Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makarios on Sea

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Marina N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantastiese, netjiese verblyf. Baie lekker en baie gawe, vriendelike host.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Makarios on Sea
Hi Marina, Dankie vir jou gewaardeerde mooi kommentaar! Sien uit om julle terug te verwelkom. Antoinette

Nikki E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Defnitief aan te beveel! Pragtige betjies plek met asemrowende uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Makarios on Sea
Baie dankie vir jou mooi en gewaardeerde kommentaar! Ons sien uit om julle weer by ons te akkommodeer! Bly veilig en warm. Antoinette

Madeleine D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Ons sal beslis weer daar gaan kuier. Ons het in die Dolfyn eenheid gebly. Dit was baie skoon, netjies en gerieflik. Die diens was vriendelik en die gasvrou het ons laat welkom voel toe ons daar gestop het. Daar is alles wat jy nodig het en veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Makarios on Sea
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer! Groete, Antoinette

Louis D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Kom ons doen dit weer! Ons het heerlik gebly. Hartlik ontvang deur die gasheer, selfs 'n pak ys gratis gekry! Die eenheid was skoon, en die uitsig lieflik. Ons kom weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Makarios on Sea
Baie dankie vir jou gewaardeerde terugvoer. Sien uit om julle weer terug ter verwelkom. Groete, Antoinette

Cobus C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly. Sal beslis weer besoek. Pragtige, mooi, skoon, en netjiese akkommodasie met die mooiste uitsig op die strand! Sal beslis weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Makarios on Sea
Baie dankie Cobus vir jou gewaardeerde kommentaar. Goed gaan! Antoinette

Cobus C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie netjiese plek met al die geriewe en 'n asemrowende uitsig! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthin D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Pragtig, vriendelik en uitstekende ligging. Makarios is uitstekend geleë en het 'n pragtige uitsig oor die baai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Antoinette
Makarios on Sea
Goeie middag Dutoit, Dankie vir jou terugvoer. Ek het julle ingelig dat daar geen vervoerdienste vir my huishulp oor naweke is nie en daarom was daar geen diens nie. Ek het julle versoek, indien julle iets benodig, ek beskikbaar is (droë handdoeke?) Die bad se prop is uitgehaal omdat ons waterbeperkings het. By die bad en wasbak is daar 'n duidelike kennisgewing aangaande die waterbeperking. Vriendelike groete uit die mooie Heroldsbaai.

Louis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Wat 'n uitsig reg op die strand! 'n Lieflike stil omgewing reg op die strand - wonderlik - en pragtige luukse verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Makarios on Sea
Goeie middag Louis, Baie dankie vir jou gewaardeerde en positiewe kommentaar. Word opreg waardeer. Groete uit die mooie Heroldsbaai. Antoinette

Shabeer H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Amazing! Amazing location, premises are ideally situated, cleanliness is excellent. Provided utilities are perfectly catered for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Antoinette
Makarios on Sea
Good morning Shabeer, Your positive review is much appreciated. Thank you! Antoinette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gericke's Corner 4, Tuinroete, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv6k1s41AmGnqTBU1j61VrOwnW7Y4aJMVLl7AShnvM2jOmf7RZ8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 86 5 1 5 4 Gericke's Corner Garden Route 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053855003596 22.39392674107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang