Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 105

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 157

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Makhato Lodge 105
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Idah T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Idah T

Home from home.

Amazing place, friendly staff, really enjoyed my stay in the bushes.

Wimpie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Wimpie S

Sondela is 'n baie netjiese oord.

Sondela is 'n baie lekker oord vir die hele gesin, groot en klein met baie aktiwiteite vir almal. Die huis Makhato Lodge 105 het 'n baie lekker uitleg ,maar ongelukke soos hieronder het teleurgestel. Daar was 'n riooldrein aan albei kante van die huis wat op dag twee begin opstoot en oorloop het wat 'n slegte reuk gelos het. Een van die badkamers se wasbakdrein het so gestink dat die kinders nie die kon gebruik nie. Die huis het geen kaas rasper gehad nie. Die huis het geen stoofpan gehad nie. Die oond het nie gewerk nie. Die kombuis se asblik was gebreek. Die besemskoppie was so gebreek dat dit glad nie gebruik kon word nie. Die hoofslaapkamer se dak lek so dat toe dit die eerste aand reën, het ons die water in kamer met 'n besem moes uitvee en met handdoeke daarna opdroog. Die bossies, onkruid en gras tussen die plaveisel om die huis en klippies na die bomaarea het op plekke al enkel hoogte gegroei. Die is deur werkers in die week met gif gespuit. Ek neem aan dit is net lanklaas gedoen. Een van die kamers se dakwaaiers het nie gewerk nie. Ek neem aan dat die eienaars net lanklaas self daar was.

Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53da610db4c3a6a83c66b789c2c7e5a4439cc8091d963534681e52f69e509ff89a1aaad45ca8d08f59a0c92af2c819a579fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926436111606 28.392126944844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang