Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makarios on Sea

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gericke's Corner 4, Tuinroete, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

In die hartjie van Suid-Afrika se Tuinroete in die Suid-Kaap area, sal gaste die skilderagtige dorpie Heroldsbaai vind. Makarios by Heroldsbaai bied gaste net die beste in selfsorgverblyf om 'n onvergeetlike strandvakansie in Afrika te geniet.

5 Verskillende tipes verblyf word gebied en elkeen van die eenhede geniet 'n manjifieke uitsig oor die strand en/of see vanaf die balkon of slaapkamer. Al die slaapkamers is en suite. Die slaapkamers het waaiers en die badkamers het ondervloerse verhitting.

'n Elektroniese kluis is in elke eenheid beskikbaar asook 'n persoonlike alarmstelsel, wat deur die insittende beheer word.

Makarios on Sea kan as 'n sentrale punt gebruik word vanwaar gaste die ongelooflike natuurskoon en doendinge van die Tuinroete kan verken, alles binne 60 km vanaf Heroldsbaai. Heroldsbaai is ongeveer 15 km vanaf George en 10 km vanaf George Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Marina N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese, netjiese verblyf. Baie lekker en baie gawe, vriendelike host.
Jun 2024
Nikki E
Gesin met tieners
5.0
Defnitief aan te beveel! Pragtige betjies plek met asemrowende uitsig!
Jun 2024
Madeleine D
5.0
Ons sal beslis weer daar gaan kuier. Ons het in die Dolfyn eenheid gebly. Dit was baie skoon, netjies en gerieflik. Die diens was vriendelik en die ga...
Sien meer
Mrt 2024
Louis D
Saam met lewensmaat
5.0
Kom ons doen dit weer! Ons het heerlik gebly. Hartlik ontvang deur die gasheer, selfs 'n pak ys gratis gekry! Die eenheid was skoon, en die uitsig lie...
Sien meer
Mrt 2024
Cobus C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Sal beslis weer besoek. Pragtige, mooi, skoon, en netjiese akkommodasie met die mooiste uitsig op die strand! Sal beslis weer besoe...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Gericke's Corner 4, Tuinroete, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Makarios on Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gericke's Corner 4, Tuinroete, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv6k1s41AmGnqTBU1j61VrOwnW7Y4aJMVLl7AShnvM2jOmf7RZ8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 86 5 1 5 4 Gericke's Corner Garden Route 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053855003596 22.39392674107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang