. Dit maak ons dag!
Ons sien uit om julle weer by ons te ontvang.
Vriendelike groete,
Antoinette en personeel.
Marlene V - Feb 2020
Algehele gradering
Fantastiese verblyf met perfekte onbeperkte see-uitsig.
Makarios on Sea se terugvoer
Môre Marlene, baie dankie vir jou welkome en besonderse kommentaar! Ons sien uit om julle weer by ons te ontvang.
Vriendelike Makarios on Sea groete.
Antoinette
Alexia M - Feb 2020
Algehele gradering
Lieflik, net te kort!
Makarios on Sea se terugvoer
Mauritz, Alexia en ouma en klein mensie! Baie dankie vir julle gewaardeerde en mooi opmerking oor Makarios on Sea! Ons hoop om julle weer by ons terug te verwelkom!
Heroldsbaai-groete,
Antoinette
Denise M - Jan 2020
Algehele gradering
Vreedsaam, rustig, awesome.
Makarios on Sea se terugvoer
MIddag Denise,
Baie dankie vir jou gewaardeerde terugvoering! Dit word opreg waardeer!
Antoinette en die span van Makarios on Sea
Carel D - Nov 2020
Algehele gradering
Skitterend.
Makarios on Sea se terugvoer
Dankie Carel dat julle van ons akkommodasie gebruik gemaak het . Bly veilig en ons sien uit om julle weer by ons te ontvang.
Vriendelike groete,
Antoinette/ Makarios on Sea
Phillip V - Apr 2019
Algehele gradering
'n Wow plek en weer sal kom bly!
Makarios on Sea se terugvoer
Middag Philip,
Baie dankie vir jou gewaardeerde en vriendelike opmerking. Ons waardeer dit opreg! Hoop om julle weer by ons te verwelkom.
Groete,
Antoinette en Personeel
Sune V - Feb 2019
Algehele gradering
Baie geniet!
Makarios on Sea se terugvoer
Middag Sune,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer oor ons akkommodasie, Makarios on Sea, op Heroldsbaai. Ons waardeer dit opreg.
Hoop om julle weer by ons te ontvang. Antoinette en Personeel
Tania B - Jul 2019
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie en vriendelike personeel reg langs die see!
Makarios on Sea se terugvoer
Hallo Tania
Baie dankie vir die terugvoer! Ons is baie bly julle het dit geniet! Julle sal maar moet terugkom om langer te bly.
Groete
Theresa en die span!
Theo V - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekende uitsig en top interior.
Makarios on Sea se terugvoer
Goeiemôre Theo,
Baie dankie dat julle van ons akkommodasie gebruik gemaak het. Ons waardeer die moeite wat jy gedoen het om jou gewaardeerde kommentaar te skryf. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom.
Makarios on Sea - groete,
Antoinette
Daniel M - Jun 2019
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Makarios on Sea se terugvoer
Beste Daniel,
Baie dankie vir die gewaardeerde terugvoer en dat julle by ons tuisgegaan het.
Ons hoop om julle weer by ons te kan verwelkom.
Groete,
Theresa en Personeel
Vanya T - Nov 2019
Algehele gradering
Wonderlike verblyf in 'n pragtige baai!
Makarios on Sea se terugvoer
Naand Vanya,
Baie dankie vir jou gewaardeerde kommentaar aangaande Makarios on Sea. Ons hoop om julle weer by ons te verwelkom.
Geseënde Kersfees vir julle.
Vriendelike groete,
Antoinette
Johan D - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lees meerMakarios on Sea se terugvoer
Goeiemiddag Johan,
Parkering is 'n probleem op die hele Heroldsbaai. Volgens wet moet ons van alle gaste se ID's of bestuurderlisensie afskrifte maak en volle besonderhede. As dit nie by ander gastehuise versoek word nie, kan hulle probleme ondervind. Ander gaste het nie parkeer waar hulle wil nie, want daar is ook voertuie in die motorhuise. Ek maak verskoning as jy ongemaklik of onwelkom gevoel het. Hoop om jou terug te verwelkom!
Vriendelike groete
Antoinette
Yolandi S - Nov 2018
Algehele gradering
Perfek!
Makarios on Sea se terugvoer
Beste Yolandi, soooo ongelooflik lekker om 'n mooi verslag van tevrede gaste te ontvang. Baie dankie.
Vriendelike groete,
Antoinette. Makarios on Sea.
Heroldsbaai. George
Andre J - Mei 2018
Algehele gradering
Beste plek ooit.
Makarios on Sea se terugvoer
Naand Andre, baie dankie vir jou gewaardeerde kommentaar vir Makarios on Sea. Ons sien uit om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete, Antoinette
Rina H - Apr 2018
Algehele gradering
Dit is baie netjies, ruim en gerieflik.
Makarios on Sea se terugvoer
Beste Rina,
Dit is met opregte dank en vreugde wat ek jou gewaardeerde verslag aan my personeel voorlees. Dankbaar vir die tyd wat jy afgestaan om jou verslg te skryf.
Vriendelike Groete,
Antoinette en Personeel.
Carina V - Mrt 2018
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Lees meerMakarios on Sea se terugvoer
Carina,
Jou resensie vir Makarios on Sea word hoog op prys gestel. Ons sien uit om julle weer by ons te ontvang!
Vriendelike groete,
Antoinette
Jan V - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtig, modern en skoon.
Makarios on Sea se terugvoer
Goeie middag Jan,
Baie dankie vir jou gewaardeerde verslag aangaande Makarios on Sea. Ons hoop om jou terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Antoinette en Personeel
Wouter V - Mrt 2018
Algehele gradering
Op die see en veilig, rustig.
Makarios on Sea se terugvoer
Dear Wouter,
Thank you for your kind review.
Warm regards,
Antoinette
Ilza D - Feb 2018
Algehele gradering
Uitstekende ligging en goeie waarde vir geld.
Makarios on Sea se terugvoer
Dear Ilza,
Thank you for staying at Makarios on Sea and taking the time to rate us. Go well and we hope to see you on a return visit.
Kind regards,
Antoinette
Hennie L - Jun 2018
Algehele gradering
Rustig en beste uitsig.
Makarios on Sea se terugvoer
Middag Hennie, baie dankie vir jou vriendelike en gewaardeerde verslag aangaande jou verblyf by Makarios on Sea. Dit word opreg waardeer.
Lekker naweek
Antoinette
Sidney Christopher G - Nov 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Makarios on Sea se terugvoer
Dear Christie,
Thank you for your kind review! Nice to hear the waves at night while one is safe and warm in bed.
Hope to welcome you back!
Antoinette
Teresa L - Nov 2017
Algehele gradering
Ruim, netjies en goed toegerus.
Makarios on Sea se terugvoer
Dear Teresa,
Thank you for your kind comment on our accommodation! Looking forward to welcoming you back at Makarios on Sea.
Kind regards,
Antoinette
Helene Hall H - Nov 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Makarios on Sea se terugvoer
Beste Helene,
Baie dankie vir jou gewaardeerde kommentaar oor ons verblyf. Ons sien uit om julle weer te ontvang. Geseende Kerstyd vir julle.
Vriendelike groete, Antoinette
Annelise N - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik, elke sent werd.
Makarios on Sea se terugvoer
Hi Annelise,
Baie dankie vir jou gewaardeerde kommentaar. Ons sien uit om jou weer terug te verwelkom!
Vriendelike groete,
Antoinette
Anri L - Feb 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Makarios on Sea se terugvoer
Beste Gas,
Baie dankie vir jou gloeiende verslag van on akkommodasie! Ons waardeer dit opreg. Ons sien uit daarna dat julle weer kom kuier.
Vriendelike groete,
Antoinette
Anita N - Nov 2017
Algehele gradering
Pragtig ligging. Baie netjies.
Makarios on Sea se terugvoer
Dear Anita, thank you for your kind review. Antoinette, Makarios on Sea
Mamie D - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik - stil, rustig, beeldskoon.
Makarios on Sea se terugvoer
Ons waardeer jou mooi kommentaar opreg. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom
Vriendelike groete, Antoinette.
Doreen K - Apr 2017
Algehele gradering
Baie goed, ons sal definitief weer daar bly.
Makarios on Sea se terugvoer
Goeie môre Doreen,
Baie dankie vir jou mooi kommentaar! Ons sien uit om julle weer by ons te ontvang!
Makarios on Sea-groete, Antoinette
Elna G - Nov 2017
Algehele gradering
Pragtige ligging en eenheid, net jammer oor die water temperatuur probleem.
Makarios on Sea se terugvoer
Dear Elna,
You made us aware of the lukewarm water - I appreciate the fact that a cold shower on chilly days is not pleasant. My husband checked the hot water and it seems you accidentally turned the mixer tap in the wrong direction which could have resulted in the lukewarm water. All apartments get their hot water from the same source, a boiler room with geysers (1300 litres), solar panels, and heat pumps.
I apologize for your unfortunate experience.
Regards,
Antoinette
Ian D - Apr 2017
Algehele gradering
Dis baie mooi.
Makarios on Sea se terugvoer
Beste Ian, al die TV's werk! As jy die TV nie aangeskakel kon kry nie , is ons meer as gewillig om te kom help. Gaste druk dikwels die knoppies op beide kontroles uit onkunde en dan moet die TV "gescan" word. Die studio's het nie wye see-uitsig nie! Die tarief ondersteun dit. Besigtig die webtuiste om die regte prentjie te kry. Vriendelike groete.
Maarten D - Mrt 2017
Algehele gradering
It was great.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was lekker.
Net een ding: Ek het 11:30 die aand teruggekom en die buite-area was baie donker. Dit was moeilik om die deur oop te maak, binne was ook donker, so daar kort nagligte.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Makarios on Sea se terugvoer
Dear Maarten.
I apologise for the inconvenience caused by the lights that go off at 11 o'clock. There are two-way switches in the passage and on the stairs as well. Thank you for drawing this to my attention- I will point the relevant switches out to my guests in future.
Kind regards, Antoinette
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Louwrens S - Nov 2016
Algehele gradering
Onvergeetlike wegbreekplek waarna ons beslis sal terugkeer om die herinneringe te herleef.
Makarios on Sea se terugvoer
Middag Louwrens, jou positiewe kommentaar tov ons gastehuis, gee genoeg woema vir die seisoentyd wat voorlê! Mag julle 'n baie geseënde Kerstyd beleef. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom. Makarios-groete. Antoinette
Hennie T - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was die beste plek wat ons nog deur LekkeSlaap gehuur het.
Makarios on Sea se terugvoer
Môre Hennie,
Baie dankie vir jou baie gewaardeerde kommentaar tov ons gastehuis, Makarios on Sea.
Ons sien uit om julle terug te verwelkom, Mooi loop.
Heroldsbaai-groete,
Antoinette
Elsje S - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Makarios on Sea se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi en gewaardeerde kommentaar tov ons ons akkommodasie, Makarios on Sea. Ons sien uit om julle
weer by ons te verwelkom. Groete, Antoinette
Francois B - Apr 2016
Algehele gradering
Die ligging is perfek.
Makarios on Sea se terugvoer
Hi Francois, baie dankie vir jou gewaardeerde kommentaar! En dankie dat jy die tyd geneem het om iets te skryf. Vriendelike groete, Antoinette
Hester M - Okt 2016
Algehele gradering
Marikos is 'n pragtige plek.
Makarios on Sea se terugvoer
Thank you for the kind review. Hope to see you in future again. Go well.
Antoinette
Jj S - Sep 2016
Algehele gradering
Het die verblyf geniet en veral die ligging is perfek.
Makarios on Sea se terugvoer
Beste Jj,
Ons waardeer jou vriendelike kommentaar! Kom gerus weer! Vriendelike groete, Antoinette
Ewald P - Feb 2016
Algehele gradering
Great!
Makarios on Sea se terugvoer
Baie dankie Ewald! Kom kuier weer by Makarios on Sea. Groete, Antoinette
Braham C - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlik gebly. Pragtige uitsig. Skoon.
Makarios on Sea se terugvoer
Middag Braham,
Baie dankie vir jou besoek en jou gewaardeerde opmerkings oor ons akkommodasie. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom. Groete. Antoinette
Pieter V - Mei 2016
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerMakarios on Sea se terugvoer
Middag Bets en Gade, u is die eerste gaste wat nie die verskillende eenhede op die web-tuiste van Makarios on Sea kon onderskei nie! Ons vra om verskoning as die dame wat u ontvang het, nie na wense opgetree het nie. U het die kleinste eenheid bespreek wat ook die laagste tarief het. Dit sou beslis nie groot genoeg wees vir 'n groot partytjie wat u vir daardie aand beplan het, wees nie! Die web-tuiste is deur 'n professionele webontwerp-maatskappy gedoen. Ons sal u probleem aan hulle oordra.
Vriendelike groete.
Morne J - Feb 2016
Algehele gradering
Verblyf is in langs Seesig, maar geen privaatheid, beslis nie waarde vir geld nie.
Makarios on Sea se terugvoer
Môre Morne J,
Indien jy enige probleme met die akkommodasie gehad het, kon jy dit by die bestuur aangemeld het. Jy het self die keuse tov van die eenheid gemaak en deur Lekkeslaap bespreek en vereffen. Daar is'n uitgebreide fotogallery op ons eie webtuiste (van elke eenheid), wat besprekingsagente nie vertoon nie. Dankie dat jy positiewe kommentaar oor ons netheid lewer.Jou bespreking was vir 2 volwassenes,maar jy verwys na "'a family with young children". Wou jy hulle insmokkel vir waarde vir geld? - jy het nie vir hulle hulle betaal nie. Wat sekuriteit betref,is daar kameras en 'n alarmstelsel om die gebou en 24/7 'n sekuriteitsmotor wat rondbeweeg. Waarde vir geld is sekerlik 'n kwessie van jou begroting en persoonlike waardes.Die duurder eenheid was ook beskikbaar vir die een nag wat jy bespreek het.Ons hoop jy vind elders akkommodasie wat jou in alle opsigte pas..Vriendelike groete,Antoinette
Maggie B - Jul 2015
Algehele gradering
Wow! Dit was amazing.
Lees meerMakarios on Sea se terugvoer
Hi Maggie dankie vir jou positiewe kommentaar oor Makarios on Sea. Ons baie bekwame locum bestuurderes het na julle omgesien. Ons sien uit om julle weer by ons te ontvang.
Antoinette
Sarel P - Mrt 2015
Algehele gradering
Ons het ons huweliksherdenking gevier!
Makarios on Sea se terugvoer
Dankie vir julle vriendelike kommentaar. Hoop ons sien julle weer by Makarios on Sea
Arlene R - Mrt 2015
Algehele gradering
Asemrowend!
Makarios on Sea se terugvoer
Hi Arlene,ons strewe daarna om ons gaste gelukkig te hou. Dankie vir jou vriendelike woorde! Ons waardeer dit! Antoinette
Tinus S - Mrt 2015
Algehele gradering
Puik!
Makarios on Sea se terugvoer
Dankie Tinus, dat jy tyd geneem het om jou gewaardeerde terugvoering te skryf! Groete, Antoinette
Sonia V - Des 2015
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek-plekkie.
Makarios on Sea se terugvoer
Hi Sonia,
Heroldsbaai is beslis in sy rustigheid spesiaal! Geen raserige kuierplekke op die strand nie, maar nagenoeg aan George vir inkopies! Hoop om julle weer by Makarios on Sea te verwelkom. Antoinette
Christiaan D - Nov 2015
Algehele gradering
Asemrowende uitsig!
Lees meerMakarios on Sea se terugvoer
Gewaardeerde gas, dankie vir jou kommentaar oor Makarios on Sea. Ek wil net as volg reageer oor i) parkeer-area, Heroldsbaai het beperkte parkering vir alle besoekers. Daar is wel 24/7 sekuriteit - 'n veiligheidsmotor wat dag en nag rondbeweeg. ii) Wat die "donker" kamer betref ,kan ek net se dat alle vensters "block out" gordyne het- om skerp lig uit te hou en die meubels te beskerm. Die gordyne kan wyd oopgetrek word en die blinding agter die glasdeur kan ook opgetrek word vir voldoende lig. Alle kragproppe het ek persoonlik gaan kontroleer en almal het gewerk! Wat die stowwerigheid betref, kan ek net se dat die sout see-lug 'n ligte neerslag maak op alle oppervlaktes al is dit pas skoongewas! Die vensters is ook slagoffer van die see-lug. ( Het jy dit opgemerk?) Wat die koningsgroottebed betref, ipv die 2 enkelbeddens, sou ek dit hoog op prys gestel het as jy telefonies of per SMS vir my ingelig het oor jou ongelukkigheid. Hoewel ek in die bed was en op die boonste vloer woon, kon my man na julle omgesien het.Vriendelike groete, Antoinette
Sean M - Sep 2014
Algehele gradering
Baie goed toegeruste woonstel met 'n lieflike uitsig!
Makarios on Sea se terugvoer
Dankie, Sandra vir jou vriendelike kommentaar. Ons hoop om julle gou weer te sien! Antoinette
Elma L - Apr 2014
Algehele gradering
'n Puik ligging!
Makarios on Sea se terugvoer
Dankie vir jou vriendelike woorde! Ons waardeer dit. Antoinette
Susan D - Apr 2014
Algehele gradering
Ongelooflik fantasties, wil graag my "kidz" ook binnekort soontoe neem.
Makarios on Sea se terugvoer
Dankie Susan, dat jy Makarios on Sea gekies het vir julle verblyf. Hoop om julle saam met die kidz weer hier te ontvang. Antoinette
Alda F - Feb 2014
Algehele gradering
Baie lekker, sal dit weer doen.
Makarios on Sea se terugvoer
Hi Sassie en Alda, ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom1 Groete, Antoinette
Denise R - Jan 2014
Algehele gradering
Baie besonders!
Makarios on Sea se terugvoer
Gewaardeerde gas, dankie vir jou aanbeveling vir ons akkommodasie. Dit word hoog op prys gestel. Ons sien uit om julle terug te verwelkom.
Werner G - Nov 2013
Algehele gradering
Baie gemaklik en ons het waarlik tuis gevoel!
Makarios on Sea se terugvoer
Baie dankie Werner vir jou vriendelike kommentaar.
Ray B - Okt 2013
Algehele gradering
Relaxing and comfortable accommodation
Makarios on Sea se terugvoer
Good afternoon Ray, thank you for your kind words. Looking forward to welcome you back!
Antoinette
Vincent J - Sep 2013
Algehele gradering
Die perfekte plek om jou voete op te sit.
Makarios on Sea se terugvoer
Hi Vincent, ons sien uit om julle terug te verwelkom vir 'n tyd om weer uit te span.
Goed gaan!
Antoinette
Maria K - Sep 2013
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly. Vriendelike mense. Als wat 'n mens kan begeer.
Makarios on Sea se terugvoer
Dankie vir julle julle gewaardeerde kommentaar. My getroue personeel is altyd opgewonde as hulle harde werk raakgesien word!
Baie dankie!
Antoinette
Danie T - Sep 2013
Algehele gradering
Uitsonderlik, rustig en skoon met net die see se gedruis in jou ore.
Makarios on Sea se terugvoer
Dankie Danie vir jou positiewe kommentaar. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom. Groete. Antoinette
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gericke's Corner 4, Tuinroete, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang