Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 106

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 157

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

2.4 uit 5van 1 resensie vir Makhato Lodge 106
Netheid
3.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Annica V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Annica V

Baie geld vir min.

Ons het Makhato 106 besoek vir 'n naweek en sal dit glad nie aanbeveel nie. Dit is verskriklik duur vir wat jy kry. Daar is net die minimum in die huis. Die kombuis veral is verskriklik swak ingerig. Ons het die eerste aand van ons besoek die braaitang gesoek en toe ons dit uit die laai in die kombuis haal was dit nog vuil van vorige mense wat gebraai het. Dit was baie teleurstellend.

Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26500c174301653476bad4bb3efb1169ccdbcb63d44fc4adf9ec61217c2492ed6b445182780b5b20e1f4e5c89b3882fd5315?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926436111606 28.392100122754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang